|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
 |
Colour in Spanish
(Paperback)
Sam Hutchinson; Edited by Lola Esquina; Illustrated by Kim Hankinson
|
R177
R167
Discovery Miles 1 670
Save R10 (6%)
|
Ships in 9 - 17 working days
|
|
|
Revisit the busy, vibrant scenes from Hello Spanish - A Beginner's
Guide to Spanish with these colouring pages that encourage Spanish
language learners to focus on vocabulary. Build confidence and give
children the basic Spanish skills they will need as they grow.
Spark a lifelong passion for Spanish!
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.

Quentin en sy ma het stad toe getrek van 'n klein dorpie af. Die
lewe in Hillbrow is baie moeilik totdat hy met 'n paar seuns
bevriend raak. Hy is nie altyd gelukkig om te doen wat hulle vra
nie, maar hy is te bang om weer alleen te wees. Heinemann se Lees
is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die
Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om
die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks
dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur,
rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
|
|