0
Your cart

Your cart is empty

Price
  • R0 - R50 (275)
  • R50 - R100 (205)
  • R100 - R250 (832)
  • R250 - R500 (1,521)
  • R500+ (1,025)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts

I Love to Sleep in My Own Bed Adoro Dormir na Minha Propria Cama - English Portuguese Bilingual Book - Portugal (Portuguese,... I Love to Sleep in My Own Bed Adoro Dormir na Minha Propria Cama - English Portuguese Bilingual Book - Portugal (Portuguese, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R661 Discovery Miles 6 610 Ships in 18 - 22 working days
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 2 Boek 11 Leesboek: Ons leer sing en dans: Vlak 2: Boek 11: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): I.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 2 Boek 11 Leesboek: Ons leer sing en dans: Vlak 2: Boek 11: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
I. Beukes
R48 Discovery Miles 480 Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

I Love My Dad (Hungarian Edition) (Hungarian, Hardcover): Shelley Admont, Kidkiddos Books I Love My Dad (Hungarian Edition) (Hungarian, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
I Love to Brush My Teeth (Irish Children's Book) (Irish, Large print, Hardcover, Large type / large print edition):... I Love to Brush My Teeth (Irish Children's Book) (Irish, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R661 Discovery Miles 6 610 Ships in 18 - 22 working days
I Love to Brush My Teeth (Czech Book for Kids) (Czech, Large print, Hardcover, Large type / large print edition): Shelley... I Love to Brush My Teeth (Czech Book for Kids) (Czech, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R661 Discovery Miles 6 610 Ships in 18 - 22 working days
I Love to Eat Fruits and Vegetables (English Turkish Bilingual Book for Children) (Turkish, Hardcover): Shelley Admont,... I Love to Eat Fruits and Vegetables (English Turkish Bilingual Book for Children) (Turkish, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
Goodnight, My Love! (Czech English Bilingual Book for Kids) (Czech, Large print, Hardcover, Large type / large print edition):... Goodnight, My Love! (Czech English Bilingual Book for Kids) (Czech, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
The Wheels The Friendship Race - Serbian Cyrillic (Serbian, Hardcover): Kidkiddos Books, Inna Nusinsky The Wheels The Friendship Race - Serbian Cyrillic (Serbian, Hardcover)
Kidkiddos Books, Inna Nusinsky
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
Verneukkind en ander verhale: Grade 11 (Afrikaans, Paperback): Verneukkind en ander verhale: Grade 11 (Afrikaans, Paperback)
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 5 - 10 working days

Verneukkind en ander verhale is 'n bundel kortverhale gerig op senior leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die bundel bevat verhale wat lesers in die eerste plek as stories kan geniet. Maar 'n belewing - en studie - van die wereld van die kortverhaal kan lesers ook in staat stel om kreatief hulle eie werelde te verken. Die keuse van kortverhale in Verneukkind en ander verhale gee 'n goeie beeld van die verskeidenheid wat kortkuns kan aanneem: Spanningsverhale met karakters in vreemde en selfs bedreigende omstandighede.; Die essayistiese uitbeelding van interessante karakters en hulle intense ervarings.; Lewendige en vermaaklike humor en satire.; Liefdesverhale met temas wat strek van jongmens-verliefdheid tot verbode liefde.; Historiese verhale en herinneringsketse met 'n basis in werklike gebeure in die verlede; en misterieverhale, legendes en mites oor die vreemde en onverklaarbare wat tog ook deel van ons innerlike wesens is. Verneukkind en ander verhale sluit die volgende kortverhale in: Verneukkind (Fanie Viljoen).; Framboos (Francois Bloemhof).; 'n Bed vir Johnny (Jeanetta Basson).; Die winterweer (Emile Joubert).; Koning van die townships (Rudi Daniels).; Frikkie in my kind (Anastasia de Vries).; Die geskenk (Elsa Joubert).; Optelgoed (Christien Neser).; Johanna Magdalena Matthee (Annami Simon).; SOS (Karel Willemse).; Van Duiwel Pontius na Dominee Pilatus (Jan Spies).; Gesondheid, Souf! (Riana Scheepers).; Die invloed (Pirow Bekker).; Lywe (Jaco Fouche).; Drie susters (Corlia Fourie).; Padkamp (JM Gilfillan).; Belinda en die blou ster (Harry Kalmer).; Bodyguards (Anzil Kulsen).; Die after-party (Jan van Tonder).; Die kind (Wilna van Heerden).; Dubbelvisie (Clinton V du Plessis).; Die paradysbossie (Marietjie Kotze).; Riviermin (Elsabe Steenberg).; Die Gat-in-die-muur (Wendy Maartens).; Roep van die waterslang (Thomas Deacon). Verneukkind en ander verhale bied omvattende studiemateriaal oor die ingeslote verhale, spesifiek vir leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal, maar ook vir enige belangstellende leser en student van kortkuns. Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoe om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk.; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 1 Grootboek: Daar kom die bus!: Vlak 3: Boek 1: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): J. Jacobs Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 1 Grootboek: Daar kom die bus!: Vlak 3: Boek 1: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
J. Jacobs
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Agtervolger: Grade 8 - Huistaal (Afrikaans, Staple bound): J. van Lill Agtervolger: Grade 8 - Huistaal (Afrikaans, Staple bound)
J. van Lill
R159 Discovery Miles 1 590 Ships in 5 - 10 working days

Die pragtige Bolandse berge wink vier jong vriende om die naweek op 'n staptog daar deur te bring. Alles verloop glad en die viertal is skynbaar vrolik tussen die berghange op pad na hulle slaapplek. In die berge - en in die vier jong harte - skuil egter geheime. Ook die spookagtige bouval waar hulle slaap, bewaar sy eie geheime. En is daar werklik 'n geheime agtervolger op hulle spoor? Dinge verwikkel dramaties na 'n hoogtepunt: 'n reddingspan moet die vier te hulp snel, die geheime word ontrafel, romantiese harte word blootgele - en die berg eis vergelding vir misdade van die verlede.

I Love to Share (Bulgarian Book for Kids) (Bulgarian, Hardcover): Shelley Admont, Kidkiddos Books I Love to Share (Bulgarian Book for Kids) (Bulgarian, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
I Love to Brush My Teeth (Czech English Bilingual Book for Kids) (Czech, Large print, Hardcover, Large type / large print... I Love to Brush My Teeth (Czech English Bilingual Book for Kids) (Czech, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R661 Discovery Miles 6 610 Ships in 18 - 22 working days
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 4 Boek 6 Leesboek: Lisa se kaart: Vlak 4: Boek 6: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): A. Hiemstra Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 4 Boek 6 Leesboek: Lisa se kaart: Vlak 4: Boek 6: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
A. Hiemstra
R48 Discovery Miles 480 Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 13 Leesboek: Nina, kyk daarbo!: Vlak 1: Boek 13: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): C.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 13 Leesboek: Nina, kyk daarbo!: Vlak 1: Boek 13: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
C. Diedericks-Hugo
R48 Discovery Miles 480 Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

I Love to Brush My Teeth (English Serbian Bilingual Book -Cyrillic) (Serbian, Hardcover): Shelley Admont, Kidkiddos Books I Love to Brush My Teeth (English Serbian Bilingual Book -Cyrillic) (Serbian, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R661 Discovery Miles 6 610 Ships in 18 - 22 working days
I Love to Help (Croatian English Bilingual Book for Kids) (Croatian, Large print, Hardcover, Large type / large print edition):... I Love to Help (Croatian English Bilingual Book for Kids) (Croatian, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
I Love My Mom (English Malay Bilingual Book) (Malay (macrolanguage), Hardcover): Shelley Admont, Kidkiddos Books I Love My Mom (English Malay Bilingual Book) (Malay (macrolanguage), Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 2 Boek 6 Grootboek: Reg of verkeerd?: Vlak 2: Boek 6: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): L. De Jager... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 2 Boek 6 Grootboek: Reg of verkeerd?: Vlak 2: Boek 6: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
L. De Jager Bronkhorst
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 16 Leesboek: 'n Reenerige dag: Vlak 1: Boek 16: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): J.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 16 Leesboek: 'n Reenerige dag: Vlak 1: Boek 16: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
J. Jacobs
R48 Discovery Miles 480 Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Goodnight, My Love! (Czech Children's Book) (Czech, Large print, Hardcover, Large type / large print edition): Shelley... Goodnight, My Love! (Czech Children's Book) (Czech, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
The Wheels -The Friendship Race (Punjabi English Bilingual Children's Book) - Punjabi Gurmukhi India (Panjabi, Large... The Wheels -The Friendship Race (Punjabi English Bilingual Children's Book) - Punjabi Gurmukhi India (Panjabi, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Kidkiddos Books, Inna Nusinsky
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
Goodnight, My Love! (Greek edition) (Greek, Hardcover): Shelley Admont, Kidkiddos Books Goodnight, My Love! (Greek edition) (Greek, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
I Love to Share (Swedish Children's Book) (Swedish, Large print, Hardcover, Large type / large print edition): Shelley... I Love to Share (Swedish Children's Book) (Swedish, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
I Love to Share (English Bulgarian Bilingual Book for Kids) (Bulgarian, Hardcover): Shelley Admont, Kidkiddos Books I Love to Share (English Bulgarian Bilingual Book for Kids) (Bulgarian, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Art of Chip Carving
Tatiana Baldina Paperback R372 Discovery Miles 3 720
Spon's African Construction Cost…
Franklin Hardcover R12,842 Discovery Miles 128 420
Complete Starter Guide to Whittling - 24…
Editors Of Woodcarving Illustrated Paperback R265 R233 Discovery Miles 2 330
A Christmas Carol: York Notes for GCSE…
Charles Dickens, Lucy English Paperback  (1)
R180 Discovery Miles 1 800
IDIHOM: Industrialization of High-Order…
Norbert Kroll, Charles Hirsch, … Hardcover R2,846 Discovery Miles 28 460
Scroll Saw for Beginners - The Complete…
Jerry Heath Hardcover R631 R570 Discovery Miles 5 700
Seismic Evaluation, Damage, and…
Iman Mansouri, Paul O. Awoyera Paperback R4,457 Discovery Miles 44 570
Power Electronics Applied to Industrial…
Nicolas Patin Hardcover R1,908 Discovery Miles 19 080
The Subtle Art Of Not Giving A F*ck - A…
Mark Manson Paperback  (3)
R295 R264 Discovery Miles 2 640
High-power GaAs FET Amplifiers
John L.B. Walker Hardcover R3,764 Discovery Miles 37 640

 

Partners