0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction

Buy Now

Die Pes (Afrikaans, Paperback) Price: R114
Discovery Miles 1 140

Die Pes (Afrikaans, Paperback)

Albert Camus; Translated by Piet De Jager

 (1 rating, sign in to rate)
Price R114
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 1 140

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 6 working days

Hierdie klassieke roman van die befaamde Franse skrywer Albert Camus handel oor die lotgevalle van ’n klompie mense wat in die Algerynse stad Oran vasgekeer word wanneer builepes daar uitbreek. Die hoofkarakter, dr. Bernard Rieux, word die eerste keer bewus van iets buitengewoons wanneer groot klompe rotte vrek in die woonstelgebou waar hy bly. Gaandeweg word hy al meer by die behandeling van die siekes betrek en word hy toeskouer van hoe verskillende mense reageer wanneer toestande al hagliker en benouender word. Sy band met ander mense, soos die toeris Tarrou, die joernalis Rambert en die staatsamptenaar Grand word deur hulle betrokkenheid by die verloop van die pes versterk, terwyl hulle na die sluiting van die stadspoorte al hoe meer bewus word van hulle afsondering en die afwesigheid van geliefdes. Camus se roman is al gelees as allegorie van die besetting van Frankryk gedurende die Tweede Wereldoorlog en die pes kan beskou word as enige bedreiging vir menslike vryheid. Die bedreiging van 'n epidemie soos vigs verleen aan hierdie roman besondere relevansie vir Suid-Afrikaanse lesers.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: September 2011
Authors: Albert Camus
Translators: Piet De Jager
Dimensions: 222 x 152 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 280
ISBN-13: 978-1-86919-452-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions
LSN: 1-86919-452-7
Barcode: 9781869194529

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners