![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Fiction > School stories
From Onjali Q. Rauf, the award-winning and best-selling author of The
Boy at the Back of the Class, comes another incredible story, told with
humour and heart.
Lien is die oudste kind in ’n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa, nou ’n gevangene, en haar ma weens haar onvermoë om die situasie te verwerk, ’n alkoholis word. Al wat oorbly van die glans van ’n vroeë lewe is ’n woordlose video met grepe uit gelukkige tye saam. Die besorgheid van ’n buurtannie help in die donkerste ure van die gesin, terwyl dit nodig word vir Lien om uit te spring om brood op die tafel te sit. Vir haar en haar jonger broer, Braam, oor wie sy besorg is, is daar aanpassingsprobleme by die nuwe skool, maar deur veral twee vriende, Wouter en Mimi, elk met hulle eie verwondheid, herwin Lien vir haar ’n eie plek. Sy doen naskool loswerkies vir ’n inkomste, veral om die aand kos op die tafel te kry en te spaar vir wanneer sy eendag oorsee kan gaan. Die behoeftes van die gesin kan egter nie alleen deur die wisselvallige inkomste aangespreek word nie. Terwyl haar ma se alkoholisme tot tragiese dieptes verval, begin sy in ’n vermomming op ’n straathoek bedel, waar sy randkarakters soos Roos en Tibbey leer ken en sy geleidelik hulle vertroue en vriendskap wen. Ondanks uitdagende omstandighede slaag sy daarin om ’n verantwoordelikheidsin te kweek wat hulle posisie as gesin ook geleidelik positief beinvloed. Die wyse waarop sy op haar gesins- en persoonlike uitdagings reageer, help haar om te groei, haar roeping te vind en vrede te maak met haar verlede. Vanaf die aangrypende openingstoneel word die aandag geboei met stilistiese vernuf, oortuigende karakterisering en geloofwaardige ruimte-beelding. Die skrywer het ’n oorspronklike aanslag wat gereflekteer word in die oorspronklike taalgebruik en skerp, vermaaklike dialoog. Respek vir die woord staan sentraal in hierdie manuskrip. Die gang van gebeure word so gestruktureer dat die leser meegevoer word en dit moeilik vind om die manuskrip neer te sit. Die narratief word effektief afgewissel met beskrywings van klanklose ou video-grepe. ’n Uitgebreide verwysingsraamwerk van musiek en ander motiewe word deurgaans gehandhaaf en uitgebou – so word die verhaal effektief gelaai met sekondêre betekenislae. Hierdie verhaal spreek ook van ’n maatskaplike gewete wat dit vierkantig plaas binne die konteks van ons sosio-politieke landskap. Dit is ’n verhaal wat die leser subtiel uitdaag om verantwoordelikheid te neem vir sy eie geluk en om die goeie in mense en situasies raak te sien, wat werklik ’n vars briesie is.
Lottie Brooks is 11 ¾ and her life is ALREADY officially over.
13-year-old Leo Jantjies loves playing Theatre of Gods and Heroes (TOGAH). He’d play all day and night if he could – if it weren’t for nuisances like school and chores. When a clip of Leo playing TOGAH goes viral, he doesn’t expect to get a call from a pro team wanting to recruit him for the Esports World Championship in Paris. But soon Leo, his best friend Fiks, and his sister Lauren jet off to Europe for an adventure none of them thought was possible.
Filled with mystery and an intriguingly rich magic system, Tracy Deonn’s YA contemporary fantasy Legendborn offers the dark allure of City of Bones with a modern-day twist on a classic legend and a lot of Southern Black Girl Magic. An explosive fantasy debut that's perfect for fans of Cassandra Clare, Leigh Bardugo, Sarah J. Maas and Cinderella is Dead! After her mother dies in an accident, sixteen-year-old Bree Matthews wants nothing to do with her family memories or childhood home. A residential programme for bright high-schoolers at UNC – Chapel Hill seems like the perfect escape – until Bree witnesses a magical attack her very first night on campus. A flying demon feeding on human energies. A secret society of so called “Legendborn” students that hunt the creatures down. And a mysterious teenage mage who calls himself a “Merlin” and who attempts – and fails – to wipe Bree’s memory of everything she saw. The mage’s failure unlocks Bree’s own unique magic and a buried memory with a hidden connection: the night her mother died, another Merlin was at the hospital. Now that Bree knows there’s more to her mother’s death than what’s on the police report, she’ll do whatever it takes to find out the truth, even if that means infiltrating the Legendborn as one of their initiates. She recruits Nick, a self-exiled Legendborn with his own grudge against the group, and their reluctant partnership pulls them deeper into the society’s secrets – and closer to each other. But when the Legendborn reveal themselves as the descendants of King Arthur’s knights and explain that a magical war is coming, Bree has to decide how far she’ll go for the truth and whether she should use her magic to take the society down – or join the fight.
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun maak die Boksombende ’n plan om geld in te samel om vir Rooie ’n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig – deur ’n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. In Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel. Trompie agtervolg die diewe en beland in ’n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader? Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!
Skooldae was 'n televisie-reeks vir die jeug (drama) = 1981 tot 1984. (SABC TV). Daar was drie reekse in totaal en 36 episodes. Die reeks is ook in 'n boek omskep. Christo de Wet is 'n jong onderwyser in sy eerste pos. Sy ongewone onderwysmetodes en kinderlike maniere maak hom gou baie gewild onder die skoliere – en laat beland hom in die moeilikheid by die skoolhoof en meer tradisionele personeellede. Die storie fokus op die studente en hoe hulle deur meneer De Wet se inspirasie en aanmoediging aangesig tot aangesig kom met hul probleme en dit uitsorteer.
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos “Fritz Deelman en die verlate tuin”,“Racheltjie de Beer” en “Ou Meneer Springer”, asook na die klassieke “Jakkals en Wolf”-stories. Hier is ook sprokies soos “Rooikappie” en “Raponsie” om weer van nuuts af te betower! Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ‘n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar! Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!
An adorable opposites-attract YA romance, from the TikTok sensation and globally bestselling author of The Atlas Six (under the penname Olivie Blake). My Mechanical Romance explores the vulnerability of first love . . . while building robots! 'Academic rivals to lovers is one of my favourite tropes and this book delivered it perfectly' - Lottie, NetGalley review Nerds are so hot. Especially battle-robot-building nerds. When Bel accidentally reveals a talent for engineering at school, she's forced into joining the robotics club. Enter Mateo Luna, perfect on paper - captain of the football team and the robotics club - who recognizes Bel as a potential asset, even if they couldn't be more different. And as the nights of after-school work grow longer, Bel and Teo realize they've made more than just a combat-ready robot for the championship: they've made a connection themselves. But with graduation approaching, their differences and what they want for their futures, threatens what they've built together. Can they survive Nationals without breaking their robots - or their hearts? 'An adorable, nerdy, feel-good read that will leave you blissfully satisfied' - NetGalley Review 'I sped through this book and loved every minute' - Poppy, NetGalley Review
Rafe is finally getting a taste of the cool life – but his problems are
red-hot.
'A thrilling journey into a magical world packed with Rob's brilliant humour.' - David Walliams Superstar, author and illustrator Rob Biddulph dazzles in Peanut Jones and the Illustrated City, the first title in an adventure series for boys and girls of 8+. This exciting, funny, middle-grade debut is from the bestselling creative genius behind #DrawWithRob and is illustrated in black and white throughout. Some legends are born, some are drawn . . . Drawing feels like magic to Peanut Jones. But art can't fix her problems. Her dad has gone missing, and she's stuck in a boring new school. Until the day she finds a unique pencil turbo-charged with special powers. Suddenly she's pulled into a world packed with more colour, creativity, excitement and danger than she could ever have imagined. And maybe, just maybe, she might find out what happened to her dad. 'Peanut Jones is AWESOME. I loved this book from start to finish - the story is packed with twists and turns, and Rob's illustrations are full of wit and warmth . . . I need to know what happens next!' - Nadia Shireen 'A vividly illustrated, immersive romp that will leave readers desperate for the next instalment' - Guardian 'A wildly imaginative, big-hearted celebration of creativity' - Anna James, bestselling author of the Pages & Co series 'Look at this utter beauty . . . This book is EPIC' - Laura Ellen Anderson, bestselling author of Amelia Fang
The new children’s book from No. 1 bestselling author David Walliams – a deliciously daft Tall Story of a child who had everything, but still wanted more. Illustrated by artistic genius, Tony Ross. Meet the Meeks! Myrtle Meek has everything she could possibly want. But everything isn’t enough. She wants more, more, MORE! When Myrtle declares she wants a FING, there’s only one problem… What is a FING? Mr and Mrs Meek will do anything to keep their darling daughter happy, even visit the spooky library vaults to delve into the dusty pages of the mysterious Monsterpedia. Their desperate quest leads to the depths of the jungliest jungle where the rarest creatures can be found. But will they ever find a FING? An explosively funny, totally surreal Tall Story about two perfectly nice parents and their unbelievably monstrous daughter from the phenomenal bestselling author David Walliams.
Could your worst week be funny too? Start Monday with a bang in the hilarious new series taking the world by storm. Justin Chase is having the WORST WEEK EVER! His Mum has just married a vampire. His Dad is driving a giant toilet on wheels. His cat has probably been abducted by aliens. A bully is making his first day at a new school miserable. And right now, he's hanging off the edge of a 10-metre-high diving tower in front of his entire class wearing nothing but rapidly disappearing crocheted swimmers! And it's only... MONDAY! The first book in the hilarious new seven-part highly-illustrated series for fans of the globally bestselling Treehouse series.
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die tiende titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! Saam met ‘n groep kinders van Leliesvlei se hoerskool, en onder toesig van meneer Basson, gaan Jasper die Wildtuin besoek. Maar op pad daarheen - en nogal op ‘n steil bergpas en in gietende reen van ‘n Laeveldse donderstorm - raak die bus waarmee hulle reis onklaar. En lank nadat die donderstorm bedaar het, staan die logge ou rooi gevaarte nog al die tyd langs die pad, te steeks om ‘n wiel te verroer. Intussen begin dit reeds donker word en meneer Basson word onrustig. Nou nie heeltemal met meneer Basson se toestemming nie, besluit Jasper en sy drie maats dat hulle die wereld moet gaan verken en kyk of hulle nie hulp kan kry nie. En ja werklik, voordat hulle baie ver gevorder het, hoor hulle die gedreun van ‘n vragmotor, wat hulle na ‘n afgesonderde plaashuis lei. Omhul deur die waas van geheimsinnigheid, le die huis tussen die bosse, sonder ‘n lig of enige ander teken van lewe, behalwe die vragmotor wat daar staan. Jasper se kort hare gaan staan nog regopper as gewoonlik, maar hy besluit om deur te druk met sy ondersoek. Hy is immers die leier van die Viermanskap. Maar hy moes liewer net daar omgedraai en teruggestap het skoolbus toe. Dit sou beter gewees het vir almal … Kom deel in die avonture van Jasper!
|
You may like...
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n…
Ivan Botha, Donnalee Roberts
Paperback
R185
Discovery Miles 1 850
Magisterium: The Copper Gauntlet
Cassandra Clare, Holly Black
Paperback
(1)
|