0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > Sunday school resource material

Die Aksie-Bybel - Helde En Skurke (Afrikaans, Paperback): Die Aksie-Bybel - Helde En Skurke (Afrikaans, Paperback)
R229 R211 Discovery Miles 2 110 Save R18 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Wat maak iemand ’n held? Of wat maak hom ’n skurk? Wanneer ons hulle stories lees, sien ons dikwels party mense is soms ’n held en soms ’n skurk.

Die opwindende insigte en lewendige illustrasies in Die Aksie-Bybel: Helde en skurke help kinders tussen 8 en 12 jaar om meer as 75 Bybelkarakters ’n bietjie beter ken – die helde, maar ook die skurke. So sal hulle ook leer ons het elkeen so iets van albei in ons!

Lesers, oud en jonk, kan uitsien na die volgende:

• Kleurvolle, moderne illustrasies.
• Die grootste uitdagings (en foute!) van meer as 75 Bybelkarakters.
• Historiese konteks, plekke van oorsprong, aanduidings oor waar historiese plekke vandag is, en waar die verhale in die Bybel is by elke karakter.
• Ander fassinerende inligting, wonderbaarlike gebeure en prettige feite ook kos, klere en tradisies.

Die verrassende verhale en ongelooflike waarhede in hierdie uitstekende boek gee lewe aan die Bybel en sy karakters.

The Action Bible - Heroes And Villains (Paperback): The Action Bible - Heroes And Villains (Paperback)
R229 R211 Discovery Miles 2 110 Save R18 (8%) In Stock

What makes someone a hero? Or a villain? The Action Bible: Heroes and Villains is an extensive, full-color guide to the Bible’s heroes and villains, and includes fascinating facts and figures about the Bible’s most curious yet sometimes relatable people.

It will draw in 8- to 12-year-old readers with:

  • Colorful info about the crazy origins, amazing occupations, and strengths and failings of more than 75 Bible characters.
  • Historical background and “Where Is It Now?” guides to ancient and modern-day locations.
  • Diagrams, stories and fun facts about food, clothing, traditions, individual quirks and miraculous interventions.

From Adam and Eve’s most embarrassing moment to the details of a Roman soldier’s armor to Zechariah’s hometown, the unique insights and dynamic illustrations in this jam-packed guide will jump off the pages and into kids’ minds and hearts as they meet people just like them whom God used in His redemptive story.

Bybelstories In Perspektief (Afrikaans, Paperback): Sakkie Spangenberg Bybelstories In Perspektief (Afrikaans, Paperback)
Sakkie Spangenberg
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 4 - 6 working days

Sakkie Spangenberg hervertel enkele bekende Bybelstories en probeer om op ’n nuwe manier iets te sê van die aarde waarop ons leef en die heelal waarvan ons deel is. Hy doen dit deur telkens twee stories te vertel – eers ’n baie ou Bybelse storie en dan ’n nuwe wetenskaplike een.

Tussendeur verwys hy ook graag na David Kramer se lied getiteld “Die ou aarde”.

Hy hoop dat die stories en die lied kinders met nuwe oë na die aarde en alles daarop sal laat kyk.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Chase - Trusting God With Your…
Kyle Kupecky, Kelsey Kupecky, … Paperback  (3)
R431 Discovery Miles 4 310
Die Wonder Van Die Skepping - Nog 100…
Louie Giglio Hardcover R279 R257 Discovery Miles 2 570
My Favourite Story Bible
Ewald Van Rensburg Hardcover R189 R175 Discovery Miles 1 750
Die Geillustreerde Kinderbybel
Hardcover R400 R343 Discovery Miles 3 430
Melo's Kingdom - Storytime Adventures In…
Thuli Madonsela Hardcover  (1)
R251 Discovery Miles 2 510
Ben en die Boelies
Zuleka Smit Paperback R190 R178 Discovery Miles 1 780
My 3rd Bible Do and Learn Book
Paperback R68 R63 Discovery Miles 630
Joy! Kids Bible
Ewald Van Rensburg Paperback R95 R88 Discovery Miles 880
My Rympiesbybel
North Parade Publishing Board book R225 R165 Discovery Miles 1 650
Spreuke Vir Kleingoed
Wendy Maartens Paperback R220 R165 Discovery Miles 1 650

 

Partners