0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > General cookery

Buy Now

'n Tafel Vir Elke Geleentheid - Tafeluitleg, Fokuspunte, Resepte, Selfdoenprojekte, Blomme (Paperback) Loot Price: R94
Discovery Miles 940
You Save: R26 (22%)
'n Tafel Vir Elke Geleentheid - Tafeluitleg, Fokuspunte, Resepte, Selfdoenprojekte, Blomme (Paperback): Fransie Snyman,...

'n Tafel Vir Elke Geleentheid - Tafeluitleg, Fokuspunte, Resepte, Selfdoenprojekte, Blomme (Paperback)

Fransie Snyman, Katrien van Zyl, Wilsia Metz

 (1 rating, sign in to rate)
List price R120 Loot Price R94 Discovery Miles 940 You Save R26 (22%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 6 - 11 working days

Dit bevat volledige planne met tafelversierings, blomme en alles anders wat nodig is om tafels vir 25 verskillende geleenthede te dek, asook meer as 50 watertandlekker resepte en aanwysings om tafelelemente soos servetringe, naamkaartjies, plekmatjies, geskenkboksies en ander dekoratiewe bykomstighede te maak. Praktiese inligting oor basiese beplanning, van die samestelling van inspirasieborde en idees vir ongewone onderborde tot die uitsoek van musiek en die volmaakte gasgeskenk, word aangevul deur uitgebreide fotobyskrifte wat die leser vertel hoe om alles na te doen. Die resepte is in 'n afsonderlike afdeling, gevolg deur aanwysings en patrone vir selfdoenprojekte wat nie volledig in die byskrifte gedek kon word nie. Daar is ook 'n oorvloed wenke en voorstelle vir eenvoudige aanbiedingstegnieke, die skedulering van take sodat jy die geleentheid saam met jou gaste kan geniet, en maniere om jou persoonlike stempel op alles af te druk.

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: 2016
Authors: Fransie Snyman • Katrien van Zyl • Wilsia Metz
Dimensions: 265 x 216 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback - Flexible plastic/vinyl cover
Pages: 192
ISBN-13: 978-1-928201-66-3
Categories: Books > Sport & Leisure > General
Books > Health, Home & Family > Handicrafts > General
Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery > General
Books > Health, Home & Family > Family & health > Etiquette & entertaining > Parties
Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Decorative arts & crafts > Decorative finishes & surfaces > General
Books > Food & Drink > General cookery > General
Books > Local Author Showcase > Food & Drink
LSN: 1-928201-66-0
Barcode: 9781928201663

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners