|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
Woestyne: Die Aarde se droogste plek. In hierdie boek sal jy leer
presies wat 'n woestyn is, waar in die wereld woestyne is, hoe
plante, diere en mense in die woestyne oorleef, watter soort werk
mense in woestyne doen en wat mense doen om te keer dat die
woestyne van Afrika al groter word. Heinemann se Lees is
Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere
Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om
die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks
dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur,
rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.

van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.

Die Prima Donna is Jacques Viviers, die sjef by die Volkskombuis.
Hy se 'n mens spreek sy naam so uit: Sjaaak, so half met 'n lam
tong. Volgens hom is sy van Wiwijee. As jy hakkel terwyl jy dit se,
se jy dit net reg. Sjaaak Wiwijee hoop mense dink hy is van
Frankryk. Maar ons almal weet hy is Koos Viviers van Sannieshof.
Bruno, 'n slimkop-boekwurm, sy beduiwelde rooikop-tweelingsuster,
Bronnie, en hul maat, Ben, moet die misterieuse verdwyning van hul
geliefde kat, Kattebol, oplos. Het die onderonsie tussen hulle ma
en die sjef by die Volkskombuis dalk 'n rol gespeel in die hele
drama? Hierdie is 'n opwindende avontuurverhaal wat behendige
speurwerk vereis. "Die spanningslyn, die aksie, die dialoog, alles
word knap hanteer, maar dis veral die humor wat die verhaal bo
soveel ander laat uitstyg." Marita van der Vyver
From plays to poetry, Le Petit Nicolas to the Association for
Language Learning (ALL) Literature wiki, this book shows trainee
teachers of MFL, teachers in schools, teacher educators, how
literature can be an essential tool for developing students'
cultural awareness as well as language skills. With contributions
from Ruth Heilbronn, Jane Jones and other leading scholars, it
covers a wide range of approaches including looking at how to
support students to develop the skills they need to read and
discuss texts, and how to use stories as a pedagogic tool, rather
than just a way to develop reading skills. Examples of teaching
French, German, Japanese, Mandarin and Spanish are used throughout,
but the book draws together resources and strategies for use in
teaching all modern foreign languages. Supporting students to
develop into creative, reflective teachers, this book offers
support for readers to develop their own tasks for their pupils and
questions throughout to keep them engaged and encouraging them to
critically engage with the content. Seemingly daunting articles are
made much more approachable for readers with windows on research
which provide a summary of relevant research papers, with full
reference details for follow up.
|
You may like...
Travertine
Allan Pentecost
Hardcover
R2,749
Discovery Miles 27 490
|