![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 7
Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys. Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel. Dit hou hulle gemotiveerd om hulle vaardighede te bly ontwikkel. Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet he, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas. Hierdie Kitsreken-reeks is ook beskikbaar in Engels as Instamaths.
Oxford Kom ons oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink. Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en skryfvaardighede vir elke kwartaal, wat aan die onderkant van elke bladsy aangedui word. Dit maak die titels ideaal vir hersiening en oefening van kernvaardighede, sowel as eksamenvoorbereiding. Die titels is gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis. Oxford Kom ons oefen gee leerders die geleentheid om te oefen, te konsolideer en sleutel taal- en skryfvaardighede toe te pas. Hierdie reeks kan gebruik word met ander handboeke wat voldoende is aan die KABV.
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die Leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees. Aanleer van nodige vakkennis word behandel. Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel. Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering. Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV spesifikasies. Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!
Mapwork is a life skill that learners will need and use in many different careers and vocations, yet many learners taking Geography at FET level struggle with mapwork. This is because they don't have the basic skills to work with maps. Mapwork Made Easy for the Senior Phase provides these skills. . Mapwork Made Easy does this by presenting simple, step-by-step explanations of all mapwork skills required to meet the Learning Outcomes and Assessment Standards of the NCS across the Senior Phase. The Learner's Book consists of Section A and Section B. Section A introduces the learners to basic mapwork skills such as: using map keys, writing directions, working out scale and distance, giving and finding directions and bearings, drawing contours, identifying maps, photos, orthophotos and satellite images. In Section B, learners apply the skill learnt in Section A by completing the exercises based on the maps and photos provided. Features include: colour pages with up-to-date 1:50 000 maps, grids of latitude and longitude and alpha-numeric grids on all maps, black and white aerial photos, orthophotos, colour satellite images. The Teacher's Guide provides: Answers to all eercises in the Learner's Book, teaching tips, a Learning Programme, a Year Plan, a table showing integration, Assessment guidelines and templates.
This Smart-Kids Achieve workbook is a colourful activity book designed to develop English skills in a fun and interactive way. It is specially written for Grade 7 learners by experienced South African teachers and contains valuable notes, tips and answers for parents.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
Wiskundewerkboek wat al die aspekte van die Graad 7-Wiskundekurrikulum dek. Volledige antwoorde, sowel as notas en wenke, is ingesluit. Kenmerke - Geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse wiskundeonderwysers. Helder, kleurryke illustrasies wek belangstelling en sorg vir humor. Ouer, slimmer, snaakser Slimkoppe met wie kinders hulle kan identifiseer. Voordele - Help kinders wiskunde oefen en hersien. Graadsewes sal dol wees oor leer saam met die koel, moderne, ondeunde karakters. Hierdie titel bevat relevante, vermaaklike werkbladsye vir Wiskunde en volg, soos al die titels in die reeks, die nuutste SA kurrikulum.
Platinum Instamaths is a carefully graded book of Mathematics exercises designed to promote mathematical practice and understanding in a fun and easy way. It is a structured way for learners to practise and consolidate their Mathematics skills as they fill in their answers in the spaces provided in the book. A complete set of answers is provided in the centre of the book so that Platinum Instamaths can be used by learners for self-study. This new edition of Instamaths is packed with new exercises and has been updated to align with the South African Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). The material covers all the required Mathematics concepts and skills, ensuring that the level is appropriate and that adequate progression occurs.
Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees. Aanleer van nodige vakkennis word behandel. Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel. Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering. Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasies. Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot On has everything a learner needs in one book. Spot On improves results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and exams.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot On has everything a learner needs in one book. Spot On improves results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and exams.
Hierdie Slimkoppe Presteer-werkboek vir graad 7 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taalvaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
Trust TODAY to be up-to-date and fresh for the classroom.; Opportunities for revision, exam practice and assessment throughout.; Develops language skills alongside subject knowledge.; All content is fully CAPS-compliant.; Your easy-to-use complete classroom solution! TODAY, for successful teaching tomorrow. This e?Book is a digital version of the printed, CAPS-approved ?book. Benefits of the ePUB format? include:? The ability to view on ?a ?desktop computer, notebook or tablet.; As learners adjust fonts, rotate and flip pages, content reflows to fit the device's screen giving the user a more flexible experience; and Learners can take notes, highlight and bookmark, and access video and audio for visual learning.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot On has everything a learner needs in one book. Spot On improves results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and exams.
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot On has everything a learner needs in one book. Spot On improves results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and exams.
The series was written to be aligned with CAPS. A possible work schedule has been included. Each topic start with an overview of what is taught, and the resources you need. There is advice on pave-setting to assist you in completing the work for the year on time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is given for every topic. All the answers have been given to save you time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour poster and CD filled with resources to assist you in your teaching and assessment.
|
You may like...
Sustainable Asset Accumulation and…
Carl Chiarella, Willi Semmler, …
Hardcover
R2,671
Discovery Miles 26 710
Complex Systems: Solutions and…
Christian Berger-Vachon, Anna Maria Gil-Lafuente, …
Hardcover
R6,598
Discovery Miles 65 980
The State Role in School Turnaround…
Lauren Morando Rhim, Sam Redding
Hardcover
R2,835
Discovery Miles 28 350
|