|
|
Books > Social sciences > Warfare & defence > War & defence operations
Ben Viljoen (18681917) was n prominente jonger generaal in die
Anglo-Boereoorlog, maar ná die oorlog is hy nie opgeneem in die
nuwe politieke elite van die Afrikaners nie. Nadat hy die eed van
getrouheid op St. Helena onderteken het, het hy noot weer permanent
na Suid-Afrika teruggekeer nie.
Carel van der Merwe het besluit om Viljoen se spore te volg na
Brittanje, Nederland, Mexiko en Amerika en te gaan uitvind hoe dit
gebeur het dat dié Boereoorloggeneraal burgerskap van vier
verskillende lande gehad het, die ster was van n
Boereoorlogskouspel, aan n Mexikaanse revolusie deelgeneem het, as
vredeskommissaris tussen die Yaqui-Indiane opgetree het en voor sy
dood op die punt was om n film in Hollywood te vervaardig.
n Prentjie van n komplekse persoonlikheid kom na vore wat
herinner aan n deel van die huidige generasie Afrikaners minder
godvresend, gemaklik in verskillende kulture, en bereid om te
emigreer wanneer hulle dink dit tot hul voordeel is.
 |
Hardtack and Coffee; or, The Unwritten Story of Army Life, Including Chapters on Enlisting, Life in Tents and Log Huts, Jonahs and Beats, Offences and Punishments, Raw Recruits, Foraging, Corps and Corps Badges, the Wagon Trains, the Army Mule, The...
(Hardcover)
John Davis B 1842 Billings
|
R983
Discovery Miles 9 830
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
 |
Shot and Shell
- the Third Rhode Island Heavy Artillery Regiment in the Rebellion, 1861-1865. Camps, Forts, Batteries, Garrisons, Marches, Shirmished, Sieges, Battles, and Victories; Also, the Roll of Honor and Roll of the Regiment..
(Hardcover)
Frederic 1819-1901 Denison
|
R922
Discovery Miles 9 220
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
In a gripping, moment-by-moment narrative based on a wealth of
recently declassified documents and in-depth interviews, Bob Drury
and Tom Clavin tell the remarkable drama that unfolded over the
final, heroic hours of the Vietnam War. This closing chapter of the
war would become the largest-scale evacuation ever carried out, as
improvised by a small unit of Marines, a vast fleet of helicopter
pilots flying nonstop missions beyond regulation, and a Marine
general who vowed to arrest any officer who ordered his choppers
grounded while his men were still on the ground.
Drury and Clavin focus on the story of the eleven young Marines who
were the last men to leave, rescued from the U.S. Embassy roof just
moments before capture, having voted to make an Alamo-like last
stand. As politicians in Washington struggled to put the best face
on disaster and the American ambassador refused to acknowledge that
the end had come, these courageous men held their ground and helped
save thousands of lives. Drury and Clavin deliver a taut and
stirring account of a turning point in American history that
unfolds with the heartstopping urgency of the best thrillers--a
riveting true story finally told, in full, by those who lived it.
Van al die gebeure in die Kaapkolonie gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het die teregstelling van Hans Lötter, asook dié van kmdt. Gideon Scheepers, die meeste emosie onder Afrikaners ontketen. Lötter en sy mederebelle in die Kolonie het die verbeelding van die plaaslike bevolking aangegryp en die Britte maande lank hoofbrekens besorg. Sy gevangeneming, verhoor en teregstelling deur ’n Britse vuurpeloton op Middelburg, Kaap, het groot woede en verontwaardiging veroorsaak en hom verewig as Boeremartelaar in die Afrikaner-volksoorleweringe. Nou word sy boeiende verhaal vir die eerste keer volledig vertel.
|
|