|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction
Die laaste omnibus in hierdie reeks bevat nóg drie gewilde Trompie-stories. Die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit en Trompie en sy maats besluit om in die kloof te gaan swem en dan teen die berg op te klim en die grotte daarbo te verken. Trompie ontmoet ook die mooiste meisie wat hy nog ooit gesien het en ding mee teen sterk kompetisie in die atletiekspan.
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat,
word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus,
kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se
avonture voortgesit. Daar kuier ’n seun in Lynnekom en hy en
Saartjie kom sommer van die intrapslag af nie oor die weg nie.
Saartjie Omnibus 6 sluit die volgende gewilde stories in:
Saartjie se moleste (#16)
Saartjie se dagboek (#17)
Saartjie se gevaar (#18)
 |
Water in His Face
(Hardcover)
Grace Lajoy Henderson; Illustrated by Grace Lajoy Henderson
|
R580
Discovery Miles 5 800
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
|
You may like...
Menstrual Cycle
Olena Ivanivna Lutsenko
Hardcover
R3,065
Discovery Miles 30 650
|