![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Klein Mpungu en haar jakkalsfamilie is baie honger. Wanneer hulle
op 'n leeu afkom wat 'n springbok sit en eet, smeek Mpungu hom om
sy kos met hulle te deel. Die leeu brul net en jaag hulle weg.
Mpungu besluit om die leeu terug te kry en op 'n dag kry die slim
jakkalsie toe haar kans. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n
verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Lank lank gelede het Kaggen ook die son gemaak. Die son was toe nog
'n man wat sy lig helder geskyn het. Hy raak toe gulsig en steek
die son in sy armholte en gaan kruip in 'n grot weg. Hoe sal die
mense die son weer terugkry? Heinemann se Lees is Maklik-reeks
bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Tsakane en die boelies. Tsakane trek saam met haar ma stad toe.
Hier loop sy haar vas teen ‘n klomp boelies. Die verskil is, die
boelies is meisies! Wat gaan Tsakane vir die boelies se? Hoekom jok
sy vir haar ma? Wat het 'n uitjie en 'n boelie in gemeen? Heinemann
se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die
Intermediere Fase-leerder.
Wouter en sy vriend David vlieg saam met sy pa, Dr. Willie, een
aand net na skemer vanaf Stellenbosch in die rigting van
Gordonsbaai. Na 'n rukkie word dit yskoud in die Cessnavliegtuig.
Wouter besef daar is iets fout met sy pa. Hy sit roerloos met sy
kop op sy bors. Dan uister David met 'n bewerige stem, “Hier’s
iemand saam met ons. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n
verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
|
![]() ![]() You may like...
Nuwe Alles-In-Een: Name, name, name…
Zelda Vorster, Marina van Eeden
Paperback
Nuwe Alles-In-Een: Manie muishond: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe Alles-In-Een Vlak 1 Leesboek 1…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe alles-in-een: Dit is Somer!: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe Alles-In-Een: Skaaplam skrik groot…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe Alles-In-Een: Nee, Ella, nee!: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe Alles-In-Een: Ben is 'n besige…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe alles-in-een: Jakkals en kraai…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe alles-in-een: Winterklere: Vlak 4…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
|