|
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
In ’n koninkryk ver, ver weg maak ’n trol ’n groot gemors en almal (veral die ridders) is baie bang vir hom! Ontmoet drie vasberade, vreeslose prinsesse met wie niemand sal wil mors nie in hierdie avontuur vol gruwelike gevare, slim streke en dodelik danspassies! ’n Boek wat wys dat meisies alles kan doen wat seuns doen, en dalk nog beter!
Op die hakke van Liedjies vir Pikkies en Peuters (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories: oor karakters soos Jona, Moses en Daniël, liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. om nie te jok nie, sowel as gebedjie-liedjies. Daar is ook 6 bekende Bybelverhale verwerk tot musiekstories. Die CD bevat al die liedjies in die boek, pragtig vertolk deur Marlie Katzke en Andre Terblanche. Illustrasies deur Tasia Rosser.
Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy
assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in
hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending word Haas
Das deur Snawel Knawel ontvoer! Diereland is baie
bekommerd oor die vermiste nuusleser. Die gewilde Haas Das-
stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige
illustrasies.
A joyful, empowering call to be the hero of your OWN story! A girl
opens up a book looking for the story that's perfect for HER and
tumbles inside. But Goldilocks is not her story, and Jack and the
Beanstalk is not her story and Little Red Riding Hood is not her
story... There's only one thing for it: she's going to have to
write her own story - and the hero will be HER. A celebration of
the stories we ALL love and the stories we are yet to write, this
vivid, irresistible picture book introduces the terrific new
partnership of Smriti Halls (bestselling author of I'm Sticking
with You illustrated by Steve Small and Rain Before Rainbows
illustrated by David Litchfield) and Erika Meza (award-winning
illustrator of My Two Border Towns written by David Bowles). Also
by Smriti Halls and published by Simon & Schuster: I'm Sticking
With You I'm Sticking With You Too
Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser
van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer
te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending
raak Boeboe die bobbejaantjie vermis en almal is bekommerd, want
Hoohoeff Hienia is in die omtrek. Die gewilde Haas Das-stories word
opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser
van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer
te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie episode
vind die groot wedloop tussen Hasie Kwassie en Skillie Skilpad
plaas! Wie gaan wen? Die gewilde Haas Das-stories word opnuut
uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser
van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer
te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending
ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiena en die diere
bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die gewilde Haas
Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige
illustrasies.
Turn the pages of these exciting rhyming stories to find out what happens to the classic characters. Rhyming is important because it improves pre-reading and writing skills, and it is also great fun!
|
You may like...
The Rumbling Rhino
Roslynne Toerien, Julie Smith-Belton
Hardcover
(1)
R160
R128
Discovery Miles 1 280
|