|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
Khumo besluit om 'n dagboek te hou en al haar gevoelens en emosies
neer te skryf. Volg haar oor 'n paar jare om te kyk wat met haar,
haar vrese, haar drome en haar hartseer gebeur, terwyl sy op 'n
reis van selfontdekking en selfbewussyn gaan. Heinemann se Lees is
Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere
Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om
die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks
dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur,
rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.

Wouter en sy vriend David vlieg saam met sy pa, Dr. Willie, een
aand net na skemer vanaf Stellenbosch in die rigting van
Gordonsbaai. Na 'n rukkie word dit yskoud in die Cessnavliegtuig.
Wouter besef daar is iets fout met sy pa. Hy sit roerloos met sy
kop op sy bors. Dan uister David met 'n bewerige stem, “Hier’s
iemand saam met ons. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n
verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om
die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks
dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur,
rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke
graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die