|
|
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories > General
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar
was verskeie herdrukke. Hierdie is die elfde titel in die
Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit
is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is
die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die
vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! Jasper se pa
wil weet wat hy eendag wil word. Die probleem is dat daar so baie
opsies is. Soms wil hy ’n renmotorjaer word wat in ’n rooi Ferrari
oor die aarde skeer, dan stel hy weer belang in rillerverhale skryf
en net die volgende dag wil hy regte gaan studeer. Toe die sirkus
egter ’n draai in Leliesvlei maak, besef Jasper dat hy eintlik ’n
akrobaat wil word. Maar sal sy ouers sy besluit ondersteun? Kom
deel in die avonture van Jasper.
A little boy offers advice on what NOT to give your mom on Mother's
Day, unless she's an animal. For example, don't give her a rotting
log unless she's a salamander, or a bunch of flies unless she's a
spider! What would Mom like best?
 |
Sparrow
(Hardcover)
Brian Kindall
|
R676
R605
Discovery Miles 6 050
Save R71 (11%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
|
|