Finalis - Maskew Miller Longman 2016 Letterkundeprys. "Ek sit
gehurk agter die snoepie-tannie se kar. Met my verkyker bespied ek
die skoolterrein. Ek is oorgehaal vir aksie en hou die hek fyn dop.
My plan is om hom te agtervolg." Nina weet dat sy spesiaal is. Nie
gewoon spesiaal nie - die soort spesiaal wat ongeluk soos 'n
magneet aantrek. Wanneer 'n man wat soos James Bond lyk sy
opwagting maak, begin daar vreemde goed met Nina gebeur. Gewapen
met 'n notaboekie, sjokolade en Lemony Snicket se wyshede, besluit
sy om ondersoek in te stel. Lees die lekker spannende storie om uit
te vind of Nina die geheimsinnige gebeure ontrafel en of die
noodlot haar pootjie!. Dit is 'n klein juweel. Die passie waarmee
die jong skrywer skryf, is aansteeklik. Riana Barnard
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Speurder Nina Lucky
Mon, 9 Apr 2018 | Review
by: Madi H.
What a lovely story! Enjoyed the dialogue. A true reflection of teenagers. Funny elements. Some suspence. Taking the reader on a journey. A must read for teenagers....this book was written by a teenager...amazing!
Would love some more books out of this author's pen.
Did you find this review helpful?
Yes (1) |
No (0)