|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction
This is the story of Fergus, a little traction engine who always
liked to "do things right". One day, The Fat Controller asked him
to help Bill and Ben at the Quarry, but poor Fergus wasn't used to
their tricks. Read about the trouble they caused him ...
Kwaaikofski is ’n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ’n talent
daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en
hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder
Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Hierdie keer krap
’n ander speurder krap in sy slaai, hy moet uitvind wie Olga
se luukse motor beskadig het en hy beland boonop in die kollig
op die verhoog . . .
Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige
illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F.
Lochner en was oorspronklik deel van ’n reeks van ses bundels,
onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit
is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters. Protea gaan dit
weer publiseer in ‘n nuwer moderne baadjie om hierdie wonderlike
stories aan ‘n nuwe generasie bekend te stel. Die stories in die
bundel word volgens bevatlikheid rangskik. Die langste woorde in
die eerste ses stories bestaan uit slegs drie letters, die in die
volgende drie stories uit vier lettes en die volgende drie uit net
vyf. Gaandeweg word die woorde moeiliker en langer.
 |
Math on the Table
(Hardcover)
Grace Lajoy Henderson; Illustrated by Grace Lajoy Henderson
|
R577
Discovery Miles 5 770
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Die vyfde boek in die gewilde Asterix-reeks, in 'n splinternuwe,
sprankelende Afrikaanse gedaante. Die Romeine rig ’n reuseheining
op om die klein Galliese dorpie waarin Asterix en Obelix woon, af
te kamp van die res van Gallie. Asterix gaan ’n weddenskap aan dat
hy en Obelix die ganse Gallie sal toer en delikatessen uit dorpe
sal saambring as bewys dat geen Romein hulle kan afsonder nie!
 |
Fairest Son
(Hardcover)
H S. J. Williams; Illustrated by Irina Plachkova
|
R519
Discovery Miles 5 190
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Hierdie pragtig geillustreerde boek geskryf deur Ewald van
Rensburg, is propvol inspirerende stories met kleurvolle karakters.
Een hiervan is dapper Bomani, 'n baie spesiale meerkat wat jong
kinders sal aanmoedig om anders te lewe terwyl hulle deur sy
wonderlike avonture vermaak word. Die ideale boek vir ouers en
versorgers van jong kinders. Daar is 3 verskillende stories. Na
elke storie is daar ’n toepassing, ’n verwysing na ’n Bybelteks, ’n
gebed asook ‘n prentjie-aktiwiteit.
You think you know these stories, don’t you?
You are wrong.
You don’t know them at all.
Twelve tales, twelve dangerous tales of mystery, magic, and rebellious hearts. Each twists like a spindle to reveal truths full of warning and triumph, truths that free hearts long kept tame, truths that explore life . . . and death.
A prince has a surprising awakening . . .
A beauty fights like a beast . . .
A boy refuses to become prey . . .
A path to happiness is lost. . . . then found again.
New York Times bestselling author Soman Chainani respins old stories into fresh fairy tales for a new era and creates a world like no other. These stories know you. They understand you. They reflect you. They are tales for our times. So read on, if you dare.
Introducing our favourite blue-haired adventurer, Hilda! This
special collector's edition collects the first two books in the
Hilda graphic novel series, Hilda and the Troll & Hilda and the
Midnight Giant, which inspired the award-winning Hilda animated
series on Netflix. Hilda: The Wilderness Stories also features
behind the scenes material and an all new cover by series creator
Luke Pearson. A perfect gift for Hilda fans and any young
adventurer in your life!
|
You may like...
The Nabis
Albert Kostenevich
Hardcover
R938
Discovery Miles 9 380
|