0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (32)
  • R250 - R500 (56)
  • R500+ (3)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > The Answer Series

Advanced Programme Maths (IEB) Matrices & Graph Theory (Paperback): Advanced Programme Maths (IEB) Matrices & Graph Theory (Paperback)
R229 Discovery Miles 2 290 Ships in 4 - 6 working days
Graad 12 Wiskunde Verlede Vraestelle Gereedskap (Paperback): Anne Eadie, Gretel Lampe, Jenny Campbell, Susan Carlette Graad 12 Wiskunde Verlede Vraestelle Gereedskap (Paperback)
Anne Eadie, Gretel Lampe, Jenny Campbell, Susan Carlette
R240 Discovery Miles 2 400 Ships in 4 - 6 working days
The Answer Series: Grade 12 Mathematics Past Papers Toolkit (Paperback): The Answer Series: Grade 12 Mathematics Past Papers Toolkit (Paperback)
R240 Discovery Miles 2 400 Ships in 4 - 6 working days
Die Antwoord Reeks Ekonomiese & Bestuurswetenskappe 3 in 1 (Afrikaans, Paperback): Jason Collins Die Antwoord Reeks Ekonomiese & Bestuurswetenskappe 3 in 1 (Afrikaans, Paperback)
Jason Collins
R324 Discovery Miles 3 240 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie 3 in 1 KABV studiegids neem een van die mees uitdagende vakke in Graad 9 en bied die inhoud op 'n aanloklike, maklik toeganklike manier aan. Die drie modules is in duidelik afgebakende onderwerpe van hanteerbare grootte gerangskik, en bied: Verduidelikende Notas; Voorbeelde, Aktiwiteite en 'n Eksamenvraestel; Gedetailleerde Antwoorde en 'n Templaatboek (fotokopieerbaar).

Die logiese benadering en duidelikheid van die notas lei die leerder met gegradeerde vrae en antwoorde met verduidelikings deur elke inhoudsarea om deurlopende selfassessering te bied. Eenvoudige, leerdervriendelike diagramme plaas die inhoud in konteks. Leerders word in elke module gehelp om die inhoud in perspektief te sien en hul vaardighede te bemeester. Hierdie studiegids bied 'n kragtige inleiding tot Rekeningkunde, Ekonomie en Besigheidstudies in die hoër grade.

Onderwysers en leerders, op verskillende vlakke van belangstelling en begrip, sal hierdie boek as 'n wenner beskou.

The Answer Series Maths Grade 8 Companion (Paperback): Andrew Lewis, Marilyn Buchanan The Answer Series Maths Grade 8 Companion (Paperback)
Andrew Lewis, Marilyn Buchanan
R345 Discovery Miles 3 450 Ships in 4 - 6 working days

The Maths Companion Workbooks for learners and teachers are innovative workbooks with units that each contain: Worked Examples, Notes and Exercises; An End-of-Unit Test to assess progress and competence. These books are comprehensive and creative in their coverage of the Grade 8 Mathematics CAPS curriculum and are valuable for teachers and learners alike.

Maths Companion supports the learner and consolidates work completed in class. The notes and exercises are designed to guide learners towards a thorough understanding of the concepts covered.

The Answer Series Maths Grade 8 Companion Answer Book & Workbook (Paperback): Andrew Lewis, Marilyn Buchanan The Answer Series Maths Grade 8 Companion Answer Book & Workbook (Paperback)
Andrew Lewis, Marilyn Buchanan
R607 Discovery Miles 6 070 Ships in 4 - 6 working days

The Maths Companion Workbooks for learners and teachers are innovative workbooks with units that each contain: Worked Examples, Notes and Exercises; An End-of-Unit Test to assess progress and competence.

These books are comprehensive and creative in their coverage of the Grade 8 Mathematics CAPS curriculum and are valuable for teachers and learners alike. Maths Companion supports the learner and consolidates work completed in class. The notes and exercises are designed to guide learners towards a thorough understanding of the concepts covered.

The Answer Series Maths Grade 9 Companion Answer Book & Workbook (Paperback): Anne Eadie, Gretel Lampe The Answer Series Maths Grade 9 Companion Answer Book & Workbook (Paperback)
Anne Eadie, Gretel Lampe
R534 Discovery Miles 5 340 Ships in 4 - 6 working days
The Answer Series Grade 12 Agricultural Sciences 2 in 1 (Paperback): The Answer Series Grade 12 Agricultural Sciences 2 in 1 (Paperback)
R345 Discovery Miles 3 450 Ships in 4 - 6 working days
Die Antwoord-Reeks Landbouwetenskappe Graad 12 KABV 2 in 1 (Afrikaans, Paperback): Liesl Sterrenberg, Grace Elliott, Helena... Die Antwoord-Reeks Landbouwetenskappe Graad 12 KABV 2 in 1 (Afrikaans, Paperback)
Liesl Sterrenberg, Grace Elliott, Helena Fouche
R345 Discovery Miles 3 450 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie 2in1-studigids bied die uitdagende inhoud van Graad 12 Landbouwetenskappe in ’n maklik-om-te-gebruikformaat aan, wat deurlopende hersiening sowel as vaslegging voor die eksamen aanmoedig. Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om in jou eksamens uitstekende punte te behaal.

Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3 in 1 IEB studiegids (Afrikaans, Paperback): Liesl Sterrenberg, Helena Fouche Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3 in 1 IEB studiegids (Afrikaans, Paperback)
Liesl Sterrenberg, Helena Fouche
R324 Discovery Miles 3 240 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe IEB studiegids voldoen aan die IEB SAGS-dokument en dek al die afdelings van die IEB-kurrikulum. Dit bevat: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en ‘Snelvure’ per module en Gedetailleerde memo’s. Hierdie gids is ‘n noodsaaklike inleiding tot verskeie onderwerpe wat in Graad 11 en 12 verder behandel word. Die vakmateriaal is in logiese afdelings wat ‘n duidelike oorsig tesame met uitgebreide detail verskaf ten einde die Graad 10-kurrikulum te bemeester. Die illustrasies en die reeks vrae en antwoorde gee aan die leerder ‘n voorsprong en verseker dat begrip teen elkeen se individuele pas kan plaasvind. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.

Die Antwoord-Reeks Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal 3 in 1 KABV Studiegids (Afrikaans, Paperback): Ilse Zietsman Die Antwoord-Reeks Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal 3 in 1 KABV Studiegids (Afrikaans, Paperback)
Ilse Zietsman
R345 Discovery Miles 3 450 Ships in 4 - 6 working days
Die Antwoord-Reeks Graad 9 wiskunde 2 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback): Anne Eadie, Gretel Lampe Die Antwoord-Reeks Graad 9 wiskunde 2 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Anne Eadie, Gretel Lampe
R282 Discovery Miles 2 820 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie Graad 9-publikasie bied uiters deeglike en omvattende oefeninge om noodsaaklike tegnieke en konsepte soos wat deur die Graad 9 KABV-kurrikulum vereis word, te bemeester. Dit bevat ook nuttige opsommings van feite en formules. Hierdie 2 in 1 publikasie bevat: Onderwerpgebaseerde Vrae en Antwoorde – om begrip van teorie, tegnieke en konsepte te bemeester. Eksamenvraestelle en Memo’s wat leerders leer om teorie toe te pas. Die eerste afdeling bied vrae per onderwerp. Die vrae is gegradeer sodat die konsepte stap vir stap kan ontwikkel. Op hierdie manier word die begrip, kennis en selfvertroue van die leerder opgebou. Die tweede afdeling bestaan uit eksamenvraestelle wat die standaard en gewigte per onderwerp soos deur KABV vereis, weerspieel. Gedetailleerde oplossings met aanvullende verduidelikings, notas en wenke ontwikkel die leerder se eksamenvaardighede. Hierdie uiters volledige studiegids sal vir leerders op alle vlakke van bekwaamheid voordelig wees.

The Answer Series Grade 11 life sciences 3 in 1 IEB study guide (Paperback): Liesl Sterrenberg, Helena Fouche, Grace Elliot The Answer Series Grade 11 life sciences 3 in 1 IEB study guide (Paperback)
Liesl Sterrenberg, Helena Fouche, Grace Elliot
R345 Discovery Miles 3 450 Ships in 4 - 6 working days

The Grade 11 IEB Life Sciences study guide is SAGS aligned and offers the following: Comprehensive NOTES per module, Questions and ‘Rapid fires’ per module and Detailed memos. This study guide focuses on developing a learner’s understanding of various organisms and their environment, as well as providing an uncomplicated overview of human influences and sustainability. The content-heavy curriculum is put into perspective and is made more accessible with concise notes, relevant questions and detailed answers. The questions test all aspects of assessment and motivate the learner to master the content. The ‘Rapid fire’ questions reinforce essential terminology pertinent to each module. By working systematically throughout the year, Grade 11 learners of varying abilities and learning styles are inspired to achieve excellent results.

The Answer Series Grade 12 life sciences 3 in 1 IEB study guide (Paperback): Liesl Sterrenberg, Helena Fouche, Grace Elliot The Answer Series Grade 12 life sciences 3 in 1 IEB study guide (Paperback)
Liesl Sterrenberg, Helena Fouche, Grace Elliot
R324 Discovery Miles 3 240 Ships in 4 - 6 working days

This book is PART 1 of a SET of 2 IEB Grade 12 Life Sciences books that are SAGS 2015 compliant and together effectively cover all Strands of the IEB Grade 12curriculum. This PART 1 study guide contains the following 2 Knowledge Strands: Life at the Molecular, Cellular and Tissue level and Diversity, Change and Continuity. PART 1 is supplemented by PART 2 which contains the remaining 2 Strands: Environmental Studies and Life Processes in Plants and Animals. In 2016 the Strand selected for assessment in PAPER II is ‘Environmental Studies’. The other 3 Strands will be assessed in PAPER I. (The selection is not the same each year. IEB candidates need to be sure that they are duly informed in this regard.) Both PART 1 and PART 2 Grade 12 study guides offer: Comprehensive NOTES per module, Questions, ‘Rapid fires’ per module and Detailed memos. These 3 in 1 study guides offer thoroughly researched, NEW material which is relevant, accessible and enjoyable. The subject material is logically organised and offers simple outlines, comprehensive summaries and clear diagrams which enhance the overall impact of the books. The wide range of graded questions and answers, and ‘rapid fires’, enable learners to master the subject and to excel in their final examinations.

Physical sciences 2 in 1 (Book, 20th ed): Mariska van Eeden Physical sciences 2 in 1 (Book, 20th ed)
Mariska van Eeden
R48 Discovery Miles 480 Ships in 4 - 6 working days
Afrikaans 1ste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback, 40th ed): Michelle Coetzee Afrikaans 1ste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback, 40th ed)
Michelle Coetzee
R52 Discovery Miles 520 Ships in 4 - 6 working days
Grade 8 iMathematika 2 in 1 (Xhosa, Paperback): Grade 8 iMathematika 2 in 1 (Xhosa, Paperback)
R324 Discovery Miles 3 240 Ships in 4 - 6 working days
Die Antwoord-Reeks Graad 12 lewenswetenskappe deel 1 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback): Liesl Sterrenberg, Helena... Die Antwoord-Reeks Graad 12 lewenswetenskappe deel 1 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Liesl Sterrenberg, Helena Fouche, Grace Elliot
R324 Discovery Miles 3 240 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie boek is DEEL 1 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-gidse wat tesame die Graad 12 KABV-kurrikulum wat in 2014 geimplementeer is, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisvelde wat in VRAESTEL I van die eksterne Nasionale finale eksamen geeksamineer word: Lewensprosesse in Plante en Diere en Omgewingstudies. Dit sluit ook volledige notas oor Graad 11 Omgewingstudies as ‘n komponent van die Graad 12 Vraestel 1 in. Beide DEEL 1 end DEEL 2 Graad 12 studiegidse bied: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en ‘Snelvure’ per module en Gedetailleerde memo’s. Hierdie 3 in 1 studiegidse bied NUWE materiaal wat deeglik nagevors, relevant, toeganklik en genotvol is. Die inhoud is omvattend, tog leerdervriendelik. Die gegradeerde vrae (en antwoorde) wat vir elke eenheid verskaf word, verseker dat die uitdagings wat hierdie vak bied, deeglik bemeester word. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur die jaar sistematies te werk, word graad 12 leerders met verskillende leervermoens en leerstyle geinspireer om uitstekende resultate te behaal.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Goobay CAT 6 Outdoor CU Solid PE U/UTP…
R3,459 R2,889 Discovery Miles 28 890
Ultra-Link Biometric Fingerprint…
R3,499 R2,999 Discovery Miles 29 990
Ugreen 11263 networking cable Black 5 m…
R180 Discovery Miles 1 800
Ugreen Cat 6 UTP LAN Flat Cable (Black…
R140 R101 Discovery Miles 1 010
Equip Cat.5e U/UPT Patch Cable (10m)
R103 Discovery Miles 1 030
Equip Cat.5e U/UPT Patch Cable (2.0m)
R80 R73 Discovery Miles 730
Ugreen Cat 6 UTP LAN Flat Cable (Black…
 (1)
R344 R275 Discovery Miles 2 750
Volkano 3m CAT5 Network Cable (Grey)
R80 Discovery Miles 800
Goobay CAT 5e U/UTP 1m Patch Cable…
R129 R59 Discovery Miles 590
Goobay CAT 6 U/UTP 1m Patch Cable (Grey)
R129 R69 Discovery Miles 690

 

Partners