|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction
Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige
illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F.
Lochner en was oorspronklik deel van ’n reeks van ses bundels,
onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit
is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters. Protea gaan dit
weer publiseer in ‘n nuwer moderne baadjie om hierdie wonderlike
stories aan ‘n nuwe generasie bekend te stel. Die stories in die
bundel word volgens bevatlikheid rangskik. Die langste woorde in
die eerste ses stories bestaan uit slegs drie letters, die in die
volgende drie stories uit vier lettes en die volgende drie uit net
vyf. Gaandeweg word die woorde moeiliker en langer.
Nicole en Pappa is mal oor hulle nuwe buurt en hulle het reeds ‘n klomp vriende gemaak. Daar is oom Samsodien met die mooi roostuin, tannie Bets met die poedels, die Masango-gesin met die twee klein dogtertjies, mevrou Carboni en haar kleinseun Luca met sy rekenaar en kitaar, die veearts en haar ontvangsdame, Simon in die rolstoel, en die busbestuurder wat elke dag vir Simon na sy toe skool neem.
Maar Nicole het steeds nie ’n maat van haar eie ouderdom nie. Iemand wat sy haar BESTE maat kan noem. Dan kom Zintle huis toe vir die skoolvakansie. Sy woon oorkant Nicole-hulle en al is sy blind, is sy baie onafhanklik en groot pret. Saam bou die twee maats vir Appelliefie ’n dam, maar hulle kry stry wanneer Nicole vir Zintle met alles probeer help, selfs met die dinge wat sy self kan doen. Asof dit nie genoeg is nie, is daar ook ’n droogte in Kaapstad. Hoe op aarde gaan hulle genoeg water kry om die dam vol te maak? Gelukkig is daar altyd hulp in ’n buurt soos hulle s’n …
High jinx on the high seas Buy three volumes of "One Piece" for the
price of two
High jinx on the high seas Buy three volumes of "One Piece" for the
price of two
R to L (Japanese Style).
Follow the beginning of Luffy's search for the greatest treasure in
the world... one guy alone in a rowboat, in search of the legendary
"One Piece." Three volumes of One Piece for the price of two
(Contains volumes 7,8,9).
As a child, Monkey D. Luffy dreamed of becoming the King of the
Pirates. But his life changed when he accidentally gained the power
to stretch like rubber...at the cost of never being able to swim
again Now Luffy, with the help of a motley collection of pirate
wannabes, is setting off in search of the "One Piece," said to be
the greatest treasure in the world...
|
You may like...
Katkenades
Dav Pilkey
Paperback
R275
R246
Discovery Miles 2 460
|