|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
Blonde hare ... Helderblou oe ...'n Skitterwit glimlag ...Natasja
is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur
instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste
meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het
’n plan ... Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie
gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en
postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat
aan die KABV-riglyne voldoen.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.

van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.

‘n Baie lang tyd gelede, het Kaggen alle vorme van diere en die
mens geskep. Uiteindelik is ‘n eland geskep. Dit was die eerste
eland wat Kaggen geskep het. Kaggen moes die eland veilig te hou
sodat dit kan groei om die mooi en sterk, soos wat Kaggen geweet
het, dit sou wees. Kaggen het die eland in ‘n vallei gelaat en
seker gemaak dat hy goed gevoed en versorg word. Baie maande het
verby gegaan en die eland het ‘n sterk dier geword.
Tot eendag toe Kaggen se seun Gwi die eland sien, terwyl hy in die
vallei jag. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n
verskeidenheid van stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die
leesboeke is ontwikkel deur ‘n span taalspesialiste en onderwysers
wat die temas en kwessies van die hedendaagse samelewing verstaan.
Die Lees is Maklik-reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama,
komedie, avontuur, rillers, spanning, raaisel, fantasie en
nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels per graad,‘n totaal
van 60 titels vir die Intermediere Fase met ‘n verskeidenheid
stimulerende leesstof vir lesse in die klaskamer. Elke verhaal het
opwindende en prettige illustrasies sowel as aktiwiteite wat
gebaseer is op die storie.
|
You may like...
In Too Deep
Lee Child, Andrew Child
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
Leo
Deon Meyer
Paperback
(3)
R375
R175
Discovery Miles 1 750
Leo
Deon Meyer
Paperback
(2)
R442
R406
Discovery Miles 4 060
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
Kompleks
Louis Pretorius
Paperback
R250
R234
Discovery Miles 2 340
|