|
|
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories > General
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar
was verskeie herdrukke. Hierdie is die agste titel in die
Jasper-reeks. Jasper en Mossie kry die opwindende geleentheid om
saam met ’n jaggeselskap Bosveld toe te gaan. Hulle slaap in tente,
maak koffie oor ’n vuur en hou snags wag sodat wilde diere nie die
kampterrein binnekom nie. Jasper wil egter graag saam met die
grootmanne jag, maar blykbaar is hy nog te jonk. Hy stem dus gretig
in toe die inboorlinge sy hulp vra om die wreedaardige leeu, wat
chaos in hul stat veroorsaak, te vang. Maar is die dorpsjapie
opgewasse vir so ’n groot taak?
 |
It's Just A Dog
(Hardcover)
Farzaneh Ghadirian; Illustrated by Ricky Audi; Edited by Ashley Aesthetics
|
R494
Discovery Miles 4 940
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
 |
'Fraidy Fox
(Hardcover)
Janet Batchelor; Illustrated by Mike Motz
|
R586
Discovery Miles 5 860
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter,
draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe
het. Die draakrebellie het begin. Harwarrus is stoksielalleen en in
ballingskap. Mense sowel as drake maak jag op hom - sy enigste hoop
is dat hy die draakjuweel sal opspoor. Maar waar moet hy begin
soek?
|
You may like...
Blue Fairy
Lizette Rabe
Paperback
R240
R217
Discovery Miles 2 170
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.