Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks wat van
die standpunt uitgaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om
simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie
stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak van 'n
holistiese taalbenadering gebruik en is so gestruktureer dat alle
leerders daardeur gestimuleer word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!