|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.

Joe gaps Oupa se hoed sonder sy toestemming en gooi dit in 'n boom.
Die hoed sit vas! Gaan Joe die hoed betyds afkry voor Ouma en Oupa
terugkom en sal Oupa ooit uitvind van die verlore hoed? Heinemann
se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die
Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur
taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te
bevorder en te verryk.
Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie,
avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en
nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60
titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir
lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat
gebaseer is op die storie.
Sien, hoor, proe, tas en ruik. Kan jy sien, ruik, proe, hoor en
aanraak? Hierdie is jou vyf sintuie en in hierdie boek sal jy meer
oor hulle uitvind. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n
verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die
leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die
vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.