![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 7
The Maths Box series is a set of six boxes of cards, one for each of the grades from Grade 1 - Grade 7. They have been written to support the teaching and learning of the new Mathematics Curriculum, and there is at least one card for each programme of study objective. The cards are grouped by curriculum strands and sub-strands, in the same order as they appear in the National Curriculum document. Separate answer cards allow learners to work independently, at their own pace, whilst keeping a record for their own and teacher reference. Each box contains:
Each Teachers Guide contains:
The English workbook educator guide is a resource written to support the teaching in The English Workbook series. The workbooks, designed to improve and develop learners’ literacy skills, consist of ten units of work, each focused on one of the following writing formats: procedures, recounts, expositions, narratives and reports. Each unit includes:
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
Hierdie Slimkoppe Presteer-werkboek vir graad 7 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taalvaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.
What makes the Platinum Social sciences course unique? A variety of superior-quality sources that are relevant and realistic representations of historical periods and geographical concepts; all activities designed and scaffolded to provide consolidation and skills practice; target worksheets provide more practice for learners who need support or are ready for extension; extensive exam support that provides exam practice opportunities and guidelines on what learners must do to answer questions properly; expanded content provided in features: "Key words", "About our world" and a comprehensive glossary; the skills focus feature provides teachers and learners with clear guidelines on how to apply skills. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
What makes the Platinum English FAL course unique? Strong support for reading and writing skills, featuring annotations and models of all writing texts; integrated and explicit grammar teaching; predictable, consistent structure; high quality, relevant artwork; strong teacher support through explicit methods and assessment. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
The Platinum Primary School Atlas is a rich and colourful resource that will bring History and Geography to life while introducing learners to maps and their meaning. The carefully selected maps, graphs and photographs will take learners beyond the classroom and enrich their learning. This vibrant atlas supports the CAPS curriculum and has been developed by subject and education specialists who understand the needs of South African teachers and learners. The Platinum Primary School Atlas provides: Clear links to the CAPS curriculum for Social Sciences.; Comprehensive support for both History and Geography.; The most up-to-date information, statistics, maps and graphs.; Locator maps, map keys, line and word scales, direction indicators, alpha-numeric and latitude-longitude grids; and a comprehensive index of place names.
Die Via Afrika Afrikaans huistaal leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook 'n inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verskaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor. Die leesboek moet saam met die leerderboek en onderwysersgids vir elke graad gebruik word.
The Via Afrika home language core reader has been developed in line with the CAPS requirements for the school year. The core reader contains folklore, poetry, short stories and drama texts as well as activities on every text. The core reader also includes an introductory text on every genre covered in the book. The teacher’s guide provides generic guidance on how to teach the genre as well as specific information on how to teach each text. Answers to the activities in the core reader are provided in the teacher’s guide. The core reader must be used in conjunction with the learner’s book and teacher's guide for the grade.
Oefen; Konsolideer; Pas jou vaardighede toe. Oxford Kom ons oefen Afrikaans Huistaal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink. Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en skryfvaardighede vir elke kwartaal, wat aan die onderkant van elke bladsy aangedui word. Dit maak di e titel ideaal vir hersiening en oefening van kernvaardighede, sowel as eksamenvoorbereiding. Die titel is gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis. Oxford Kom ons oefen gee leerders die geleentheid om te oefen, te konsolideer en sleutel taal- en skryfvaardighede toe te pas. Hierdie reeks kan gebruik word met ander handboeke wat voldoende is aan die KABV.
Hierdie opwindende reeks vir eerste addisionele taal-leerders van Afrikaans is volledig herwerk om te voldoen aan die hersiene kurrikulumverklaring en bevat 'n verskeidenheid interaktiewe materiaal om leerders te boei. Die aktiwiteite in Kaperjol Graad 7 leerdersboek is rondom woordspeletjies, aksieliedjies, rympies, strokies en ander interessante brokkies gebou om te verseker dat die leerders nooit 'n vervelige oomblik in die klas beleef nie. So word die ses leeruitkomste vir die leerarea tale (Luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer, en taalstruktuur en -gebruik) op 'n geintergreerde wyse ontwikkel. In hierdie uitgawe is meer aandag aan Leeruitkoms 6 (Taalstruktuur en -gebruik), met 'n deeglike uiteensetting van taalreels en -konstruksies agter in die boek. Kleurvolle en humorisities voorstellings verseker nie net dat visuele geletterheid aangemoedig word nie, maar bevorder ook kritiese denke en redeneervaardighede op 'n prettige wyse. Die Kaperjol Graad 7 leerderboek bied 'n prettige aanslag tot leer wat op 'n natuurlike wyse met ander leerareas integreer. Verder bied dit leerders ook die geleentheid om hulself te assesseer en om die doelstellings van uitkomsgebaseerde onderwys te verwesenlik. In die onderwysersgids is daar inligting oor die hersiene nasionale kurrikulumverklaring, assesseringsriglyne en -blaaie om te verseker dat alle leeruitkomste en assesseringstandaarde van die leerarea tale verwesenlik word, uitbreidings- en remedieringsaktiwiteit en riglyne oor hoe om taalverwerwing binne die kommunikatiewe benadering te verseker.
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot On has everything a learner needs in one book. Spot On improves results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and exams.
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.
New wave mental maths is a series of six learner workbooks written for South African primary schools. New wave mental maths provides an ideal platform for the development of mental skills and mathematical concepts. New wave mental maths provides:
Each Level provides coverage of all mathematical areas applicable to mental mathematics activities.
Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.
The series was written to be aligned with CAPS. A possible work schedule has been included. Each topic start with an overview of what is taught, and the resources you need. There is advice on pave-setting to assist you in completing the work for the year on time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is given for every topic. All the answers have been given to save you time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour poster and CD filled with resources to assist you in your teaching and assessment.
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer. |
You may like...
English Workbook: Developing Literacy…
Diane Henderson, Rosemary Morris, …
Paperback
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7…
M. Brink, O.E. Channing, …
Paperback
R190
Discovery Miles 1 900
|