0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (91)
  • R50 - R100 (155)
  • R100 - R250 (1,001)
  • R250 - R500 (1,934)
  • R500+ (1,558)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths

Snowy 2-In-1 (Paperback): Angus Buchan Snowy 2-In-1 (Paperback)
Angus Buchan
R149 R137 Discovery Miles 1 370 Save R12 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Saddle up for a fun-filled ride around the farm with Farmer Angus and his best friend Snowy. Snowy 2-in-1 combines Angus Buchan’s well-loved children’s books Snowy and Snowy and Friends to share fun farm stories that children aged 5-8 can relate to and learn valuable lessons from.

Snowy: Join Snowy the horse as he learns all sorts of fun lessons like how to be friendly to Big Stuff, a very grumpy and angry horse, and how to overcome his fear when crossing a river with Farmer Angus.

Snowy and Friends: Meet a whole new bunch of Snowy’s animal friends like Mr. Bull, Red Rooster, Betsy, Tiger and Samuel. They teach Snowy all sorts of wonderful lessons about listening to Farmer Angus and how God has made all of us unique.

Children will love the farm activities for every story, which includes mazes, crossword puzzles, spot-the-difference and match-the-shadow games. Each story also includes a Scripture verse and prayer. This collection of interactive and educational stories is sure to keep young hearts and minds entertained as they learn good, godly virtues.

Ester en die Koning Ek Kan Lees (Afrikaans, Paperback): Ester en die Koning Ek Kan Lees (Afrikaans, Paperback)
R35 R33 Discovery Miles 330 Save R2 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Dit is nooit te vroeg om vir jou kleinding te begin lees nie. Daar is soveel voordele daaraan verbonde om boeke saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir hulle taalvaardigheid, stimuleer verbeelding en help kinders om van die węreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder. Die Ek kan lees!-reeks is die ideale manier om jou kind se leesvaardighede te ontwikkel en terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan te wakker.

In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak word 3- tot 6-jariges bekendgestel aan die wonderlike węreld van lees met geloofsgebaseerde stories om hulle te lei om God se Woord lief te hę. In Ester en die koning moet die dapper Ester, ’n jong Joodse meisie wat koningin word, haar mense probeer red. Sal die koning na haar luister? Is dit hoekom God haar koningin gemaak het?

Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jou kleinding.

• Ontwikkel kinders jaar se leesvaardighede en wakker terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan.
• Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jong kinders.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Esther and the King.

My KrapBybel - God Skep die Węreld (Afrikaans, Spiral bound): Jacob Vium-Olesen My KrapBybel - God Skep die Węreld (Afrikaans, Spiral bound)
Jacob Vium-Olesen
R159 R146 Discovery Miles 1 460 Save R13 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Om oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!

In My KrapBybel: God skep die węreld kan kinders tussen 3 en 6 jaar meer leer oor die wonder van God se skepping en sy liefde daarvoor terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies sal baie pret hę deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.

Die aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders leer van God se kreatiwiteit en sy liefde vir sy skepping terwyl hulle hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel.

• Die verhaal van God se skepping en sy liefde vir alles wat Hy gemaak het vir kinders tussen 3 en 6 jaar.
• Opwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede ontwikkel.
• Die aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.
• Spesiale pen ingesluit.
• Ringbind.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel God Creates the World Children's Scratch Bible.

Leer uit die Bybel - Kom Speel met Syfers Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Leer uit die Bybel - Kom Speel met Syfers Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Bybelstories met prettige aktiwiteite

Kinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende stories uit die Bybel, soos die storie van Josef en sy 11 broers, en die storie van die keer toe Jesus meer as 5 000 mense gevoed het met net 2 vissies en 5 broodjies!

Leer uit die Bybel – Kom speel met syfers (Boek 2) nooi 5- tot 8-jariges om 5 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit speletjies in soos sudoku, telspeletjies en kleur in volgens syfers. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook pret met syfers het.

• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders
• Bevat 5 bekende Bybelverhale
• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos sudoku en telspeletjies
• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees
• Help kinders om hulle syfervaardighede te verbeter terwyl hulle ook meer van die Bybel leer
• Kweek ’n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders
• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis
• 32 volkleur-bladsye
• Sagteband
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let’s Play with Numbers (Book 2)

Noag Se Wonderlike Ark - Verf-en-Soek Bybelstories (Afrikaans, Spiral bound): Noag Se Wonderlike Ark - Verf-en-Soek Bybelstories (Afrikaans, Spiral bound)
R99 R91 Discovery Miles 910 Save R8 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Verf die prentjies weer en weer

Waar het Noag al die diere weggesteek? Leer meer oor Noag se ark en waar die diere gebly het terwyl jy elke bladsy met water verf.

Verf-en-soek Bybelstories: Noag se wonderlike ark is ’n unieke interaktiewe boek wat 3- tot 6-jariges uitnooi om Noag en al die diere in die ark te ontmoet. Kinders sal ook leer wat die belofte van die reënboog vir God se kinders beteken.

Wanneer kinders die bladsye met water verf, sal die illustrasies en ander weggesteekte besonderhede verskyn. Omdat kinders met water verf, hoef ouers nie bekommerd te wees oor verf wat mors nie. Wanneer die bladsye droogword, verdwyn die prentjie weer. Elke boek het sy eie verfkwassie.

• Interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges oor Noag se ark.
• ’n Verfkwassie is ingesluit om die bladsye met water te verf. Sodra die bladsy droogword, kan die bladsye weer geverf word.
• 10 volkleur-bladsye
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Paint and Find Bible Stories: Noah’s Amazing Ark

Learning with the Bible - Let?s Play with Numbers Book 1 (Paperback): Learning with the Bible - Let’s Play with Numbers Book 1 (Paperback)
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Combine the fun of learning numbers with well-known stories from the Bible! There are so many interesting numbers in the Bible for kids to explore: God made the world in 6 days. The animals came into Noah's Ark 2 by 2. Jesus rose on the 3rd day.

Learning with the Bible—Let’s Play with Numbers (Book 1) invites children aged 5-8 to explore 6 beloved Bible stories and learn about numbers through over 20 age-appropriate activities. Activities include sudoku, counting games, number mazes, and code breakers. Keep your children entertained for hours while they learn and repeat reading and writing numbers.

• Perfect for children aged 5-8.
• Contains 6 beloved Bible stories.
• Over 20 age-appropriate activities, including sudoku, counting games, code breakers, number mazes, and find the pair.
• There are Bible references included with every story for further study.
• Helps kids learn numbers in a fun way, while also learning about the Bible.
• Help kids understand important values while keeping them curious and interested in “school stuff.”
• Great for the classroom, travelling, Sunday school, or just reading at home.
• 32 full-color pages.
• Softcover.
• Also available in Afrikaans under the title Leer uit die Bybel – Kom speel met syfers (Boek 1).

God Se Baie Goeie Idee (Afrikaans, Paperback): Trillia Newbell God Se Baie Goeie Idee (Afrikaans, Paperback)
Trillia Newbell
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

’n Ware verhaal oor die fantastiese verskeidenheid in God se familie

Het jy al ooit na die węreld om jou gekyk en jou verwonder aan ons Vader se kreatiwiteit? Help jou kind om te ontdek hoe kosbaar élke mens vir God is – ongeag hulle ouderdom, geslag of ras.

God se baie goeie idee wys vir 3- tot 6-jariges dat dit deel was van God se plan om ’n wonderlike verskeidenheid mense te hę wat Hom liefhet en ook vir mekaar lief is. Dit wys vir kinders dat ons almal deel kan wees van God se baie goeie idee omdat Jesus ons gered het.

Die pragtig geďllustreerde boek sal kinders help verstaan dat mense van alle rasse en agtergronde vir God kosbaar is, en sal hulle opgewonde maak om deel te wees van die kerk, God se familie wat so ’n fantastiese verskeidenheid vorm.

• Ideaal vir 3- tot 6-jariges.
• Ontwikkel kinders se begrip en empatie vir alle mense, asook hulle sosiale vaardighede, en moedig hulle aan om ander mense te respekteer.
• 32 volkleur-bladsye.
• Sagteband.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel God’s Very Good Idea.

Learning with the Bible - Let?s Play with Numbers Book 2 (Paperback): Learning with the Bible - Let’s Play with Numbers Book 2 (Paperback)
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Learn numbers with well-known stories from the Bible! There are so many interesting numbers in the Bible for kids to explore: Joseph had 11 brothers. God helped Deborah beat 900 enemy chariots in battle. Jesus fed 5,000 people with just 2 small fish and 5 loaves of bread!

Learning with the Bible—Let’s Play with Numbers (Book 2) invites children aged 5-8 to explore 5 beloved Bible stories and learn about numbers through over 20 age-appropriate activities. Activities include sudoku, counting games, and color by number. Keep your children entertained for hours while they learn and repeat reading and writing numbers.

• Perfect for children aged 5-8.
• Contains 5 beloved Bible stories.
• Over 20 age-appropriate activities, including sudoku, counting games, color by number, shape and size games, color by number, and dot to dot.
• There are Bible references included with every story for further study.
• Helps kids learn numbers in a fun way, while also learning about the Bible.
• Helps kids understand important values while keeping them curious and interested in “school stuff.”
• Great for the classroom, travelling, Sunday school, or just reading at home.
• 32 full-color pages.
• Softcover.
• Also available in Afrikaans under the title Leer uit die Bybel – Kom speel met syfers (Boek 2).

Leer uit die Bybel - Kom Speel met Syfers Boek 1 (Afrikaans, Paperback): Leer uit die Bybel - Kom Speel met Syfers Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Kinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende stories uit die Bybel. Daar is soveel interessante getalle wat kinders in die Bybel kan ontdek: God het die węreld in 6 dae gemaak. Daar is 2 van elke soort dier in die ark in. Jesus het op die 3de dag uit die dood opgestaan.

Leer uit die Bybel – Kom speel met syfers (Boek 1) nooi 5- tot 8-jariges om 6 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit speletjies in soos sudoku, telspeletjies en raaisels. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook pret met syfers het.

• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders
• Bevat 6 bekende Bybelverhale
• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos sudoku en telspeletjies
• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees
• Help kinders om hulle syfervaardighede te verbeter terwyl hulle ook meer van die Bybel leer
• Kweek ’n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders
• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis
• 32 volkleur-bladsye
• Sagteband
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let’s Play with Numbers (Book 1)

Noah?s Amazing Ark - Paint-and-Find Bible Stories (Spiral bound): Noah’s Amazing Ark - Paint-and-Find Bible Stories (Spiral bound)
R99 R91 Discovery Miles 910 Save R8 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Paint the pictures over and over again

Where did Noah hide all the animals? Find out all about Noah’s ark and where he kept the animals as you paint to reveal important details in the story!

Paint-and-Find Bible Stories: Noah’s Amazing Ark is a unique interactive book that invites children aged 3-6 to meet Noah and all the animals he kept in the ark. Kids will also learn what the rainbow promise God made to all His people means.

Children will enjoy painting with water as they reveal hidden details and complete the colorful illustrations! The book comes with its very own brush pen. And because it is water, parents don’t have to worry about stains or major messes. The best part is that kids can paint over and over again! When the pages are dry, the colors will disappear and they can start painting again.

• An interactive book for children aged 3-6 about Noah’s ark.
• Includes brush pen to paint with water on pages, revealing hidden objects. Once the page dries, the objects disappear so kids can paint again and again.
• 10 full-color pages.
• Also available in Afrikaans under the title Verf-en-vind Bybelstories: Noag se wonderlike ark.

A Scary Choice - The Story of Daniel in the Lion's Den (Paperback): Paul Gully, Delores Gully A Scary Choice - The Story of Daniel in the Lion's Den (Paperback)
Paul Gully, Delores Gully
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Teach your child to stand up for what they believe in, just like Daniel!

A Scary Choice: The Story of Daniel in the Lion's Den is the biblical story of Daniel in the lion's den in a rhyming, fun format for children aged 5-8. The story teaches kids the importance of being brave for Jesus and following God no matter the cost.

• Presented in a fun rhyming format with colorful illustrations
• 32 full-color pages
• Also available in Afrikaans under the title ’n Bangmaak-storie

Clever Cub Sings to God (Paperback): Bob Hartman Clever Cub Sings to God (Paperback)
Bob Hartman; Illustrated by Steve Brown
R35 R33 Discovery Miles 330 Save R2 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Introduce your little one to praying and praising God as they join the curious bear Clever Cub as he explores God’s creation and sings psalms.

In Clever Cub Sings to God, Clever Cub takes a walk in the forest, the fields, and the mountains. He can’t help but sing praises to God for all the incredible things God has made!

This engaging picture book is perfect for children aged 3-6 and includes questions about the story’s theme and ideas for learning more about it in the Bible.

• Shares the words of Psalm 104.
• Helps children aged 3-6 discover the joy of praising God with song.
• Is a wonderful way to introduce young readers to praying and singing the psalms.
• Includes questions about the story’s theme and ideas for learning more about it in the Bible.
• 24 full-color pages.
• Also available in Afrikaans under the title Klein Beertjie sing vir God.

Bybelstorie-Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback): Sally Ann Wright Bybelstorie-Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
Sally Ann Wright
R199 R183 Discovery Miles 1 830 Save R16 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Die Bybelstorie-aktiwiteitsboek is die ideale manier om ’n liefde vir God se Woord by 5- tot 8-jariges te kweek. 52 bekende Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, soos Noag se ark, Josef se spesiale kleed, Dawid en Goliat, en Jesus se geboorte, wonderwerke, dood en opstanding, word op ’n maklik verstaanbare manier oorvertel. Elke storie sluit af met twee aktiwiteite soos soek die verskille, soek die woorde, kleur in volgens nommers en voltooi die prentjie.

Behalwe ’n liefde vir die Woord sal die Bybelstorie-aktiwiteitsboek ook 5- tot 8-jariges se syfervaardigheid, probleemoplossingsvaardighede, geheue en leesvaardigheid verbeter.

A Giant Headache - The Story of David and Goliath (Paperback): Paul Gully, Delores Gully A Giant Headache - The Story of David and Goliath (Paperback)
Paul Gully, Delores Gully
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Teach your children how to face any giant in their everyday lives with faith and godly courage like David!

A Giant Headache: The Story of David and Goliath is the biblical story of David and Goliath in a rhyming, fun format for children aged 5-8. It teaches how we receive courage and strength from God when we trust in Him completely.

The book ends with a salvation page for your child to fill out with their name for a personal commitment to Christ.

• Presented in a fun rhyming format with colorful illustrations
• Includes a salvation page at the end for children to complete to make a personal commitment to God
• 32 full-color pages
• Also available in Afrikaans under the title ’n Reuse kopseer

Dankie! - Inkleurboek Vir Dogters (Afrikaans, Paperback): Dankie! - Inkleurboek Vir Dogters (Afrikaans, Paperback)
R99 R91 Discovery Miles 910 Save R8 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Elke laerskooldogter het nodig om te weet daar is Iemand wat altyd daar sal wees vir haar en met Wie sy enige tyd of plek kan praat. En daardie Iemand is Jesus! Hy is altyd daar, en Hy luister altyd.

Dankie! Inkleurboek vir dogters sal dogters tussen 8 en 12 aan hierdie waarheid herinner, terwyl hulle leer oor soveel dinge waaroor hulle dankbaar kan wees en kan bid.

Die 40 kort, eenvoudige gebede bied ’n wegspringplek vir meisies se eie gebedswandel saam met die Here, terwyl die volblad-ontwerpe om in te kleur kreatiwiteit en stilword by God aanmoedig.

Wyse Woorde Vir Klein Hartjies (Afrikaans, Paperback): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Wyse Woorde Vir Klein Hartjies (Afrikaans, Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Wil jy klein handjies besig hou terwyl hulle harte gevul word met die ewige wyshede van die Woord? Wyse woorde vir klein hartjies kombineer eeue oue waarhede uit Spreuke met prettige aktiwiteite spesiaal vir 5- tot 8-jariges.

Veertien kerngedagtes uit Spreuke word gekombineer met opvoedkundige speletjies vir seuns en meisies. Aktiwiteite soos soek die pad, kleur die prentjie in en soek die verskille moedig kreatiwiteit aan, verbeter fyn motoriese vaardighede, ontwikkel probleemoplossingsvaardighede en verbeter konsentrasie.

Terwyl kinders die aktiwiteite geniet, word die tydlose wysheid uit die Bybel speel-speel in hulle harte vasgelę.

Die Tuin, die Gordyn en die Kruis (Afrikaans, Paperback): Carl Laferton Die Tuin, die Gordyn en die Kruis (Afrikaans, Paperback)
Carl Laferton; Illustrated by Catalina Echeverri
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die ware verhaal van waarom Jesus gesterf het en opgestaan het uit die dood.

Dit is nie altyd maklik om die evangelie vir jong kinders te verduidelik nie. Sommige begrippe kan vir hulle moeilik en verwarrend kan wees en dit is dikwels ’n groot uitdaging om hierdie belangrike konsepte op ’n manier te verduidelik wat vir hulle sin maak.

Die eenvoudige taalgebruik en pragtige illustrasies in Die tuin, die gordyn en die kruis maak die boodskap van die evangelie vir 3- tot 6-jariges verstaanbaar. Deur die goue draad van die evangelie van die Tuin van Eden tot in God se nuwe skepping te verweef, help hierdie boek kinders om te verstaan hoekom Jesus gesterf het en uit die dood opgestaan het, en daarom sal hulle kan sę: “Dankie, Jesus! Wat U vir my gedoen het, is wonderlik!”

• Ideaal om jong kinders aan die evangelie bekend te stel.
• 32 volkleur-bladsye
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Garden, the Curtain, and the Cross

Old and New Testament Vol 1 - Paint-and-Find Bible Stories (Spiral bound): Old and New Testament Vol 1 - Paint-and-Find Bible Stories (Spiral bound)
R99 R91 Discovery Miles 910 Save R8 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Paint the pictures over and over again

Invite your kids to join a fun adventure learning about well-loved Bible stories and painting to reveal important details in the stories!

Paint-and-Find Bible Stories: Old and New Testament Vol 1 is a unique interactive book for children aged 3-6. It offers 5 favorite Bible stories: God Makes the World, Jonah and the Big Fish, When Jesus Was Born, Jesus Loves Children, and Jesus Lives!

Children will enjoy painting with water as they reveal hidden objects and complete the colorful illustrations! The book comes with its very own brush pen. And because it is water, parents don’t have to worry about stains or major messes. The best part is that kids can paint over and over again! When the pages are dry, the colors will disappear and they can start painting again.

• An interactive book for children aged 3-6.
• Features 5 Bible stories with Bible references: Creation (Gen. 1-2), Jonah and the big fish (Book of Jonah), Jesus’ birth (Luke 2), Jesus loves children (Mark 10), and Jesus’ resurrection (Luke 24).
• Includes brush pen to paint with water on pages, revealing hidden objects. Once the page dries, the objects disappear so kids can paint again and again.
• 10 full-color pages.
• Also available in Afrikaans under the title Verf-en-soek Bybelstories: Ou en Nuwe Testament Vol 1.

Clever Cub Invites Someone New (Paperback): Bob Hartman Clever Cub Invites Someone New (Paperback)
Bob Hartman; Illustrated by Steve Brown
R35 R33 Discovery Miles 330 Save R2 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Introduce your little one to the story of Zacchaeus (Luke 19:1-10), teaching them how powerful mercy, love, and hospitality can be and what it means to see others through God’s eyes.

In Clever Cub Invites Someone New, Clever Cub doesn’t want to invite Stinky the skunk to his birthday party. Mama Bear tells her cub how Jesus was friendly to a tax collector—and everything changed for good!

This engaging picture book is perfect for children aged 3-6 and includes questions about the story’s theme and ideas for learning more about it in the Bible.

• Introduces young readers to the story of Zacchaeus in Luke 19:1-10
• Helps kids ages 3 to 6 learn what it means to welcome others.
• Teaches young readers how powerful mercy, love, and hospitality can be.
• Includes questions about the story’s theme and ideas for learning more about it in the Bible.
• 24 full-color pages.
• Also available in Afrikaans under the title Klein Beertjie nooi 'n nuwe maatjie.

Esther and the King I Can Read! (Paperback): Esther and the King I Can Read! (Paperback)
R35 R33 Discovery Miles 330 Save R2 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Is it ever too early to start reading to your little one? The answer is an undisputable No! There are so many benefits to reading books with little ones. Reading provides the building blocks for language skills, stimulates imagination, and helps children to learn about the world around them. Reading to a child is a shared bonding experience that fosters a lifelong love for reading and learning. What better way to start than with stories from the award-winning The Beginner's Bible?

The I Can Read! series introduces the wonderful world of reading to children aged 3-6 with faith-based stories to teach your little one to love God’s Word. In Esther and the King, Brave Esther, a young Jewish girl who becomes Queen, must try to save her people. Will the king listen to her? Is this why God made her queen?

The basic language, word repetition, and colorful illustrations in these books are perfect for shared reading with your little one.

• Introduces reading to children aged 3-6 using faith-based stories.
• Basic language, word repetition, and colorful illustrations make these books perfect for shared reading.
• Reading provides the building blocks for language skills, stimulates imagination, and helps children to learn about the world around them.
• 32 full-color pages.
• Softcover.
• Also available in Afrikaans under the title Ester en die koning.

God Is by My Waar Ek Ook Al Gaan - 'n Inkleur Avontuur vir Kinders (Afrikaans, Paperback): God Is by My Waar Ek Ook Al Gaan - 'n Inkleur Avontuur vir Kinders (Afrikaans, Paperback)
R129 R119 Discovery Miles 1 190 Save R10 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Is jy op soek na ’n inkleurboek met ’n positiewe boodskap? God is by my waar ek ook al gaan: ‘n inkleur avontuur vir kinders is ideaal! Elkeen van die 40 inkleurbladsye bevat illustrasies van oulike diertjies wat oor die węreld reis, asook Bybelse waarhede wat jong kinders sal herinner aan God se sorg en liefde. Terwyl hulle inkleur, sal kinders al hoe meer bewus word dat God by hulle is, of dit nou in die ruimte of diep onder in die oseaan is. Daar is ook 10 bladsy met prentjies wat hulle kan inkleur en uitknip.

• 40 inkleurprente vir 3- tot 6-jariges.
• 10 bladsye met prentjies wat ingekleur en uitgeknip kan word.
• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
• Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel God Is With Me Wherever I Go.

Leer uit die Bybel - Kom Speel met Woorde Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Leer uit die Bybel - Kom Speel met Woorde Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Kombineer die pret van nuwe woorde leer ken met bekende stories uit die Bybel, soos Goliat wat God beledig en spot, en God wat dan vir Dawid bemagtig om die reus met ’n enkele klippie te verslaan, en Jesus wat vir ’n verlamde man sę sy sondes is vergewe en hom dan genees.

Leer uit die Bybel – Kom speel met woorde (Boek 2) stel 5- tot 8-jariges bekend aan 5 bekende Bybelverhale terwyl hulle nuwe woorde leer en prettige aktiwiteite doen. Die ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit onder andere woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook nuwe woorde leer lees en skryf.

• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders
• Bevat 5 bekende Bybelverhale
• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in
• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees
• Help kinders om nuwe woorde te leer terwyl hulle ook meer van die Bybel leer
• Kweek ’n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders
• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis
• 32 volkleur-bladsye
• Sagteband
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let’s Play with Words (Book 2)

Can You Find Me in the Bible? - Find the Person Who Does Not Belong in the Story (Hardcover): Andrew Newton Can You Find Me in the Bible? - Find the Person Who Does Not Belong in the Story (Hardcover)
Andrew Newton
R179 R165 Discovery Miles 1 650 Save R14 (8%) Ships in 4 - 8 working days

A fun seek-and-find book of twelve Old and New Testament Bible stories with interesting objects to find and misplaced Bible characters. While introducing children to some of the most well-known Bible stories and characters, it also has a twist: the narrator of each story is in fact a famous person from a different Bible story.

Features include:

• New twist on seek-and-find
• Introduces children to twelve famous Bible stories
• Interactive seek-and-find challenges with lost Bible characters
• 280mm x 216mm, hardcover
• Children will spend hours finding the hidden objects and figuring out which story the characters actually belong in
• Perfect gift for little ones who already have other Bible story books
• 14-point type size
• For ages 5 - 9 Years

A Big Fish Tale - The Story of Jonah (Paperback): Paul Gully, Delores Gully A Big Fish Tale - The Story of Jonah (Paperback)
Paul Gully, Delores Gully
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Teach your children the value of obedience and the negative consequences of disobedience. Just look at Jonah—he disobeyed God and ended up in the belly of a big fish!

A Big Fish Tale: The Story of Jonah is the biblical story of Jonah in a rhyming, fun format for children aged 5-8. The story teaches the importance of obeying God instead of doing things our own way.

• Presented in a fun rhyming format with colorful illustrations
• 32 full-color pages
• Also available in Afrikaans under the title ’n Groot visstorie

Ou en Nuwe Testament Vol 1 - Verf-en-Soek Bybelstories (Afrikaans, Spiral bound): Ou en Nuwe Testament Vol 1 - Verf-en-Soek Bybelstories (Afrikaans, Spiral bound)
R99 R91 Discovery Miles 910 Save R8 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Verf die prentjies weer en weer

3- tot 6-jariges sal speel-speel meer leer oor bekende verhale uit die Bybel terwyl hulle die bladsye met water verf en interessante inligting ontdek.

Verf-en-soek Bybelstories: Ou en Nuwe Testament Vol 1 is ’n unieke interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges. Dit bevat 5 bekende Bybelverhale: God skep die węreld, Jona en die groot vis, Jesus word gebore, Jesus is lief vir kinders, Jesus leef!

Wanneer kinders die bladsye met water verf, sal die illustrasies en ander weggesteekte besonderhede verskyn. Omdat kinders met water verf, hoef ouers nie bekommerd te wees oor verf wat mors nie. Wanneer die bladsye droogword, verdwyn die prentjie weer. Elke boek het sy eie verfkwassie.

• Interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges.
• 5 bekende Bybelverhale: God skep die węreld, Jona en die groot vis, Jesus word gebore, Jesus is lief vir kinders, Jesus leef!
• ’n Verfkwassie is ingesluit om die bladsye met water te verf. Sodra die bladsy droogword, kan die bladsye weer geverf word.
• 10 volkleur-bladsye
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Paint and Find Bible Stories: Old and New Testament Vol 1

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Giovanni's Last Shoe - A Historical…
Mark Bartolomeo Hardcover R944 Discovery Miles 9 440
Get Out Of Your Head - Stopping The…
Jennie Allen Hardcover R250 R230 Discovery Miles 2 300
Minecraft: Mobs Glow-In-The-Dark Lock…
Insights Hardcover R346 Discovery Miles 3 460
Uit Die Beek 2023 - 365 Dagstukkies
Barend Vos Paperback R278 Discovery Miles 2 780
William Rimmer - Champion of Imagination…
Dorinda Evans Hardcover R1,448 Discovery Miles 14 480
Parrot Visualizer - Deluxe Presenter
R7,245 R5,499 Discovery Miles 54 990
An Essay on the Law of Patents for New…
Thomas Green Fessenden Paperback R692 Discovery Miles 6 920
The Hare With Amber Eyes - A Hidden…
Edmund De Waal Paperback R638 R405 Discovery Miles 4 050
Sea Prayer
Khaled Hosseini Hardcover  (1)
R336 Discovery Miles 3 360
Butler's Saint for the Day
Paul Burns Hardcover R1,146 Discovery Miles 11 460

 

Partners