![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > The Answer Series
This study guide was written in accordance with the latest Examination Guidelines and covers all aspects of the CAPS curriculum. It contains: Comprehensive Notes per Term, Possible Exam Questions for each topic and Answers to all questions plus an Exam Paper & Memo. This study guide presents the subject material in an accessible, organised format with bulleted summaries, diagrams, tables and hints to assist learners of all abilities and learning styles. Exam questions from recent CAPS exams, at the end of each topic, enable learners to assess their understanding and also, to practise their skills. A most valuable tool towards achieving top marks in Business Studies.
This increasingly popular study guide which covers the Grade 12 CAPS curriculum, motivates learners to develop their skills in this exciting subject. It includes: Comprehensive Notes arranged into Modules & Units, Exam Questions per Module and Memos for all the Exam questions plus a mapwork section offering notes and examples of various types of questions and calculations, plus exam papers and answers. A colour topographical map and orthophoto are included. This well-illustrated book, with concise explanations and a wide range of questions with memos, provides learners with a compact guide to mastering all the concepts in the curriculum. Additional recent CAPS exam questions and answers have been included. This 3 in 1 study guide is beneficial for all Grade 12 Geography learners, from those who are struggling to grasp basic concepts to those who are determined to achieve top marks.
Hierdie studiegids is noodsaaklik om die Rekeningkunde-kurrikulum in Graad 10 – 12 aan te durf. Die boek is in logiese afdelings ingedeel; elke afdeling verduidelik basiese terminologie, konsepte en prosesse aan die leerder sodat hierdie uitdagende vak bemeester kan word. Dit sluit in: Omvattende Notas met Uitgewerkte Voorbeelde vir elke Onderwerp, Vrae & Antwoorde vir elke Onderwerp en Eksamenvraestelle en Antwoorde sowel as handige wenke. Hierdie studiegids is propvol spesifiek gekose, gegradeerde vrae en oplossings wat die teorie toepas en so daartoe lei dat elke onderwerp deeglik verstaan word. Leerders sal vinnig deur die afdelings vorder en selfvertroue sowel as kundigheid opbou soos wat hulle elke oefening suksesvol voltooi. Die geheim van hierdie vak is om te OEFEN en dit is wat hierdie boek jou in staat stel om te doen! Dit sal vir die leerder voel asof ’n ervare onderwyser teenwoordig is om elke wenk en stukkie raad wat regdeur die boek voorkom, aan te bied. Die opsommings en verduidelikings maak die studiemateriaal as ’n geheel verstaanbaar en dit motiveer die leerder om in die vak uit te blink.
This popular book covers the CAPS curriculum and offers: Comprehensive Notes per Term, Questions per Term and Detailed Answers plus an Exam Paper & Memo. This study guide introduces Business Studies as a relevant subject and provides clear, instructive explanations that are accessible to learners of all abilities. The simple, but comprehensive style of teaching motivates them to work at their own pace and excel in the subject.
Net soos sy suksesvolle voorganger, sluit hierdie KABV Fisiese Wetenskappe 2 in 1 boek alle Graad 11 inhoud relevant aan die matriekeksamen in en bevat: Vrae en Gedetailleerde Antwoorde in ONDERWERPE gerangskik en 10 Eksamenvraestelle & Memo’s, almal met verduidelikings & handige wenke. Die eerste afdeling van die studiegids fokus op ’n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp en dit is volgens die moeilikheidsgraad gegradeer. Dit verseker dat die leerder ’n deeglike begrip van die teorie, tegnieke en konsepte wat deur die kurrikulum vereis word, ontwikkel. Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB vraestelle – KABV of KABV-aangepas – om leerders breedvoerig vir die finale matriekeksamen voor te berei. Hierdie studiegids is ’n waardevolle hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die studiemateriaal as geheel, dwarsdeur die jaar; terwyl dit optimale, deeglike eksamenvoorbereiding verseker.
Hierdie studiegids is volgens die KABV-vereistes saamgestel. Dit bevat: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en ‘Snelvure’ per module en Gedetailleerde memo’s. Hierdie gids is ‘n noodsaaklike inleiding tot die basiese konsepte wat leerders in Graad 10 teëkom en wat die grondslag vir Lewenswetenskappe in Graad 11 en 12 vorm. Die vakmateriaal is in logiese afdelings met duidelike kolpuntlys-opsommings ingedeel sodat die kurrikuluminhoud tot toeganklike, maklik verstaanbare eenhede vereenvoudig word. Die vrae en antwoorde stimuleer die ontwikkeling van die leerder se wetenskaplike vaardighede en dit dra by tot ‘n begrip van hoe Lewenswetenskappe en hul omgewing met mekaar skakel. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.
This study guide is based on CAPS and covers the following 4 skills required by the curriculum: Listening and Speaking, Reading and Viewing, Writing and Presenting and Language Structures and Conventions. It includes: Comprehensive Notes on each of these 4 skills, Exercises with Answers on each of the skills, Exam Papers and Memos and an Audio CD of 18 listening activities. This compact book is packed with concrete ‘how to’ pointers that are designed to develop the skills required by Grade 10 learners in this subject. A clear, well organised format with thought-provoking topics and exercises result in a user-friendly study guide. Concise explanations showing how to analyse reading texts and how to create writing and speaking texts establish a firm foundation in this key subject.
This book is PART 2 of a SET of 2 Life Sciences books comprehensively covering the Grade 12 CAPS curriculum implemented in 2014. It contains the 2 Knowledge Areas which are examined in PAPER II of the external National final exam: Life at the Molecular, Cellular and Tissue level, Diversity, Change and Continuity. Both PART 1 and PART 2 Grade 12 study guides offer: Comprehensive NOTES per module, Questions and ‘Rapid fires’ per module and Detailed memos. These 3 in 1 study guides appeal to learners of all abilities and learning styles. They provide clear, up to date notes and bulleted summaries. Clear diagrams enhance the learning experience and boost understanding of challenging topics. Subject material is organised into bite-sized chunks with practical hints provided throughout. The ‘Rapid fire’ questions at the end of each module test and ensure the consolidation of essential terminology. A wide range of questions and answers prepares learners for their final exams. Working through the material systematically, and throughout the year, will enable learners to excel in this subject.
Hierdie studiegids is in lyn met die nuutste Eksamenriglyne geskryf en dek alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Dit bevat, VIR ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde plus ’n model-eksamenvraestel en memo. Hierdie boek is ’n betroubare, maklik-om-te-volg gids vir elke Graad 12-Verbruikerstudiesleerder. Dit bevat deeglik nagevorsde notas, duidelike illustrasies, studiewenke en bydraes van vakspesialiste. Die puntsgewyse notas, relevante diagramme en logiese uitleg help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud. Die onderwerpgebaseerde vrae en antwoorde, sowel as ’n eksamenvraestel en memorandum, bied ’n gestruktureerde oorsig vir doeltreffende eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1 studiegids verskaf die totale pakket wat ’n leerder nodig het om in Verbruikerstudies uit te blink.
Hierdie volledige samestelling van vrae en antwoorde, saamgestel deur ‘n topspan wiskunde-deskundiges, is geskik vir eksamenhersiening. Die doel was, egter, om wiskundige denke en bekwaamheid verby die norm uit te brei. Dit bevat: 10 Vraestel 1 Vraestelle met Memo’s en 10 Vraestel 2 Vraestelle met Memo’s. Dit bevat oefenvraestelle en gedetailleerde antwoorde wat leerders in staat stel om te oefen hoe om die vraestel binne die vasgestelde tydsduur van die eksamen te voltooi. Dit beklemtoon ook dele van die kurrikulum wat meer aandag verg. Hierdie studiegids bied uitgebreide oefening in die toepassing van teorie en die ontwikkeling van probleemoplossingstegnieke. Dit sal leerders beslis in staat stel om al die konsepte wat vir beide die KABV- en IEB-eksamens benodig word, te bemeester en om puik te presteer!
An innovative and comprehensive guide to two major components of the new curriculum, this book is aimed at Grade 10 and 11 learners. It is designed to expand on the development of patterns – recognizing them, generalising from them and understanding their relevance. It also includes modelling the patterns and showing the relevance, value and importance of modelling patterns.
Hierdie studiegids dek die Graad 10 KABV-kurrikulum en bied ’n deeglike inleiding tot Ekonomie. Die gids is in KWARTALE ingedeel en bevat: Omvattende Notas & Uitgewerkte Voorbeelde per Kwartaal, Beide Onderwerpgebaseerde & Kwartaalgebaseerde Vrae enAntwoorde op alle vrae plus 2 Oorspronklike Eksamenvraestelle & memo’s. Hierdie kompakte stel notas en vrae wat daarby pas, vorm deel van ’n suksesvolle studiegids wat ’n bewese weg na die beste resultate is. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en om ’n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12 te bied. Hierdie studiegids beklemtoon die skakels tussen veelvuldige ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak en plaas leerlinge, in ’n vroee stadium, op ’n suksesvolle roete in hierdie vak.
Hierdie omvattende studiegids dek die Graad 12 KABV-kurrikulum en is volgens die nuutste Eksamenriglyne geskryf. Die gids is in KWARTALE ingedeel en bevat: Omvattende Notas & Uitgewerkte Voorbeelde per Kwartaal, Beide Onderwerpgebaseerde & Kwartaalgebaseerde Vrae en Antwoorde op alle vrae plus ’n Oorspronklike Eksamenvraestel & memo. In hierdie boek word ’n duidelike oorsig oor elke kwartaal en onderwerp gegee, wat die manier hoe hierdie uitdagende Graad 12-vak beskou word, verryk. Die duidelikheid van die verduidelikings en illustrasies maak dit vir leerders met verskillende vermoens en kennisvlakke moontlik om die kernkonsepte van hierdie fassinerende en relevante vak baas te raak. Die noukeurig, gegradeerde vrae brei leerders se eksamenvaardighede en insig in die vak uit en motiveer hulle om uit te blink.
Hierdie gids dek die Graad 11 KABV-kurrikulum soos in 2013 geimplementeer. Dit bevat: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae, ‘Snelvure’ per module en Gedetailleerde memo’s. Die notas, vrae en antwoorde in hierdie studiegids omskep die uitgebreide Graad 11-kurrikulum in hanteerbare en toeganklike studiemateriaal. Die verduidelikings is maklik om te verstaan. Leerders verkry insig in hoe alle interaksies van lewende wesens met mekaar verband hou. Kolpuntlys-opsommings en duidelike diagramme verbeter die leerproses en vergemaklik begrip van uitdagende onderwerpe. Die gegradeerde vrae (en antwoorde) wat vir elke eenheid verskaf word, verseker dat die uitdagings wat hierdie vak bied, deeglik bemeester word. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Uitgebreide vrae verbeter leerders se eksamenvaardighede sowel as hul waarnemings van die biologiese wereld. Hierdie studiegids stel leerders met uiteenlopende prestasievermoens in staat om hul beste te lewer.
This new book is based on CAPS and covers the following 4 skills required by the curriculum: Listening and Speaking, Reading and Viewing, Writing and Presenting and Language Structures and Conventions. It offers: Comprehensive Notes on each of these 4 skills, Exercises with Answers on each of the skills, An Exam Paper and Memo and an Audio CD of 19 listening activities. This study guide attempts to demystify the process of how to succeed in English. It covers each sub-skill separately, and gives examples of texts that learners are expected to produce in speaking and writing tasks. The wide range of exercises, engaging content and helpful tips combine to produce a highly effective book.
Hierdie studiegids wat aan die KABV-vereistes voldoen, vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou die leerders se selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings tesame met hersieningsvrae. Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde, Oefeninge & Eksamenvrae en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke. Met die ondersteuning wat hierdie studiegids aan die Graad 11-leerder bied, word probleemoplossende vaardighede ontwikkel sowel as die regte benadering om die vakkennis te bemeester. Die vrae wat van eenvoudig tot meer kompleks gegradeer is, toets die leerder se vordering regdeur die jaar en is veral op eksamenvoorbereiding gemik. Praktiese wenke word verskaf om algemene foute uit te wys en te verseker dat leerders ’n stewige basis vir die daaropvolgende Graad 12-kurrikulum vaslę.
Hierdie 3 in 1 studiegids is in ooreenstemming met die nuutste Nasionale Eksamenriglyne geskryf en dek alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Dit bevat: Omvattende Notas per Kwartaal, Moontlike Eksamenvrae oor elke onderwerp en Antwoorde op alle vrae plus ’n Eksamenvraestel en Memo. Hierdie boek bied die studiemateriaal in ‘n toeganklike, georganiseerde, puntsgewyse formaat, met diagramme, tabelle en wenke, wat elke leerderstyl sal pas. Eksamenvrae uit onlangse KABV-eksamens, aan die einde van elke onderwerp, help leerders om hul begrip te toets en hul vaardighede te oefen. ‘n Waardevolle hulpmiddel om topsimbole in Besigheidstudies te behaal.
This study guide was written according to the requirements outlined in the CAPS document. It offers: Comprehensive NOTES per module, Questions and ‘Rapid fires’ per module and Detailed memos. This book is a valuable introduction to the basic concepts which are encountered in Grade 10, thereby creating a thorough grounding for Life Sciences in Grades 11 and 12. The subject material is logically organised into units with clear, point-form summaries that simplify the curriculum content into accessible, easy-to-understand sections. The questions and answers stimulate the development of the learner’s scientific skills and contribute to their understanding of the links between Life Sciences and their environment. The ‘Rapid fire’ questions at the end of each module test and ensure the consolidation of essential terminology. Working through the material systematically, and throughout the year, will enable learners to excel in this subject.
Hierdie 3 in 1 studiegids dek die Graad 11 KABV-kurrikulum en sluit die volgende in: Omvattende Notas per Kwartaal, Vrae per Kwartaal en Volledige Antwoorde plus 2 Eksamenvraestelle & Memo’s. Besigheidstudies vereis beide kennis en probleemoplossing: Die verduidelikings en illustrasies in hierdie boek vereenvoudig konsepte en help met begrip en gevallestudies wys leerders hoe om probleemoplossingstegnieke te implementeer. Die boek bied uitstekende ondersteuning vir alle leerders, ongeag hul vermoe, en die puntsgewyse styl en tabelformaat maak die inhoud meer toeganklik. Dit sal aan leerders alles bied wat hulle nodig het om in hierdie toenemend relevante en interessante vak, hul beste te bereik.
This book, structured according to the CAPS curriculum, covers the following 4 skills: Listening and Speaking, Reading and Viewing, Writing and Presenting and Language Structures and Conventions. It offers: Comprehensive Notes on each of these 4 skills, Exercises with answers on each of the skills and Sample Paper 1’s and Memos (DBE and IEB). The book caters for learners writing both the DBE (National) exams and the IEB exams, and offers an original DBE-style Paper 1 and an original IEB-style Paper I. The notes and exercises are very comprehensive, focusing on one thing at a time so that learners consciously engage with specific aspects of the English language. Examples are given for the written texts that a learner might have to produce in an exam, as well as many of the spoken texts that will be assessed. Specific attention is given to the use of PowerPoint slides in formal speeches. A colour CD with PowerPoint slides on the prepared speech and visual literacy is available to teachers using this book in the classroom. Teachers who choose this book might also find it beneficial to start using it with their Grade 11s.
Hierdie 3 in 1 studiegids bied ’n gegronde oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid behandel is en die vaardighede wat nodig is vir die Graad 12-eindeksamen. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe, Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke. Hierdie boek is volgepak met inhoud, toepassings en assessering en sal tuis en in die klaskamer baie goed gebruik kan word. ’n Toeganklike, logiese benadering maak die leerervaring makliker. Die rangskikking en aanbieding van die materiaal gekombineer met verduidelikende notas, motiveer leerders om hul vaardigheid in hierdie kernvak te verbeter. Die uitgebreide reeks vrae fokus daarop om vaardighede te ontwikkel om wiskundige probleme in die werklike lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te pak. Leerders word toegerus om uitdagende vrae met selfvertroue en insig te benader. Al verskil hul vermoens en leerstyle, sal alle Graad 11-leerders hierdie boek as ’n treffer ervaar.
In hierdie alles-in-een publikasie word die KABV-kurrikulum uiters deeglik behandel. Dit bied ’n nuwe begin aan leerders met leemtes in hulle begrippe van vroeere jare. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde per onderwerp. Oefeninge wat gegradeer is om die logika en tegnieke wat in elke onderwerp vereis word, te bevorder. Gedetailleerde Oplossings vir alle oefeninge, plus ’n omvattende eksamen (vraestel 1 & vraestel 2) met volledige verduidelikings vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1 studiegids stel leerders in staat om hul volle potensiaal in Graad 10 te bereik en die leerder se begrip word deur stap-vir-stap notas uitgebrei ten einde sukses in Graad 11 en 12 Wiskunde te verseker, veral in Algebra, Euklidiese en Analitiese Meetkunde en Trigonometrie. Deur die noukeurige uitgesoekte oefeninge te doen, ontwikkel leerders vaardighede ten opsigte van elke onderwerp en sodoende word selfvertroue en kennis bevorder. Die leerder BEGRYP wat geleer word, leer om wanbegrippe te oorkom en verstaan uit die staanspoor al die konsepte uit eerste beginsels.
This 3 in 1 study guide offers, for both learners and teachers, a comprehensive and innovative approach to Maths Literacy. It contains: Comprehensive Notes and Worked Examples for all 7 topics, Exercises and ‘Test your Understandings’ for each topic and Detailed Answers with Explanations & handy hints. This book provides a concrete solution to learners embarking on this subject. It develops their skills and confidence in solving mathematical problems relevant to the curriculum. The stimulating material with easy-to-follow text and clear illustrations guide the learners effortlessly through each topic. New concepts and techniques are systematically reinforced and assessed throughout the book. An essential study guide to success in Maths Literacy |
You may like...
Positive Leadership for Flourishing…
Keith D Walker, Benjamin Kutsyuruba, …
Hardcover
R2,964
Discovery Miles 29 640
Vibrant Learning - An Integrative…
Debra K. Wellman, Cathy Y. Kim, …
Hardcover
R2,539
Discovery Miles 25 390
Brainball - Teaching Inquiry Math as a…
Mickey Kolis, Cassandra Meinholz
Hardcover
R2,375
Discovery Miles 23 750
Learning Targets - Helping Students Aim…
Connie M. Moss, Susan M. Brookhart
Paperback
Operationalizing Culturally Relevant…
Cameron C Beatty, Kathy L Guthrie
Hardcover
R2,770
Discovery Miles 27 700
|