|
|
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
 |
Marine Morgan
(Hardcover)
Marie Chandler; Illustrated by Qbn Studios
|
R458
Discovery Miles 4 580
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Journal 3 brims with every page ever seen on the show plus all-new pages with monsters and secrets, notes from Dipper and Mabel, and the Author's full story. Fans of Gravity Falls will simply love this 288-page full-color jacketed hardcover version of Journal 3! Plus the book jacket doubles as an exclusive poster!
Toe die vyf vriende ’n antieke kaart ontdek wat hulle na ’n geheime paadjie lei, kan hulle skaars wag om verdere ondersoek in te stel. Dan verdwyn oom Quentin se belangrike dokumente, en die soektog ontaard in ’n ware skattejag. George en Timmy het hond se gedagtes oor wie nou eintlik die skurk is ... maar kan die vyf vriende saamwerk om die raaisel op te los?
Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik
tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes
beleef. Die verhale, wat in die 1740's afspeel aan die Kaap de
Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by
die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener,
maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die
verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans
tweede taal vir ouer leerlinge.
Daniël en sy vriende is al weer in die moeilikheid – hierdie keer by Peet én juffrou Faure. Hoe het hulle dit reggekry om die ergste matriekou en die ergste juffrou al twee gelyk teen hulle te hę?
Gelukkig nooi Antonie se pa hulle vir die naweek Kaap toe, sommer al van die Donderdagaand af. Hulle almal sien uit na ’n sorgelose naweek by die see, weg van hulle aartsvyande.
Maar daar gaan iets vreemds aan by die rotsgrot in die baai langsaan, en hulle gaan stel ondersoek in op ’n mistige middag …
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks.
Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos “Fritz Deelman en die verlate tuin”,“Racheltjie de Beer” en “Ou Meneer Springer”, asook na die klassieke “Jakkals en Wolf”-stories. Hier is ook sprokies soos “Rooikappie” en “Raponsie” om weer van nuuts af te betower!
Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ‘n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar!
Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!
Shipwrecked on the shores of a strange new country, Betsy Bobbin
and her loyal mule Hank decide to help the Shaggy Man in his quest
to find his missing brother. Aided by Tik-Tok the Clockwork Man and
Queen Ann's failed Army of Oogaboos, their path leads them into the
underground kingdom of the Nomes, where danger and disaster are
never far from view. Will they ever find the Shaggy Man's brother?
Book 8 of the 15 book series by L. Frank Baum. Journey through the
magical world of Oz with Dorothy and friends with these beloved
timeless classics.
 |
Black Water
(Paperback)
Barbara Henderson
|
R185
R162
Discovery Miles 1 620
Save R23 (12%)
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
Sink or swim to survive Solway's black water... Down by the coast,
black water swirls and hides its secrets. Dumfries, 1792. Henry may
only be twelve, but he has already begun his training in the
Excise, combating smuggling like his father does. But when a large
smuggling schooner is stranded nearby, the stakes are high - even
with reinforcements, and the newly recruited officer, a poet called
Robert Burns. Musket fire, obstructive locals, quicksand and
cannonballs-it is a mission of survival. As it turns out: Henry has
a crucial part to play. A Scottish smuggling novella based on real
events.
Hoe skiet mens n pienk olifant? Hoekom kan 'n spook nie leuens vertel nie? Hoe vertaal n mens "jy mors papier" in Engels? Watter soort renoster het die kleinste ore? Wat het die seekat vir sy meisie gese? Wil jy Weet? Nou waarvoor wag jy? Lekker lawwe lagboek omnibus 1 het al die antwoorde: Dit bevat die eerste twee boeke in die reeks.
Mario is die skool se rekenaarspeletjiekampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke węreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . . 'n Kiesjoueieavontuurstorie propvol avontuur en naelbytaksie!
In the ruins of a place once known as North America lies the nation of Panem, a shining Capitol surrounded by twelve outlying districts. The Capitols is harsh and cruel and keeps the districts in line by forcing them all to send one boy and once girl between the ages of twelve and eighteen to participate in the annual Hunger Games, a fight to the death on live TV.
Sixteen-year-old Katniss Everdeen regards it as a death sentence when she steps forward to take her sister's place in the Games. But Katniss has been close to dead before--and survival, for her, is second nature. Without really meaning to, she becomes a contender.
But if she is to win, she will have to start making choices that weight survival against humanity and life against love.
|
You may like...
Wonderfully Made
Tshwanelo Serumola
Paperback
(1)
R160
R145
Discovery Miles 1 450
Begin Again
Oliver Jeffers
Hardcover
R490
Discovery Miles 4 900
|