|
Books > Fiction > Special features > Short stories
Liefde is die sentrale tema in die verhale in Die huis van die digter.
Liefde in Aucamp se werk vertoon ’n wye omvang en baie stemminge. Party verhale is snaaks, ander ontroerend, nog ander vreemd en geheimsinnig. ’n Waardevolle toevoeging tot Die huis van die digter is Aucamp se vertaling van “The Return from the Kloof” deur Joey Muller, ’n vergete meesterstuk, met ’n hantering van die bonatuurlike wat gelykstaan aan dié van Edgar Allan Poe.
In die elegiese sluitstuk “Waar die wolke middag maak” neem Aucamp finaal afskeid van die Stormberge van sy jeug, en word sy kontrei inderdaad “’n aandgesang”.
Met Daar Doer in Duitswes roep Helm Jooste vervloe dae met
nostalgie en humor in herinnering. Hy vertel met selfspot van sy
eie ervarings in onder andere die ou Suidwes: vertellings wat jou
terselfdertyd laat lag en met heimwee en deernis vul. Kom dans op
maat van die Rooiduin Orkes tot rooidag; skater en bloos oor die
lywige Ant Maryntjie en die tandlose Toks – en droom saam met ’n
bobaasverteller oor die “se nou maars” en verspeelde kanse in
Jessica se blou oe.
"The Secret Lives of People in Love" is the first short story
collection by award-winning writer Simon Van Booy. These stories,
set in Kentucky, New York, Paris, Rome, and Greece, are a perfect
synthesis of intensity and atmosphere. Love, loss, human contact,
and isolation are Van Booy's themes. In radiant prose he writes
about the difficult choices we make in order to retain our humanity
and about the redemptive power of love in a violent world.
Included in this updated P.S. edition is the new story "The
Mute Ventriloquist."
The Discovery of Love, explores and heightens one of the dominant themes in Nthikeng Mohlele’s literary oeuvre, that of love.
In this collection, love is reflected upon in expansive and unexpected dimensions. It becomes the backdrop against which Mohlele delves into the intricacies of human agency with profound and often unexpected effects.
These stories dazzle; they are wide-ranging in scope, yet particular in their authorial intent.
|
You may like...
Vrydagaand
Elsa Winckler
Paperback
R310
Discovery Miles 3 100
|