![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's Fiction & Fun > School Stories
Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! In hierdie boek is Engela oortuig daarvan dat die hoof ’n pruik dra en sy probeer bewys dat sy reg is; sy probeer ook haar vyand, Twané Witvoetjie, uitoorlê en sy is heeltemal uit haar diepte by ’n spa-naweek, maar sy’s vasbeslote om haar merk te maak!
Lottie Brooks is byna 12 jaar oud en haar lewe is amptelik verby. Sy
gaan amper hoërskool toe sonder enige vriende aan haar sy of ’n
swierige kapsel. Boonop het sy besef dat sy te plat is om ’n BRA te
dra! Sy kan maar net so wel opgee en hiberneer saam met haar hamsters.
Sixteen-year-old Khetiwe has a natural talent for swimming. When she is given a scholarship to a prestigious Johannesburg private school, she immediately bumps up against Farrah, the swimming captain, who sees her as competition. As “the poor girl”, Khetiwe is already struggling to fit in, but Farrah sets out to make her life unbearable. When the two girls clash over Aidan – Farrah’s exboyfriend – Farrah becomes even more unhinged. The constant bullying is starting to seriously affect Khetiwe, but when she tries to defend herself, things turn out even worse... A realistic portrayal of teenage angst with a cast of believable, authentic characters.
Welcome to Nikki Maxwell's aDORKable
world and the BRAND NEW ADVENTURE in the mega-selling Dork Diaries
series – now with over 57 million copies in print worldwide!
Talia spandeer elke pouse in die skoolbiblioteek om vir die boelies weg te kruip, tot die nare nuwe biblioteekjuffrou haar skuilplek in ’n nagmerrie verander. Saam met Mario, nog ’n buitestander, maak sy ’n geheime biblioteek in ’n ou skuur en bied ’n toevlug vir al die kinders wat voel asof hulle nêrens hoort nie. Maar gaan juffrou Grizzle hulle skuilplek kry, of gaan sy ’n geheim van haar eie ontbloot? Die Groot Storieboek Avontuur is vir elke kind wat al soos ’n buitestander gevoel het, maar ’n tuiste gekry het tussen die blaaie van ’n boek. Die boek is ryk in diversiteit en bevat karakters met neurodiversiteit, verskillende rasse en orientasies. Die boek word ook gemaak met verskeie leesbaarheidstegnieke, soos disleksie-vriendelike lettertipes en papier, groot spasies en meer.
CAPTAIN UNDERPANTS returns for an eleventh adventure in this highly illustrated comic book style series. Just when you thought it was safe to flush... When the Incredible Robo-Plunger defeated the evil Turbo Toilet 2000, George and Harold thought their toilet troubles were over. Unfortunately, their porcelain problems were only beginning... The Turbo Toilet 2000 is back! The carnivorous commode known for devouring everything in its path has built up a real appetite ... for REVENGE! Join Captain Underpants for another epic showdown of Wedgie Power vs. Potty Power.
Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis, wat die skool en Mtwana se gas is. Fen en al die graadsewe-seuns verloor hul hart op die mooie Sasha. Maar dis Mieke wat die dieper kant van die meisie leer ken, en uitvind waarom sy en Smiley, die outjie wat gedurig 'n nuwe blouoog het, soveel in gemeen het. Die ontkoping is die finaal van Miss Eco Warrior, met afskeid en oorgang vir beide Mieke en Fen wat deur die storie verweef is.
Greg Heffley verpes verrassings – veral op sy verjaardag. Maar hy sou
hom nooit die skokkende planne kon verbeel wat sy gesin hierdie jaar
vir hom in gedagte het nie.
The third mesmerising book in Maggie Stiefvater's The Raven Cycle quartet. The third book in the mesmerising RAVEN CYCLE quartet from bestselling author, Maggie Stiefvater. Fans of the SHIVER trilogy will love this new quartet. For the first time in her life, Blue Sargent has found a place where she feels at home. The Raven Boys have taken her in as one of their own and she is sure that this is where she belongs. But certainties can unravel. Visions can mislead. And friends can betray. The trick with found things is how easily they can be lost... Absolutely addictive writing for teen girls... and grown-up girls... Magic, mystery and adventure at every turn From the bestselling author of Shiver, Linger and Forever which all debuted at #1 on the UK book bestseller charts Film rights to The Raven Cycle have been acquired
Brandon hates Tuesdays. Nothing exciting ever happens on a Tuesday. Every Tuesday Grandma Ella picks him up after school. Then they go to the library, where Grandma and her friends always meet in the garden behind the library. There they drink tea and talk about books. ‘Find yourself a book to read,’ Grandma says every Tuesday. But Brandon never wants to. The only other kid who spends every Tuesday afternoon there, is the mysterious Book Girl. The Book Girl never speaks to anyone. She just sits there, her back against a tree and her nose in a book. But one afternoon, Brandon kicks a ball ... and also kicks off a wild adventure, filled with magical creatures, riddles and breathtaking action. In this wonderfully weird, funny story filled with trolls, dragons, gnomes and other magical creatures, Jaco Jacobs creates a modern fairy tale that celebrates the wonder of books and the imagination. Fitting themes for the 300th book by this exceptional author.
Today we brainstormed strategies to #GETAMBERBACK. Our top ideas are:
Just when Lottie thought life might be going back to normal, everything goes wrong again! Amber’s hanging out with the Ultra Mean Girl Gang at school and is completely ignoring the Queens of Eight Green. Mum’s gone back to work and expects Lottie to ‘help around the house more’, Bella keeps biting everyone and Pot Noodle will not stop sniffing every dog’s bum. DISASTER! Now Lottie has to come up with a foolproof plan to get Amber back before her friendship group is destroyed forever. What could go wrong??? Join Lottie as she battles the mean girls, takes on school injections (apparently they can go through your arm!) and even more extremely embarrassing moments.
Kan ’n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tydvir soveel sportsoorte as moontlik? Kan ’n klomp vrotperskes die begin van ’n cool nuwe sportsoort wees? Hierdie boek bevat 7 sportstories wat jou tone sal laatomkrul van lekkerkry!
Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat ’n kombinasie van ’n
spul familielede, ’n piepklein strandhuisie en versengende hitte ’n
rampresep is.
It is 2003 – ten years since Spud Milton’s class of 93 matriculated.
Despite their seemingly unbreakable bond, the Crazy Eight – Rambo, Mad
Dog, Vern, Fatty, Garth Garlic, Boggo, Simon and Spud – have not kept
in touch. An invitation from the school to attend the ten-year reunion
weekend has an unsettling effect on the former scholarship boy. One
thing Spud knows for sure: there is no way he’ll be attending the
reunion. The prospect of having to reveal his decade of spectacular
non-achievement to his former classmates hardens his resolve.
Lottie Brooks is BACK and she's as BRILLIANT as ever!
From hilarious bestselling author, Katie Kirby, comes a brand-new
Lottie Brooks story. This time it's CHRISTMAS!!!
Lotta Liebenberg is elf jaar oud. Sy hou van pannekoek en is mal oor
diere, maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie meer doodgewoon as haar
ouers en tweeling-raasbekboeties!
’n Nuwe kwartaal, ’n nuwe onderwyser, maar Arlo vermoed reeds onraad. Doktor Bleek is dalk nie so wild soos mevrou Org of so vreemd soos juffrou Putia nie, maar hy neem die skool terug na die vorige eeu toe. Toe die klas probeer om teen doktor Bleek se streng nuwe reëls te protesteer, lyk dit asof ’n nuwe leerling hulle wil verdeel – Mike Nuss. Mike is slim, snaaks en perfek ... te perfek. Kan Arlo die raaisel betyds oplos om die skool te red? “4X is die wildste, stoutste en luiste klas wat ek ooit moes trotseer.” Dinge lyk glad nie goed vir 4X nie. Met nóg ’n onderwyser wat skreeuend weghol, wonder Arlo hoe lank die nuwe onderwyser sal uithou. Toe mevrou Org vir 4X dieretuin toe neem, weet Arlo hy sal moet seker maak dat 4X nie in die moeilikheid beland nie. Maar wat mevrou Org hulle nié gesê het nie is dat hierdie dieretuin nie ’n gewone dieretuin is nie …
Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het. Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op Natalie se splinternuwe nagklere en Lara is allergies vir die grondboontjies in die piñata-lekkers. Die pajamapartytjie waarna hulle so uitgesien het, is ’n reuse-flop! Gelukkig het Minki ’n slim plan om vir haar maats te wys dat hulle vriendskap enigiets kan oorleef …
Your Friend is My Friend is a collection of four plays written for
Intermediate Phase learners who speak English as an additional
language. The plays are fun, with relatable characters and accessible
language. They are perfect for reading aloud or acting out in the
classroom.
Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak. Sy besluit dat haar span as die Kampkampioene gekroon gaan word en dat niks in haar pad gaan staan nie. Nie eens al beteken dit sy moet vuil speel nie …
Het jy al ooit ’n goor week gehad? Justin Chase het! Ná
’n gespartel en gespook lewe hy darem nog ná ’n
taai Maandag,
Dinsdag, Woensdag en Donderdag. Maar nou is dit . .
. Vrydag!
ontvoer . Sy pa is meer verleentheid as ooit. Hy het onverwags op die ergste moontlike manier aanlyn virale geword. En wanneer die skoolfotodag met die Super Science Spectacular bots , is dit bestem om op te blaas in 'n haarverhoging, tandeversplinterende ramp van epiese proporsies!
WJ, sy suster Mindie, en hul beste vriend Raj, wil graag iets
asemrowends aantrek vir die skool se kostuumdag aan die einde van
Boekeweek. Hulle moet soos karakters uit hulle gunstelingboek aantrek
en besluit op Die Drie Musketiers. Maar wanneer hulle in 'n vreemde
oudhedewinkel op die perfekte bykomstighede vir hulle kostuums afkom,
loop dinge lelik skeef. Nou is hulle Die Drie Muskiete! En hulle moet
'n wêreld van insekte en monsters oorleef om weer hul pad terug te vind
huis toe.
George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer ’n poets of twee gebak. Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan – wat boonop baie soos aliens lyk! Sal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind? |
You may like...
Lotta Se Lewe 14: Red Die Eekhorings
Alice Pantermuller, Daniela Kohl
Paperback
|