![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Fiction > School stories
Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis, wat die skool en Mtwana se gas is. Fen en al die graadsewe-seuns verloor hul hart op die mooie Sasha. Maar dis Mieke wat die dieper kant van die meisie leer ken, en uitvind waarom sy en Smiley, die outjie wat gedurig 'n nuwe blouoog het, soveel in gemeen het. Die ontkoping is die finaal van Miss Eco Warrior, met afskeid en oorgang vir beide Mieke en Fen wat deur die storie verweef is.
Greg Heffley verpes verrassings – veral op sy verjaardag. Maar hy sou
hom nooit die skokkende planne kon verbeel wat sy gesin hierdie jaar
vir hom in gedagte het nie.
The third mesmerising book in Maggie Stiefvater's The Raven Cycle quartet. The third book in the mesmerising RAVEN CYCLE quartet from bestselling author, Maggie Stiefvater. Fans of the SHIVER trilogy will love this new quartet. For the first time in her life, Blue Sargent has found a place where she feels at home. The Raven Boys have taken her in as one of their own and she is sure that this is where she belongs. But certainties can unravel. Visions can mislead. And friends can betray. The trick with found things is how easily they can be lost... Absolutely addictive writing for teen girls... and grown-up girls... Magic, mystery and adventure at every turn From the bestselling author of Shiver, Linger and Forever which all debuted at #1 on the UK book bestseller charts Film rights to The Raven Cycle have been acquired
Lottie Brooks is byna 12 jaar oud en haar lewe is amptelik verby. Sy
gaan amper hoërskool toe sonder enige vriende aan haar sy of ’n
swierige kapsel. Boonop het sy besef dat sy te plat is om ’n BRA te
dra! Sy kan maar net so wel opgee en hiberneer saam met haar hamsters.
Lottie kry die hoofrol in ’n musiekblyspel en dit gee haar die kans om
vir Daniel te beďndruk met haar talent as ’n singende krap, maar dis
nie net sang en dans by die skool nie. Lottie se vriendskap met Mieke
en Jess is aan’t skerwe, maak nie saak hoe hard sy probeer om almal
bymekaar te hou nie. Gaan Lottie weer ’n verbysterende bestie-blaps
beleef?
Today we brainstormed strategies to #GETAMBERBACK. Our top ideas are:
Just when Lottie thought life might be going back to normal, everything goes wrong again! Amber’s hanging out with the Ultra Mean Girl Gang at school and is completely ignoring the Queens of Eight Green. Mum’s gone back to work and expects Lottie to ‘help around the house more’, Bella keeps biting everyone and Pot Noodle will not stop sniffing every dog’s bum. DISASTER! Now Lottie has to come up with a foolproof plan to get Amber back before her friendship group is destroyed forever. What could go wrong??? Join Lottie as she battles the mean girls, takes on school injections (apparently they can go through your arm!) and even more extremely embarrassing moments.
George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer ’n poets of twee gebak. Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan – wat boonop baie soos aliens lyk! Sal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind?
Kan ’n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tydvir soveel sportsoorte as moontlik? Kan ’n klomp vrotperskes die begin van ’n cool nuwe sportsoort wees? Hierdie boek bevat 7 sportstories wat jou tone sal laatomkrul van lekkerkry!
Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat ’n kombinasie van ’n
spul familielede, ’n piepklein strandhuisie en versengende hitte ’n
rampresep is.
Lottie Brooks is BACK and she's as BRILLIANT as ever!
Lottie Brooks is BACK for more extremely embarrassing adventures as she
goes on holiday and gets her very first boyfriend!
Lotta Liebenberg is elf jaar oud. Sy hou van pannekoek en is mal oor
diere, maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie meer doodgewoon as haar
ouers en tweeling-raasbekboeties!
From hilarious bestselling author, Katie Kirby, comes a brand-new
Lottie Brooks story. This time it's CHRISTMAS!!!
It is 2003 – ten years since Spud Milton’s class of 93 matriculated.
Despite their seemingly unbreakable bond, the Crazy Eight – Rambo, Mad
Dog, Vern, Fatty, Garth Garlic, Boggo, Simon and Spud – have not kept
in touch. An invitation from the school to attend the ten-year reunion
weekend has an unsettling effect on the former scholarship boy. One
thing Spud knows for sure: there is no way he’ll be attending the
reunion. The prospect of having to reveal his decade of spectacular
non-achievement to his former classmates hardens his resolve.
Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-pińata wat Natalie self gemaak het. Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op Natalie se splinternuwe nagklere en Lara is allergies vir die grondboontjies in die pińata-lekkers. Die pajamapartytjie waarna hulle so uitgesien het, is ’n reuse-flop! Gelukkig het Minki ’n slim plan om vir haar maats te wys dat hulle vriendskap enigiets kan oorleef …
Morena loves his new school! There are so many fun extramural activities and games to play that he and his friends have set up their own championship. Before school starts and at break Morena and his friends plays marbles, cards, soccer and shoot hoops. After school they take the soccer online or jump into go-karts. Morena is determined to get all the points! But it isn't just sports that he excels at, he can come up with a rap song on the spot and has a hilarious idea for an assignment that involves bringing your favourite traditional food to school. He can't wait to see the teacher's reaction after the whole class experiences the effects of eating samp and beans! If there's one thing Morena takes seriously it is being the captain of his school's softball team. He is good at pitching and his twin sister Rorisang is an excellent batter. But their team keeps losing! Morena isn't scared of a challenge, he'll try his best at any game to be a superstar. How can he help his team to do their best? A heart-warming story that celebrates family, friendship and working together. The book is also available in isiZulu, isiXhosa and Afrikaans.
’n Nuwe kwartaal, ’n nuwe onderwyser, maar Arlo vermoed reeds onraad. Doktor Bleek is dalk nie so wild soos mevrou Org of so vreemd soos juffrou Putia nie, maar hy neem die skool terug na die vorige eeu toe. Toe die klas probeer om teen doktor Bleek se streng nuwe reëls te protesteer, lyk dit asof ’n nuwe leerling hulle wil verdeel – Mike Nuss. Mike is slim, snaaks en perfek ... te perfek. Kan Arlo die raaisel betyds oplos om die skool te red? “4X is die wildste, stoutste en luiste klas wat ek ooit moes trotseer.” Dinge lyk glad nie goed vir 4X nie. Met nóg ’n onderwyser wat skreeuend weghol, wonder Arlo hoe lank die nuwe onderwyser sal uithou. Toe mevrou Org vir 4X dieretuin toe neem, weet Arlo hy sal moet seker maak dat 4X nie in die moeilikheid beland nie. Maar wat mevrou Org hulle nié gesę het nie is dat hierdie dieretuin nie ’n gewone dieretuin is nie …
Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak. Sy besluit dat haar span as die Kampkampioene gekroon gaan word en dat niks in haar pad gaan staan nie. Nie eens al beteken dit sy moet vuil speel nie …
Your Friend is My Friend is a collection of four plays written for
Intermediate Phase learners who speak English as an additional
language. The plays are fun, with relatable characters and accessible
language. They are perfect for reading aloud or acting out in the
classroom.
Het jy al ooit ’n goor week gehad? Justin Chase het! Ná
’n gespartel en gespook lewe hy darem nog ná ’n
taai Maandag,
Dinsdag, Woensdag en Donderdag. Maar nou is dit . .
. Vrydag!
In die tweede boek in die reeks hou die kosskool hou 'n filmkompetisie en almal gebruik hulle talente om die wonderlikste tonele te skiet. Alva en haar vriende wil baie graag wen, maar vreemde kragonderbrekings plaas die groot premieraand in gevaar. Kan die vriendegroep betyds uitvind wie verantwoordelik is? En sal die geheimsinnige kennisgewingbord weer help om lig op die duisternis te werp?
WJ, sy suster Mindie, en hul beste vriend Raj, wil graag iets
asemrowends aantrek vir die skool se kostuumdag aan die einde van
Boekeweek. Hulle moet soos karakters uit hulle gunstelingboek aantrek
en besluit op Die Drie Musketiers. Maar wanneer hulle in 'n vreemde
oudhedewinkel op die perfekte bykomstighede vir hulle kostuums afkom,
loop dinge lelik skeef. Nou is hulle Die Drie Muskiete! En hulle moet
'n węreld van insekte en monsters oorleef om weer hul pad terug te vind
huis toe.
Welkom in die Skool vir Talente. Hier kan almal fantastiese dinge doen.
Hulle kan van vorm verander, met diere kommunikeer, water beheer . . .
en nog baie meer!
ontvoer . Sy pa is meer verleentheid as ooit. Hy het onverwags op die ergste moontlike manier aanlyn virale geword. En wanneer die skoolfotodag met die Super Science Spectacular bots , is dit bestem om op te blaas in 'n haarverhoging, tandeversplinterende ramp van epiese proporsies!
Three books of fun in one! Join Dave the naughtiest unicorn for a BUMPER collection of three favourite funny stories, perfect for reluctant readers and boys and girls aged 5-8. Mira has always dreamed of having her very own unicorn, so she's over the moon when she finally gets her invitation to Unicorn School! But Dave isn't quite the elegant, sparkling unicorn she's been dreaming of … he's more grumpy than glittery and loves to snooze and eat donuts! But Dave has hidden strengths – he's brilliant at prancing AND and he holds the Unicorn School record for the amount of poos ever done in one day (38) – and soon Mira and Dave are the BEST of friends. Join Dave and the gang for three amazing, magical adventures in one. This bumper collection contains The Naughtiest Unicorn, The Naughtiest Unicorn at Sports Day and The Naughtiest Unicorn on a School Trip. |
You may like...
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n…
Ivan Botha, Donnalee Roberts
Paperback
R185
Discovery Miles 1 850
Magisterium: The Copper Gauntlet
Cassandra Clare, Holly Black
Paperback
(1)
|