Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
|
Buy Now
Die Antwoord-Reeks Graad 12 fisiese wetenskappe 2 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R195
Discovery Miles 1 950
You Save: R14
(7%)
|
|
Die Antwoord-Reeks Graad 12 fisiese wetenskappe 2 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Series: Die Antwoord-Reeks
(sign in to rate)
List price R209
Loot Price R195
Discovery Miles 1 950
You Save R14 (7%)
Expected to ship within 10 - 15 working days
|
Net soos sy suksesvolle voorganger, sluit hierdie KABV Fisiese
Wetenskappe 2 in 1 boek alle Graad 11 inhoud relevant aan
die matriekeksamen in en bevat: Vrae en Gedetailleerde
Antwoorde in ONDERWERPE gerangskik en
10 Eksamenvraestelle & Memo’s, almal met verduidelikings
& handige wenke. Die eerste afdeling van die
studiegids fokus op ’n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp en
dit is volgens die moeilikheidsgraad gegradeer. Dit verseker dat
die leerder ’n deeglike begrip van die teorie, tegnieke en konsepte
wat deur die kurrikulum vereis word, ontwikkel. Die tweede
afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB vraestelle – KABV of
KABV-aangepas – om leerders breedvoerig vir die finale
matriekeksamen voor te berei. Hierdie studiegids is ’n waardevolle
hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die studiemateriaal as
geheel, dwarsdeur die jaar; terwyl dit optimale, deeglike
eksamenvoorbereiding verseker.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.