0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Buy Now

Lotta Se Lewe 4: 'n Haas Uit Die Hoed (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R181
Discovery Miles 1 810
You Save: R29 (14%)
Lotta Se Lewe 4: 'n Haas Uit Die Hoed (Afrikaans, Paperback): Alice Pantermuller

Lotta Se Lewe 4: 'n Haas Uit Die Hoed (Afrikaans, Paperback)

Alice Pantermuller; Translated by Kobus Geldenhuys

Series: Lotta Se Lewe, 4

 (1 rating, sign in to rate)
List price R210 Loot Price R181 Discovery Miles 1 810 You Save R29 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Lotta kan nie skool toe gaan nie, want sy het waterpokkies. Dis baie vervelig so alleen by die huis. Maar dis ook g'n wonder nie – sy het mos geen stokperdjies nie. Al se haar ma sy het een: Fluitspeel. Gmf! Lotta en Chantelle dink saam 'n lang lys cool stokperdjies uit: Valskermspring, duik saam met haaie, dinosourusse se geraamtes opgrawe, en nog baie meer. Maar hulle weet ongelukkig nie hoe doen 'n mens sulke goed nie. Maar dit maak nie saak nie, want hulle twee gaan nou beroemd word. Hulle gaan hoofrolle kry in 'n fliek met Zack Zeeman, een van die coooooolste filmsterre in die hele wereld. (Dis in elk geval wat Chantelle dink!) Solank daardie simpel Berenice en haar maats net nie weer in hulle pad staan nie...Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Series: Lotta Se Lewe, 4
Release date: July 2015
Authors: Alice Pantermuller
Translators: Kobus Geldenhuys
Dimensions: 214 x 138 x 14mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 155
ISBN-13: 978-0-7981-6989-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions > South African Heritage Shop > Books
LSN: 0-7981-6989-3
Barcode: 9780798169899

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners