Die titel dien 'n tweeledige doel - dit is 'n toevoeging tot die
vakliteratuur en ook 'n ontsluitingsbron vir leke op die vakgebied.
Die praktiese toepassing van statistiese metodes in die alledaagse
praktyk word deeglik behandel en met toepaslike voorbeelde
toegelig. Vanwee die skrywers se kennis en ervaring as statistiese
konsultante, is die titels vakkundig akkuraat, maar tog sterk
prakties gerig.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!