![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Fiction > Promotions
Helmer se pa is sterwend en vir die eerste keer in sewe-en-dertig jaar word daar nie meer bevele geblaf op die plaas op die koue, nat Nederlandse platteland nie. Helmer dra sy pa na die boonste verdieping van die plaashuis waar hy sy siekbed moet deurbring en word vir die eerste keer gekonfronteer met ’n kans om wraak te neem. Dit word egter ’n kans om homself te leer ken en te doen wat sy hart vir hom voorskryf.
Die Kameraadskap van die Ring is uiteengedryf. Party berei hulle
sonder hoop voor vir oorlog teen die oeroue boosheid van Sauron.
Ander kry te kampe met die verraderlikheid van die towenaar
Saruman. Slegs Frodo en Sam bly oor om die vervloekte Ring van Mag
na Mordor – die donker koninkryk waar Sauron heers – te neem en te
vernietig.
Karl Kielblock was ongetwyfeld een van die beste speurverhaalskrywers in ons land. Met hierdie boek bewys hy dit weer eens. Mooier as die blomme is deel van die Frans Lindenhof-speurreeks en dis ‘n verhaal met baie spanning en onverwagte wendinge en ook heelwat afwisseling wat daarvoor sorg dat dit end-uit genietbaar bly. Namakwaland se kleurkaleidoskoop lok elke jaar duisende besoekers van oraloor. Daar is egter iets nog mooier en waardevoller as veldblomme wat in die Namakwaland verskuil is, besef Joachim Verbeek wanneer ‘n skilderekspedisie plotseling in 'n nagmerrie ontaard. Wanneer Verbeek se paadjie onwetend met die van uitgeslape diamantdiewe kruis, verander dit wat as ‘n rustige wegbreek beplan is in 'n jaagtog vol blink klippies, verleidelike vroue – en lewensgevaar. Niks ontglip egter die onverskrokke speurder-sersant Frans Lindenhof se waaksame oe en fyn ore nie, en hy onderneem om die misdadigers vas te keer.
Oom Chris is die baas van Doodsedrif – of so het hy gedink. Sy vet, bruin kalf lę versuip langs die seekoeigat. Toe dryf oom Jan Oortjies se ou hond opgeblaas langs die oewer. Kraaibek, die mak bobbejaan, spring kort daarna waansinnig in die rivier en verdrink. Telkens sien oom Chris se seuns die drietonige voetspoor op die riviersand. Manienk, een van die plaasseuns, meen dis Salmaklak, “die gladde nat dier wat hier by jou in die water is”. Hy trek die diere in die water in en los hul liggame om in die rivier af te dryf. Maar wie het die Tswanaseun met ’n graaf oor die kop geslaan en in ’n vlak graf begrawe?
A novel about two young men that fall in love under unlikely circumstances. One of them has sworn off relationships to avoid turning out like his abusive father, while the other rediscovers himself. The book follows their journey as they navigate through their new found feelings. It’s a fun, quirky read but also an intense emotional rollercoaster.
Met Daar Doer in Duitswes roep Helm Jooste vervloe dae met nostalgie en humor in herinnering. Hy vertel met selfspot van sy eie ervarings in onder andere die ou Suidwes: vertellings wat jou terselfdertyd laat lag en met heimwee en deernis vul. Kom dans op maat van die Rooiduin Orkes tot rooidag; skater en bloos oor die lywige Ant Maryntjie en die tandlose Toks – en droom saam met ’n bobaasverteller oor die “se nou maars” en verspeelde kanse in Jessica se blou oe.
The book that reinvented Space Opera - from the Hugo and World Fantasy Award-winning author of The Terror, which is now a chilling TV show. It is the 29th century and the universe of the Human Hegemony is under threat. Invasion by the warlike Ousters looms, and the mysterious schemes of the secessionist AI TechnoCore bring chaos ever closer. On the eve of disaster, with the entire galaxy at war, seven pilgrims set fourth on a final voyage to the legendary Time Tombs on Hyperion, home to the Shrike, a lethal creature, part god and part killing machine, whose powers transcend the limits of time and space. The pilgrims have resolved to die before discovering anything less than the secrets of the universe itself. Readers are hooked on Hyperion: 'One of the best epic, old mythology, and literature inspired, mindblowing, amazingly ingeniously written space operas' Goodreads reviewer, â â â â â 'The scope of imagination, wordplay, and critical analysis of humankind is astounding . . . this is a story-driven narrative, and the stories that we're given are well worth the entry into a brave, new, unfamiliar world' Goodreads reviewer, â â â â â 'Hyperion has that indescribable, almost lovecraftian terror, dread and brooding present throughout' Goodreads reviewer, â â â â â 'Combine the artful poetry of John Keats with a science fiction retelling of the Canterbury Tales . . . what you have is Hyperion. A masterpiece of literature' Goodreads reviewer, â â â â â 'A science fiction classic . . . If you count yourself an sf fan you need to read this. If you just want to read a damn good book this is also for you' Goodreads reviewer, â â â â â
It is the mid-1950s, and Kockroach, perfectly content with his life infesting a fleabag hotel off Times Square, awakens to discover that somehow he's been transformed into, of all things, a human. A tragic turn of events, yes, but cockroaches are awesome coping machines, so Kockroach copes. Step by step, he learns the ways of man--how to walk, how to talk, and how to wear a jaunty brown fedora. Led by his primitive desires and insectile amorality, he navigates through the bizarre human realms of crime, business, politics, and sex. Will he find success or be squashed flat from above? Will he change humanity, or will humanity change him?
Struggling with integrating back into society after escaping her captor after five years of torture, sexual abuse as well as prostitution, Minenhle finds herself turning against the people who love her the most. Haunted by dreams and memories of her torture and torment she turns to illegal substances in order to try and deal with the pain.
Age is just a number... Until yours is up.
From New York Times bestselling author Elle Kennedy and USA Today
bestselling author Sarina Bowen comes the next in the spin-off series
of their wildly successful Him and Us books.
Toe leukemie in hul twintigste huweliksjaar by Marthie se man Derik gediagnoseer word, word die Mombergs se lewe onherroeplik verander. Die “vonnis” kom totaal onverwags en die prognose lyk donker: waar Derik voorheen vir geen uitdaging nee gese het nie (die Twee Oseane en die Comrades gehardloop het, entoesiasties was om sy vlieglisensie te bekom en die paartjie op die kruin gestaan het van ’n skynbaar sorgelose en geleentheidbelaaide bestaan, moet hulle nou die realiteit van hospitale, chemoterapie, en later die onafwendbaarheid van Derik se dood, leer verwerk – en ervaar hulle onder die moeilikste van omstandighede dat die kleure van liefde nie net die sonskyngeel en pastelpienk van die lewe se ligkant insluit nie – maar ook die swart van vrees, die grys van onsekerheid en die rooi van pyn help inkleur. In Kleure van liefde word met nugterheid en humor, maar ook op filosofiese en vraende trant, besin oor die lewe voor, tydens en na ’n geliefde se dood. Deur werklike dagboekinskrywings en e-posse die skrywer en haar man by die vertelling in te sluit, word die leser betrek by ’n baie persoonlike ontdekkingstog: die na aanvaarding, berusting – en hoop.
|
You may like...
Ritual Texts for the Afterlife - Orpheus…
Fritz Graf, Sarah Johnston, …
Hardcover
R5,071
Discovery Miles 50 710
Greek & Roman Hell - Visions, Tours and…
Eileen Gardiner, Homer, …
Hardcover
R849
Discovery Miles 8 490
Inner Purity and Pollution in Greek…
Andrej Petrovic, Ivana Petrovic
Hardcover
R3,234
Discovery Miles 32 340
OCR Classical Civilisation A Level…
Athina Mitropoulos, Tim Morrison, …
Paperback
R486
Discovery Miles 4 860
|