|
|
Books > Fiction > Special features > Short stories
Waarom skryf skrywers waaroor hulle skryf – of hoegenaamd? Is die
letterkunde nie maar ’n saak van humorlose erns, soos die karakter
Chris Fourie in die titelverhaal van hierdie weldeurdagte
kortverahaalbundel beweer nie? Met Skrywersblok sleep Jaco Fouche
sy net deur verskeie alledaagse ruimtes – kroee, koffiewinkels,
hospitale, treine, kerke – en ontdek hy karakters wat vanuit
onverwagse oorde eerlike en ongekunstelde weergawes van die
werklikheid voorhou. Want polisieman of misdadiger, gesiene sakeman
of sukkelende skrywer – elkeen het uiteindelik dit in gemeen: die
behoefte om sin te maak, vreugde te ervaar en iets na te laat wat
eendag aan ’n ander kan se “Ek was hier”.
 |
Black Market
(Hardcover)
Martin Wilsey, David Keener, Cora Baker
|
R673
Discovery Miles 6 730
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
|
You may like...
Hauntings
Niq Mhlongo
Paperback
R280
R259
Discovery Miles 2 590
|