|
|
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
A thrilling and empowering WWII adventure about the French
resistance and their British allies, with a determined, Muslim
heroine. Perfect for fans of Michael Morpurgo and Emma Carroll, and
those looking for diverse historical fiction. July, 1941. Rosina
Raja is half-Indian and half-English. She has always lived in
India, so when her mother passes away and she moves to England
(where it rains all the time) she is miserable and doesn't have any
friends. Life changes dramatically for Rosie when she discovers
that her army captain father is actually a spy for the British
government. She can't bear to be left behind so she stows away in
his plane. Finding herself in occupied France, Rosie is soon drawn
into the struggle against the Nazis. With new allies and new
enemies at every turn, she must help her father complete his
mission, and more importantly... make sure they both get home
alive.
No one knows the extent of the freshly crowned Shadow King's power. Some say he can command the shadows that swirl around him to do his bidding. Others say they speak to him, whispering the thoughts of his enemies.
Regardless, Alessandra, tired of being overlooked, has a plan to gain power: woo the Shadow King, marry him, then kill him and take his kingdom for herself. But Alessandra's not the only one trying to kill the king.
As he dodges assassination attempts, she finds herself trying to keep him alive long enough for him to make her his queen - all while struggling not to lose her heart.
After all, who better for a Shadow King than a cunning, villainous queen?
Wrede kewermodebaas Lucretia Cutter het ’n plan om die wêreld voor haar kewerkloue te laat buig. Hierdie keer behels dit ’n besoek aan die jaarlikse Filmtoekennings in Los Angeles, ’n stel pragtige maar gevaarlike kewerrokke vir bekende aktrises en ’n weermag van bose lieweheersbesies. Darkus, Virginia en Bertold is vasbeslote om ’n stokkie voor haar planne te steek, maar Darkus se pa het hom verbied om verder ondersoek in te stel, die gruwelike skelms, Humphrey en Pickering is weer uit die tronk en die kewers van Kewerberg se lewens word ernstig bedreig.
Mario is die skool se rekenaarspeletjiekampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . . 'n Kiesjoueieavontuurstorie propvol avontuur en naelbytaksie!
Ster bly by haar broer en sy vrou op 'n plaas. Een nag word sy wakker en 'n erdvark staan langs haar bed, sy snoet op die lakens."Kom verken die wêreld saam met my," nooi hy. En so neem die erdvark vir Ster op 'n nag van snuffel en ontdek. Hulle gaan op ander nagtelike ontdekkingstogte daarna, want die erdvark wil vir Ster die ander skaam diere wys, die skugter vyf: die erdvark, oewerkonyn, Kaapse luiperd, ietermagog, en wit leeu.
 |
Wiplala
(Afrikaans, Hardcover)
Annie M. G Schmidt; Illustrated by Philip Hopman; Translated by Amelia de Vaal
|
R229
Discovery Miles 2 290
|
Ships in 6 - 10 working days
|
|
|
“Pappa!” roep Johannes. “Pappa, kyk net!”. “Stil!” roep meneer
Blom. “Ek kry nie gewerk nie!”. “Maar jy moet kyk, Pappa,” se Nella
Della. Sy hou haar hand ’n bietjie stywer om die mannetjie sodat hy
nie kan ontsnap nie. Meneer Blom kyk. “Wat is dit?” vra hy effens
knorrig, asof hy vies is dat hulle hom oor so ’n kleinigheid pla.
“Is dit ’n kabouter? Kabouters bestaan nie. Dit is dus onmoontlik.
Los my nou dat ek kan werk.” ’n Kabouter is dit nie, maar ’n
wiplala met die naam Wiplala. En Wiplala kan toor, of soos hy dit
noem ‘tinkel’. Die enigste probleem is dat Wiplala dit soms regkry
om te tinkel en soms nie. Wanneer hy die Blom-gesin net so klein
maak soos hy, is dit die begin van ’n opwindende avontuur. Die
Bloms wonder egter of hulle ooit weer normale mense sal word!.
Wiplala verskyn oorspronklik in 1957 in Nederlands. Dit is uit die
pen van die bekende Nederlandse kinderboekskrywer Annie M.G.
Schmidt. Die boek word in verskeie tale vertaal (onder meer Duits,
Fins, Engels en selfs Japannees). In 2014 verskyn daar ook ’n film
wat gebaseer is op die boek.
Hoe skiet mens n pienk olifant? Hoekom kan 'n spook nie leuens vertel nie? Hoe vertaal n mens "jy mors papier" in Engels? Watter soort renoster het die kleinste ore? Wat het die seekat vir sy meisie gese? Wil jy Weet? Nou waarvoor wag jy? Lekker lawwe lagboek omnibus 1 het al die antwoorde: Dit bevat die eerste twee boeke in die reeks.
Go on an adventure with Katherine Rundell ... From the winner of
the Costa Children's Book Prize 'A writer with an utterly
distinctive voice and a wild imagination' - Philip Pullman Feodora
and her mother live in the snowbound woods of Russia, in a house
full of food and fireplaces. Ten minutes away, in a ruined chapel,
lives a pack of wolves. Feodora's mother is a wolf wilder, and Feo
is a wolf wilder in training. A wolf wilder is the opposite of an
animal tamer: it is a person who teaches tamed animals to fend for
themselves, and to fight and to run, and to be wary of humans. When
the murderous hostility of the Russian Army threatens her very
existence, Feo is left with no option but to go on the run. What
follows is a story of revolution and adventure, about standing up
for the things you love and fighting back. And, of course, wolves.
The first book in the number one bestselling Alex Rider series. In
the first book in the number one bestselling Alex Rider series by
Anthony Horowitz, fourteen-year-old Alex is forcibly recruited into
MI6. Armed with secret gadgets, he is sent to investigate Herod
Sayle, a man who is offering state-of-the-art Stormbreaker
computers to every school in the country. But the teenage spy soon
finds himself in mortal danger.
|
You may like...
Wonderfully Made
Tshwanelo Serumola
Paperback
(1)
R180
R163
Discovery Miles 1 630
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
|