![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Promotion > Smart Kids Promotion
Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 'n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek slu
Mathematics work book covering all aspects of the Grade 7 Mathematics curriculum. Includes all answers as well as notes and tips. Features: Bright, colourful illustrations add interest and humour. Written by experienced South African mathematics teachers. Older, smarter, funnier Smart-Kids that real kids can identify with. Benefits: Provides mathematics practice and revision. Grade 7 kids will really love learning with the cool and trendy characters with their wicked sense of humour. As for the rest of the Smart-Kids series, this title contains relevant and entertaining Mathematics worksheets for kids and follows the latest SA curriculum.
Smart-Kids is written by experienced South African teachers who believe that children should build their language and literacy skills while developing a real love for learning and reading. The books are written according to the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) so they’re at exactly the right level for children in each grade. The series is designed so that it is easy and fun for children, parents and teachers to use. Notes on each activity as well as answers are included at the back of each book. The Smart-Kids characters will help motivate and inspire children to practice and develop their English First Additional skills.
Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 'n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek slu
Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies en antwoorde. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.
This book forms part of the Smart-Kids Preschool skills series created by practising South African Early Childhood Development educators. The books are designed to help preschoolers (3-5 years) develop key concepts and to make sure children learn to write and draw in the correct way to support their learning later on.
Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 'n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek slu
Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 'n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek slu
Slimkoppe: Is ek reg vir skool? - geskryf en hersien deur 'n span ervare onderwysers, arbeids-, spraak- en fisioterapeute --- bied al die raad en hulp wat jy nodig het met voorskoolse kinders. Gedetailleerde notas en advies, gekombineer met stimulerende, kleurryke aktiwiteite, toets of kinders liggaamlik, verstandelik en emosioneel gereed is vir skool. Die aktiwiteite dek al die belangrike ontwikkelingsaspekte, soos liggaamsbeeld, selfbeeld, die kind se persepsie van ander, waarneming van die omgewing, geheue, koordinasie, spraak en gehoor. Die uitvoerige notas en wenke help ouers en onderwysers verstaan hoekom dit belangrik is dat die kind spesifieke aktiwiteite moet baasraak, verduidelik hoe by elkeen te werk gegaan moet word en doen voorstelle aan die hand vir kinders wat ekstra oefening nodig het. 'n Volledige lys is ingesluit van al die terme wat gebruik word om na kinders se ontwikkeling te verwys. Die rol van arbeids-, spraak-, fisio- en speelterapeute, en die van sielkundiges, word verduidelik. Waardevolle raad help ouers om die regte skool te kies. En 'n lys is ook opgeneem van Suid-Afrikaanse organisasies wat aan ouers en kinders addisionele raad en steun kan verleen.
Smart-Kids is written by experienced South African teachers who believe that children should build their language and literacy skills while developing a real love for learning and reading. The books are written according to the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) so they’re at exactly the right level for children in each grade. The series is designed so that it is easy and fun for children, parents and teachers to use. Notes on each activity as well as answers are included at the back of each book. The Smart-Kids characters will help motivate and inspire children to practice and develop their English First Additional skills.
Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 'n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek slu
Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies and antwoorde.
Kies slim vir ? skitterende toekoms! Slimkoppe-oefentoetse berei kinders voor op toetsskryf in die klas en help om hul uitslae te verbeter. Die boek bevat: Vier Wiskunde- en vier Afrikaanse toetse, plus al die antwoorde; Riglyne om vordering te assesseer en probleemareas te identifiseer; en Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.
Smart-Kids workbooks have been created especially for South African children. They are written according to the 2021 draft curriculum so they’re at exactly the right level for Grade R children. The policy sets out what children should be able to do in each school term. We have indicated this in the border of each activity. We’ve designed the series so that it is easy to use. At the back of the book you’ll find notes on each activity as well as the answers. This will help you understand what skill or knowledge strand is being practised on each page. We’ve also included the knowledge strand within the border of each activity. This will also help you see at a glance what the focus of the activity is. The colourful borders around each activity will help you identify similar kinds of activities.
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: - ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom - ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen - Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling - ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester - Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. - PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.
Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 'n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek slu
Die Slimkoppe-werkboeke is spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders ontwerp. Elke boek is volgens die 2011 Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) geskryf sodat hulle in die kol is vir Graad 3-kinders.
Children love learning with Smart-kids. Bright illustrations, stickers, creative activities and fun-loving characters bring the South African Literacy and Numeracy curriculum to life. Smart-kids is written by experienced South African teachers and contains valuable notes, tips and answers for parents.
Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.
South African Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) notes and tips for parents such fun kids won't even know they're learning.
Wiskundewerkboek wat al die aspekte van die Graad 7-Wiskundekurrikulum dek. Volledige antwoorde, sowel as notas en wenke, is ingesluit. Kenmerke - Geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse wiskundeonderwysers. Helder, kleurryke illustrasies wek belangstelling en sorg vir humor. Ouer, slimmer, snaakser Slimkoppe met wie kinders hulle kan identifiseer. Voordele - Help kinders wiskunde oefen en hersien. Graadsewes sal dol wees oor leer saam met die koel, moderne, ondeunde karakters. Hierdie titel bevat relevante, vermaaklike werkbladsye vir Wiskunde en volg, soos al die titels in die reeks, die nuutste SA kurrikulum.
Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 'n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek slu
Slimkoppe is geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers wat glo dat kinders hul taal- en geletterdheidsvaardighede moet opbou terwyl hulle ’n liefde vir leer en lees ontwikkel. Die boeke is volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), op presies die regte vlak vir leerders in elke graad geskryf. Die reeks is ontwerp sodat dit maklik en prettig is vir leerders, ouers en onderwysers. Aantekeninge oor elke aktiwiteit, sowel as antwoorde, is agter in elke boek ingesluit. Die Slimkoppe-karakters help om kinders te motiveer en te inspireer om hul vaardighede in Afrikaans Eerste Addisionele Taal te oefen en te ontwikkel.
This Smart-Kids activity book covers Adding and Subtracting skills for grades 1 to 3 and provide extra practise where children needs it most. The workbook is divided into three levels so that children who learn faster can progress more quickly through the levels, while those who struggle can start with simpler work and build their skills gradually. It is specially written by experienced South African teachers and contains valuable notes, tips and answers for parents. |
You may like...
|