|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.
"Zuziwe is Mvangeli Langa se jongste kind. En almal in die
Hlubi-nedersetting van Kwazidenge, aan die voet van die
Zidenge-heuwel, stem saam: sy is beslis die mooiste meisie in die
buurt. Kwazidenge is so vyf myl van Qoboqobo af in die Oos-Kaap.
Mvangeli het vyf kinders en Zuziwe is die enigste dogter. Haar
ouers was al byna bejaard toe sy haar opwagting gemaak het, en
hulle het haar gruwelik bederf." Skuil daar reeds onheil in hierdie
eerste woorde van die verhaal van die mooie Zuziwe en haar geliefde
Bhuqa, die jong man van die buurt oorkant die rivier?. Wanneer die
ramshoring roep, is dit 'n oeroue opdrag dat jong mans hulle wapens
opneem ter wille van die gemeenskap - alles anders word eenkant
gelaat. So was dit nog altyd en so is dit in Zuziwe se lewe. Jonk
soos sy is, sleur die eise van die gemeenskap haar mee. Beur sy
teen die stroom, kan die woede van haar eie mense haar vernietig;
gaan sy saam, is haar liefde dalk op die spel. Die manier waarop
Zuziwe haar uitdagings hanteer, is die tema van hierdie aangrypende
verhaal. Roep van die ramshoring - aanvanklik in Engels uitgegee en
daarna ook in Xhosa vertaal - gee 'n kykie op dinge van die
verlede, maar bied ook veel oor die lewe van vandag. Zuziwe en
Bhuqa se lewens is die verhaal van liefde en stryd van alle tye.
Die verhaal word gevolg deur 'n leesgids met woordverklarings,
agtergrondinligting en interessante vrae en aktiwiteite om die teks
te ontsluit. Zuziwe and her beloved Bhuqa live on the foot of
Zidenge Hill. When the trumpet calls, it is an ancient order that
the young men must take up weapons for the community and everything
else is left aside. Could the anger of her own people destroy her,
is her love at risk?
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.
HoErskoolseuns in ’n skoolkoshuis tydens ’n rugbytoer. Die resep
vir ’n baie lekker storie. Die seuns kla oor die dopery. Hulle
praat ook oor meisies – en natuurlik oor sport. Met Charlieboy of
Vlam (as gevolg van sy rooi hare) en sy pelle is daar altyd hope
pret. Maar die storie raak ook aan spangees en jaloesie. Lees om
meer van Vlam, Mop, Bosaap en Stieks te leer ken!