0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R100 - R250 (13)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Promosie

Ouma Hester En Die Getaway-Kar (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Janie Oosthuysen Ouma Hester En Die Getaway-Kar (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Janie Oosthuysen
R135 R105 Discovery Miles 1 050 Save R30 (22%) In stock

Zany Zack voer 'n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van 4 bose oumas van die Huur-'n-Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getaway-kar se wapens skrik vir niks en Tian en Lisa leer hoe om elke vernuftige toestel te gebruik in hul stryd teen die bose oumas. Die vakansie gaan beslis onvergeetlik wees!

Ouma Hester En Die Arnosterfant (Afrikaans, Paperback): Janie Oosthuysen Ouma Hester En Die Arnosterfant (Afrikaans, Paperback)
Janie Oosthuysen; Illustrated by Alistair Ackermann
R145 R109 Discovery Miles 1 090 Save R36 (25%) In stock

Renosters tel, olifantmis en 'n lugskip met hittesoekende sensors en 'n meganiese slurp . . . ’n vakansie saam met ouma Hester is nooit vervelig nie! Maar wie is Wang Mang? Hoekom het hy 'n tenk vol rooi-en-wit gespikkelde vissies in sy helikopter? Wat wil hy met Thembi en Joe se mak renoster, Mafuta, maak? En wat het al hierdie dinge met olifante se toiletgewoontes uit te waai? Maak gereed, want ouma Hester, Tiaan en Lisa is in die Krugerwildtuin† . . . en die spaanders gaan spat!

Goue Lint-Stories: Die Mooiste Stories Uit 'n Duisend en Een Nagte (Afrikaans, Hardcover): S. R. L. Moon Goue Lint-Stories: Die Mooiste Stories Uit 'n Duisend en Een Nagte (Afrikaans, Hardcover)
S. R. L. Moon; Translated by Kobus Geldenhuys
R210 R159 Discovery Miles 1 590 Save R51 (24%) In stock

Hierdie wonderlike boek wat 12 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan ’n skatkis van tydlose verhale.

Hasie, Hoekom Is Jou Stert So Kort? - En Ander Stories Uit Afrika (Afrikaans, Paperback): Michelle Cooper Hasie, Hoekom Is Jou Stert So Kort? - En Ander Stories Uit Afrika (Afrikaans, Paperback)
Michelle Cooper; Illustrated by Chris Venter
R195 R149 Discovery Miles 1 490 Save R46 (24%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie verbeeldingryke stories oor die ontstaan van mense, diere en dinge is gunstelingvoorleesstories van kinders en ouers. Hierdie versameling bevat 14 verhale, byeengebring deur uitgewer Michelle Cooper. Dit sluit die San se pragtige verhaal in oor waar die sterre en Melkweg vandaan kom, hoe HiŽna sy hinkstappie gekry het, waarom die son in die lug hang, waarom Hasie se stert kort is, waarom Jakkals 'n swart streep op sy rug het, en meer.†

Goue Lint-Stories: Die Mooiste Verhale van Andersen (Afrikaans, Hardcover): S. R. L. Moon Goue Lint-Stories: Die Mooiste Verhale van Andersen (Afrikaans, Hardcover)
S. R. L. Moon; Translated by Kobus Geldenhuys
R210 R159 Discovery Miles 1 590 Save R51 (24%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie wonderlike boek met 13 tydlose verhale, pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters stel kinders bekend aan die betowerende wÍreld van Christian Andersen.

Goue Lint-Stories: Die Mooiste Verhale van die Grimm-Broers (Afrikaans, Hardcover): Moon S.R.L. Goue Lint-Stories: Die Mooiste Verhale van die Grimm-Broers (Afrikaans, Hardcover)
Moon S.R.L.; Translated by Kobus Geldenhuys
R210 R159 Discovery Miles 1 590 Save R51 (24%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie wonderlike boek met 15 tydlose verhale, pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters stel kinders bekend aan die betowerende wÍreld van die Broers Grimm.

Goue Lint-Stories: Die Mooiste Avontuurverhale (Afrikaans, Paperback): S. R. L. Moon Goue Lint-Stories: Die Mooiste Avontuurverhale (Afrikaans, Paperback)
S. R. L. Moon; Translated by Kobus Geldenhuys
R230 R175 Discovery Miles 1 750 Save R55 (24%) Pre-order

In hierdie wonderlike boek met pragtige illustrasies word kinders bekendgestel aan klassieke avontuurverhale, soos Om die wÍreld in 80 dae, Robinson Crusoe, Lancelot se avonture, Gulliver en die Lulliputers, White Fang, Die drie musketiers, Tarzan, Skateiland, Reis na die middel van die aarde, Tom Sawyer en Huckleberry Finn en Sandokan, die tier van MaleisiŽ. Hierdie boek is perfek vir voorlees asook selflees! Hierdie boek moet op elke Kersfeeslys en kind se boekrak wees!†

Goue Lint-Stories: Die Mooiste Fabels Deur La Fontaine (Afrikaans, Paperback): S. R. L. Moon Goue Lint-Stories: Die Mooiste Fabels Deur La Fontaine (Afrikaans, Paperback)
S. R. L. Moon; Translated by Kobus Geldenhuys
R230 R175 Discovery Miles 1 750 Save R55 (24%) Pre-order

Hierdie wonderlike boek met pragtige illustrasies word kinders bekendgestel aan die klassieke fabels van La Fontaine, soos†Die wesel en die koringskuur, Die wolf en die lam, Die duif en die mier, Die bye en die perdebye, Die leeu en die muis, Die donkie en die hond, Die swaeltjie en die voŽls, Die haan, die kat en die muis, die takbok by die fontein, Die vos en die bok, Die paddas wat 'n koning wou hÍ, en vele meer!†

Ster En Die Skugter Vyf (Afrikaans, Paperback): Henriette Linde-Loubser Ster En Die Skugter Vyf (Afrikaans, Paperback)
Henriette Linde-Loubser; Illustrated by Elizabeth Pulles
R180 R135 Discovery Miles 1 350 Save R45 (25%) Ships in 7 - 11 working days

Ster bly by haar broer en sy vrou op 'n plaas. Een nag word sy wakker en 'n erdvark staan langs haar bed, sy snoet op die lakens."Kom verken die wÍreld saam met my," nooi hy. En so neem die erdvark vir Ster op 'n nag van snuffel en ontdek. Hulle gaan op ander nagtelike ontdekkingstogte daarna, want die erdvark wil vir Ster die ander skaam diere wys, die skugter vyf: die erdvark, oewerkonyn, Kaapse luiperd, ietermagog, en wit leeu.†

Goue Lint-Stories: Die Mooiste Klassieke Sprokies (Afrikaans, Hardcover): S. R. L. Moon Goue Lint-Stories: Die Mooiste Klassieke Sprokies (Afrikaans, Hardcover)
S. R. L. Moon; Translated by Kobus Geldenhuys
R210 R159 Discovery Miles 1 590 Save R51 (24%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie wonderlike boek wat 11 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan ’n skatkis van klassieke verhale.

How Lion Became King of the Animals - And Other Stories From Africa (Paperback): Michelle Cooper How Lion Became King of the Animals - And Other Stories From Africa (Paperback)
Michelle Cooper; Illustrated by Chris Venter
R195 R149 Discovery Miles 1 490 Save R46 (24%) Ships in 7 - 11 working days

Whether they are called creation myths or origin stories, children love these highly imaginative tales of the origins of people, animals and the natural world. This anthology features 14 such tales, with a focus on the animals, people and breathtaking natural beauty of Africa. It includes the San people of Southern Africa’s striking story of how the stars and Milky Way were formed, as well as tales explaining how hippopotamus came to live in the water, how Jackal got his black saddle, how Hyena got his characteristic limping gait, and more.

Loer Binne: Die Plaas (Afrikaans, Board book): Really Decent Books, Elsa Silke Loer Binne: Die Plaas (Afrikaans, Board book)
Really Decent Books, Elsa Silke; Illustrated by Fiona Powers
R150 R119 Discovery Miles 1 190 Save R31 (21%) Ships in 7 - 11 working days
Loer Binne: Die See (Afrikaans, Board book): Really Decent Books, Elsa Silke Loer Binne: Die See (Afrikaans, Board book)
Really Decent Books, Elsa Silke; Illustrated by Fiona Powers
R150 R119 Discovery Miles 1 190 Save R31 (21%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan by 'n duikspan om te gaan kyk na 'n ou skeepswrak op die seebodem!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
My Gunsteling Storie-Bybel
Ewald Van Rensburg Hardcover R169 R140 Discovery Miles 1 400
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1…
Best Books Paperback R74 R64 Discovery Miles 640
Gangster State - Unravelling Ace…
Pieter-Louis Myburgh Paperback  (2)
R290 R209 Discovery Miles 2 090
Introduction To Business Management
Barney Erasmus, Sharon Rudansky-Kloppers, … Paperback R550 R497 Discovery Miles 4 970
BANTING 7 Day Meal Plans - 100 Favourite…
Rita Venter, Natalie Lawson, … Paperback  (12)
R350 R289 Discovery Miles 2 890
40 Years Of Iconic Food
Dorah Sitole Paperback R380 R280 Discovery Miles 2 800
415 Action-Packed Neighbourhood…
Basil O'Hagan Paperback R209 Discovery Miles 2 090
A House Divided - The Feud That Took…
Crispian Olver Paperback  (2)
R275 R220 Discovery Miles 2 200
Bahlabelelelani: Why Do They Sing…
Nompumelelo Zondi Paperback R195 R145 Discovery Miles 1 450
I'm Staying - The Unspoken Impact Of The…
Natasha M Freeman Paperback  (1)
R190 R135 Discovery Miles 1 350

 

Partners