![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
'n Boek om met 'n oulike klein mensie te deel. 'n Heerlike interaktiewe boek, geskep deur die topverkoperskrywer Camilla Reid, en geillustreeer deur die bekroonde Nila Aye. Heerlike interaktiewe lig-die-flappie boeke om met oulike babas en peuters tedeel. Beide boeke het sagte flappies en as ’n verrassing aan die einde, ’n spieëlwaarin die kleinding hom- of haarself kan bewonder.
Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending word Haas Das deur Snawel Knawel ontvoer! Diereland is baie bekommerd oor die vermiste nuusleser. Die gewilde Haas Das- stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Kaleidoscope Colouring: Pugacorns and Purrmaids! is an enchanting
visual experience for all ages! Budding artists can create their own
cute and colourful characters with the eight amazing fruit-scented
markers in this kit.
'n Boek om met 'n oulike klein mensie te deel. 'n Heerlike interaktiewe boek, geskep deur die topverkoperskrywer Camilla Reid, en geillustreeer deur die bekroonde Nila Aye. Heerlike interaktiewe lig-die-flappie boeke om met oulike babas en peuters tedeel. Beide boeke het sagte flappies en as ’n verrassing aan die einde, ’n spieëlwaarin die kleinding hom- of haarself kan bewonder.
ai in 'n wilde oerwoud-avontuur! Maak gereed om die oerwoudvloer en boomtoppe te verken terwyl jy wonderlike diere ontdek wat tussen die blare en wingerde wegkruip. Van stoute apies tot kleurvolle papegaaie en sluipende groot katte, daar is 'n wereld van wild wat wag om ontbloot te word. Daar is legkaarte om op to los, prente om in te kleur, en tonele om lewendig te maak met jou verbeelding. Met 1000 helder and vrolike plakkers kan jy elke bladsy versier en elke oerwoud uniek jou eie maak. In 1000 Plakkers: Oerwoud is elke bladsy 'n viering van die natuur en kreatiwiteit.
Stap in 'n wereld van plaaswerfpret en kreatiwiteit in met hierdie heerlike plakker en aktiwiteitsboek! Se hallo vir al jou vriendelike plaaswerf pelle en help die besige boere met hul daaglikse take. Voer en versorg pragtige diere, versamel vars gele eiers, oes gewasse en verken die lewe op die plaas met elke draai van die bladsy. Daar is legkaarte om op te los, prente om in te kleur, en tonele om lewendig te maak met jou verbeelding. Met 1000 helder en vrolike plakkers kan jy elkde bladsy verseir en elke plaaswerf-avontuur uniek jou eie maak In 1000 Plakkers: Plaas is elke bladsy 'n viering van die natuur en kreatiwiteit.
The kids in Miss Hippo's classroom are terribly busy this morning! They play and have fun; they draw pictures and sing songs. But Hyena just can't stop giggling and guffawing. What on earth could be so funny? Find out for yourself in this very, very funny book and have double the fun when you read the jokes in a jokebook that is hidden in the middle section of the book!
Colour vintage posters of iconic Disney movies and Parks attractions in this official colouring book! Travel back in time and discover posters for classic Disney films through the ages. From original Mickey Mouse animations, Snow White and the Seven Dwarfs, and Bambi, to Sleeping Beauty, Alice in Wonderland and The Jungle Book. Marvel at illustrations from the Golden Age and beyond and bring the classic art to life. Plus, enjoy posters for beloved attractions from Disney Parks, including Cinderella Castle and The Haunted Mansion. With over 65 posters to recreate, this book will keep you entertained for hours! Also available: Disney Tim Burton's The Nightmare Before Christmas Colouring Book, Disney The Fashion Collection Colouring Book, Disney Hocus Pocus Colouring Book and Disney The Christmas Collection Colouring Book Coming soon: Disney 100 Years of Wonder Colouring Book
Griet is nie lus om te gaan wei nie. Dis so vervelig! Dan kry sy 'n blink plan: Sy gaan swem! Daar is net 'n klein probleempie - Griet kan nie swem nie. Maar toe val Mevrou Eend se kleinste kuikentjie in die dam en Griet spring agerna om die kuikentjie te red...
An official wipe-clean box set for the BAFTA-winning most-watched shows on CBeebies! Featuring four fun wipe-clean books, this gift set guides early learners to practise writing numbers 1-10 and drawing simple shapes with the Numberblocks, and learn to recognise and write letters A-Z and simple phonics-friendly words with the Alphablocks. Each book includes a FREE wipe-clean pen!
A breath of fresh air!
Get ready for bed with Bluey in this Bedtime Little Library. These chunky mini books are perfect for little hands. Stories include Fruit Bat, Daddy Putdown, Burger Shop and Sleepytime. It’s the perfect little gift for big Bluey fans.
Encourage babies early motor skills with See, Touch, Feel: Tummy Time, a fantastic new title from Priddy Books. The fold-out concertina format is designed to be used while babies are lying on their fronts, encouraging them to strengthen their back, arm, and neck muscles. The book has black-and-white high contrast artwork, which is carefully designed to be suitable for newborn babies and in addition bright handprint artwork, appealing baby photographs, and even touch and feel textures!
’n Aktiwiteitsboek met 160 bladsye propvol tawwe tongknopers, lawwe rympies, woorsoekblokke, skaterlagvrae, grappies, raaisels, idees vir poetse, ’n snaakse storie en nog baie meer! In die klaskamer, in die motor of by die huis – elke bladsy van dié boek is volgeprop met prettige dinge om te doen, te ontdek, te soek en te sê.
’n Nuwe titel in die gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en 'n
magdom safari-diere! Maklik om te gebruik kiekieboe skuifblaaie, 'n
snaakse rymteks en verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie
stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal
van 10 gladde meganismes om op elke bladsy vir stoot, trek of draai, is
hierdie pragtige boek propvol pret! Om gesigte te herken en kiekieboe
te speel is van die eerste speletjies wat babas speel. Dit is hoekom
die heel jongste kinders van hierdie oulike safari-tema boek sal hou -
en dit weer en weer sal wil lees.
|
You may like...
The Evolution of the Primate Hand…
Tracy L. Kivell, Pierre Lemelin, …
Hardcover
R6,054
Discovery Miles 60 540
|