![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Promotion > Smart Kids Promotion
Develops key skills from the South African Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). Step-by-step instructions and answers. Such fun kids won't even know they're learning.
Pretdag is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.
The Smart-Kids Skills Comprehension Workbooks for Grades 4-6 have been developed to focus on particular skills or concepts that children in these grades need to practice. The Comprehensions Workbooks are filled with a variety of interesting texts and provide graded practice and extension. Smart-Kids Skills Comprehensions Grade 4 develops key skills from the South African Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). The book includes notes and tips for parents. Such fun kids won't even know they're learning!
Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesserings-beleidsverklaring (KABV) Aktiwiteite gesorteer op drie vlakke Stap-vir-stap instruksies en antwoorde Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.
This book forms part of the Smart-Kids Preschool skills series created by practising South African Early Childhood Development educators. The books are designed to help preschoolers (3-5 years) develop key concepts and to make sure children learn to write and draw in the correct way to support their learning later on.
Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies and antwoorde.
Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies en antwoorde. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.

Children love learning with Smart-kids. Bright illustrations, stickers, creative activities and fun-loving characters bring the South African English curriculum to life. This Smart-kids workbook is specially written for Grade R learners by experienced South African teachers and contains valuable notes, tips and answers for parents.
Children love learning with Smart-kids. Bright illustrations, stickers, creative activities and fun- loving characters bring the South African Literacy and Numeracy curriculum to life. Smart-kids is written by experienced South African teachers and contains valuable notes, tips and answers for parents.
This book forms part of the Smart-Kids Preschool skills series created by practising South African Early Childhood Development educators. The books are designed to help preschoolers (3-5 years) develop key concepts and to make sure children learn to write and draw in the correct way to support their learning later on.
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: - ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom - ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen - Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling - ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester - Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. - PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.
Smart-Kids Mathematics Grade 5 was created especially for South African children. The book is compliant with CAPS and is at exactly the right level for Grade 5 children. Smart-Kids Mathematics Grade 5 was created especially for South African children. The book is compliant with CAPS and is at exactly the right level for Grade 5 children.
Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.
Toetse, plus al die antwoorde. Riglyne om vordering to assesseer en probleemareas te identifiseer. Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.
Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies and antwoorde.
Tests and test Answers, Tools to help you assess progress and diagnose problem areas. Notes and tips to support learning.
This book forms part of the colourful Smart-Kids write & wipe series created by practising South African Early Childhood Development educators. The books are designed to help preschoolers (3 - 5 years) develop key concepts and to make sure children learn to write and draw in the correct way to support their learning later on.
Toetse, plus al die antwoorde. Riglyne om vordering to assesseer en probleemareas te identifiseer. Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.
Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies and antwoorde.
Slimkoppe Vaardigheidsboek vir tyd is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder. Slimkoppe word geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.
Slimkoppe is geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers wat glo dat kinders hul taal- en geletterdheidsvaardighede moet opbou terwyl hulle ’n liefde vir leer en lees ontwikkel. Die boeke is volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), op presies die regte vlak vir leerders in elke graad geskryf. Die reeks is ontwerp sodat dit maklik en prettig is vir leerders, ouers en onderwysers. Aantekeninge oor elke aktiwiteit, sowel as antwoorde, is agter in elke boek ingesluit. Die Slimkoppe-karakters help om kinders te motiveer en te inspireer om hul vaardighede in Afrikaans Eerste Addisionele Taal te oefen en te ontwikkel.
Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Geletterdheid en Gesyferdheid. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers. |
You may like...
'n Tafel Vir Elke Geleentheid…
Fransie Snyman, Katrien van Zyl, …
Paperback
(1)
The Promise of Good Things - Floral…
James DelPrince, Christine Coker, …
Paperback
Foden (Ultimate Football Heroes - The…
Matt & Tom Oldfield, Ultimate Football Heroes
Paperback
Sterling (Ultimate Football Heroes - the…
Matt & Tom Oldfield
Paperback
(1)R168 Discovery Miles 1 680
|