0
Your cart

Your cart is empty

Price
  • R0 - R50 (282)
  • R50 - R100 (227)
  • R100 - R250 (848)
  • R250 - R500 (1,521)
  • R500+ (1,024)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 4 Boek 12 Leesboek: Hier kom die olifant: Vlak 4: Boek 12: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): M.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 4 Boek 12 Leesboek: Hier kom die olifant: Vlak 4: Boek 12: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
M. Greyvenstein
R48 Discovery Miles 480 Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

I Love to Eat Fruits and Vegetables (Malay Edition) (Malay (macrolanguage), Hardcover): Shelley Admont, Kidkiddos Books I Love to Eat Fruits and Vegetables (Malay Edition) (Malay (macrolanguage), Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
I Love to... Bedtime Collection - 3 books inside (Russian, Large print, Hardcover, Large type / large print edition): Shelley... I Love to... Bedtime Collection - 3 books inside (Russian, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R793 Discovery Miles 7 930 Ships in 10 - 15 working days
Klaskameraad Studiegids: Oefenvraestelle - Betower, die Drama (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Klaskameraad Studiegids: Oefenvraestelle - Betower, die Drama (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Compiled by Ronel Gouws
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Nadia het 'n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self 'n geheim in hom ronddra.

'n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.

  • Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Drama)
  • Bevat agtergrondinligting oor die skrywer
  • Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae
  • Volledig uitgewerkte antwoorde
  • 'n Volledige woordelys
Amanda's Dream (Danish English Bilingual Children's Book) (Danish, Large print, Hardcover, Large type / large print... Amanda's Dream (Danish English Bilingual Children's Book) (Danish, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R645 Discovery Miles 6 450 Ships in 18 - 22 working days
I Love to Go to Daycare (Danish English Bilingual Book for Kids) (Danish, Large print, Hardcover, Large type / large print... I Love to Go to Daycare (Danish English Bilingual Book for Kids) (Danish, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
Reading is Easy: Die dertiende uur: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): B. Morris Reading is Easy: Die dertiende uur: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
B. Morris
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days

Jennie en haar ouers trek in 'n nuwe huis in met 'n staanhorlosie. Toe Jennie die eerste aand in die sitkamer slaap om na die horlosie te luister verskyn Krissie en vra haar 'n baie groot guns...iets wat jou hare sal laat rys. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Let's play, Mom! - English Spanish (Spanish, Hardcover): Shelley Admont, Kidkiddos Books Let's play, Mom! - English Spanish (Spanish, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
I Love to Tell the Truth (Malay English Bilingual Children's Book) (Malay (macrolanguage), Large print, Hardcover, Large... I Love to Tell the Truth (Malay English Bilingual Children's Book) (Malay (macrolanguage), Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
Ser um Super-Heroi - Being a Superhero (Portuguese - Portugal) (Portuguese, Hardcover): Liz Shmuilov, Kidkiddos Books Ser um Super-Heroi - Being a Superhero (Portuguese - Portugal) (Portuguese, Hardcover)
Liz Shmuilov, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
Verneukkind en ander verhale: Grade 11 (Afrikaans, Paperback): Verneukkind en ander verhale: Grade 11 (Afrikaans, Paperback)
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 5 - 10 working days

Verneukkind en ander verhale is 'n bundel kortverhale gerig op senior leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die bundel bevat verhale wat lesers in die eerste plek as stories kan geniet. Maar 'n belewing - en studie - van die wereld van die kortverhaal kan lesers ook in staat stel om kreatief hulle eie werelde te verken. Die keuse van kortverhale in Verneukkind en ander verhale gee 'n goeie beeld van die verskeidenheid wat kortkuns kan aanneem: Spanningsverhale met karakters in vreemde en selfs bedreigende omstandighede.; Die essayistiese uitbeelding van interessante karakters en hulle intense ervarings.; Lewendige en vermaaklike humor en satire.; Liefdesverhale met temas wat strek van jongmens-verliefdheid tot verbode liefde.; Historiese verhale en herinneringsketse met 'n basis in werklike gebeure in die verlede; en misterieverhale, legendes en mites oor die vreemde en onverklaarbare wat tog ook deel van ons innerlike wesens is. Verneukkind en ander verhale sluit die volgende kortverhale in: Verneukkind (Fanie Viljoen).; Framboos (Francois Bloemhof).; 'n Bed vir Johnny (Jeanetta Basson).; Die winterweer (Emile Joubert).; Koning van die townships (Rudi Daniels).; Frikkie in my kind (Anastasia de Vries).; Die geskenk (Elsa Joubert).; Optelgoed (Christien Neser).; Johanna Magdalena Matthee (Annami Simon).; SOS (Karel Willemse).; Van Duiwel Pontius na Dominee Pilatus (Jan Spies).; Gesondheid, Souf! (Riana Scheepers).; Die invloed (Pirow Bekker).; Lywe (Jaco Fouche).; Drie susters (Corlia Fourie).; Padkamp (JM Gilfillan).; Belinda en die blou ster (Harry Kalmer).; Bodyguards (Anzil Kulsen).; Die after-party (Jan van Tonder).; Die kind (Wilna van Heerden).; Dubbelvisie (Clinton V du Plessis).; Die paradysbossie (Marietjie Kotze).; Riviermin (Elsabe Steenberg).; Die Gat-in-die-muur (Wendy Maartens).; Roep van die waterslang (Thomas Deacon). Verneukkind en ander verhale bied omvattende studiemateriaal oor die ingeslote verhale, spesifiek vir leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal, maar ook vir enige belangstellende leser en student van kortkuns. Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoe om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk.; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 4 Boek 8 Leesboek: Waar is die skat?: Vlak 4: Boek 8: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): M.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 4 Boek 8 Leesboek: Waar is die skat?: Vlak 4: Boek 8: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
M. Viljoen-Theron
R48 Discovery Miles 480 Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Goodnight, My Love! (Danish English Bilingual Book) (Danish, Hardcover): Shelley Admont, Kidkiddos Books Goodnight, My Love! (Danish English Bilingual Book) (Danish, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
I Love to Sleep in My Own Bed (Ukrainian English Bilingual Book for Kids) (Ukrainian, Large print, Hardcover, Large type /... I Love to Sleep in My Own Bed (Ukrainian English Bilingual Book for Kids) (Ukrainian, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R661 Discovery Miles 6 610 Ships in 18 - 22 working days
I Love to Share I Love to Share (Farsi - Persian book for kids) - English Farsi Bilingual Children's Books (Persian,... I Love to Share I Love to Share (Farsi - Persian book for kids) - English Farsi Bilingual Children's Books (Persian, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
I Love to Eat Fruits and Vegetables (English Malay Bilingual Book) (Malay (macrolanguage), Hardcover): Shelley Admont,... I Love to Eat Fruits and Vegetables (English Malay Bilingual Book) (Malay (macrolanguage), Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
I Love Autumn (English Portuguese Bilingual Book for kids) - Brazilian Portuguese (Portuguese, Hardcover): Shelley Admont,... I Love Autumn (English Portuguese Bilingual Book for kids) - Brazilian Portuguese (Portuguese, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
Goodnight, My Love! (Romanian English Bilingual Book for Kids) (Romanian, Large print, Hardcover, Large type / large print... Goodnight, My Love! (Romanian English Bilingual Book for Kids) (Romanian, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
I Love My Dad (Punjabi English Bilingual Book for Kids) - Punjabi India (Panjabi, Hardcover): Shelley Admont, Kidkiddos Books I Love My Dad (Punjabi English Bilingual Book for Kids) - Punjabi India (Panjabi, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 14 Leesboek: Pret op die plaas!: Vlak 3: Boek 14: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): M.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 14 Leesboek: Pret op die plaas!: Vlak 3: Boek 14: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
M. Viljoen-Theron
R48 Discovery Miles 480 Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

I Love Autumn (Ukrainian English Bilingual Children's Book) (Ukrainian, Large print, Hardcover, Large type / large print... I Love Autumn (Ukrainian English Bilingual Children's Book) (Ukrainian, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
The Wheels -The Friendship Race (English Punjabi Bilingual Book for Kids) - Punjabi Gurmukhi India (Panjabi, Large print,... The Wheels -The Friendship Race (English Punjabi Bilingual Book for Kids) - Punjabi Gurmukhi India (Panjabi, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Kidkiddos Books, Inna Nusinsky
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 4 Leesboek: Kattekwaad!: Vlak 3: Boek 4: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): E. Roux-Erasmus Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 4 Leesboek: Kattekwaad!: Vlak 3: Boek 4: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
E. Roux-Erasmus
R48 Discovery Miles 480 Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Boxer and Brandon (Thai Children's Book) (Thai, Hardcover): Kidkiddos Books, Inna Nusinsky Boxer and Brandon (Thai Children's Book) (Thai, Hardcover)
Kidkiddos Books, Inna Nusinsky
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
I Love Autumn (English Tagalog Bilingual Book for Kids) (Tagalog, Hardcover): Shelley Admont, Kidkiddos Books I Love Autumn (English Tagalog Bilingual Book for Kids) (Tagalog, Hardcover)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids…
C. Janse van Rensburg, J.J. De Bruijn, … Paperback R171 R65 Discovery Miles 650
Vetplant Fairies
Ingrid De Kok, Antjie Krog Paperback R262 Discovery Miles 2 620
Nuwe Alles-In-Een: Ben is 'n besige…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R94 Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Rolf reus en Doempie…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R94 Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Die herfskabouter…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R94 Discovery Miles 940
Best Books Studiewerkgids: Pad Na Jou…
Alta Engelbrecht Paperback R233 Discovery Miles 2 330
Nuwe Alles-In-Een: Modderkoekies: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R94 Discovery Miles 940
Om Teen Treine Te Skree - Dramabundel…
Tanya Viviers Paperback R340 Discovery Miles 3 400
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1…
Best Books Paperback R108 Discovery Miles 1 080
Nuwe alles-in-een: Almal werk: Vlak 5…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R94 Discovery Miles 940

Partners