Die klein boeke met baie inligting.
Het jy geweet …
… muskiete is van die dodelikste diere op aarde?
… piesangs is radioaktief?
… jou vingers het glad nie spiere nie?
Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die
buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet!
Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie
Viljoen bestaan uit vier boeke.
Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde
raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een
bevat reuserekords van alle soorte.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!