Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
|
Buy Now
Die Antwoord-Reeks Graad 11 lewenswetenskappe 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R195
Discovery Miles 1 950
You Save: R14
(7%)
|
|
Die Antwoord-Reeks Graad 11 lewenswetenskappe 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Series: Die Antwoord-Reeks
(sign in to rate)
List price R209
Loot Price R195
Discovery Miles 1 950
You Save R14 (7%)
In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.
|
Hierdie gids dek die Graad 11 KABV-kurrikulum soos in 2013
geimplementeer. Dit bevat: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae,
‘Snelvure’ per module en Gedetailleerde memo’s. Die notas, vrae en
antwoorde in hierdie studiegids omskep die uitgebreide Graad
11-kurrikulum in hanteerbare en toeganklike studiemateriaal. Die
verduidelikings is maklik om te verstaan. Leerders verkry insig in
hoe alle interaksies van lewende wesens met mekaar verband hou.
Kolpuntlys-opsommings en duidelike diagramme verbeter die
leerproses en vergemaklik begrip van uitdagende onderwerpe. Die
gegradeerde vrae (en antwoorde) wat vir elke eenheid verskaf word,
verseker dat die uitdagings wat hierdie vak bied, deeglik bemeester
word. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en
bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Uitgebreide
vrae verbeter leerders se eksamenvaardighede sowel as hul
waarnemings van die biologiese wereld. Hierdie studiegids stel
leerders met uiteenlopende prestasievermoens in staat om hul beste
te lewer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.