Baie kleutergedrag wat as stout en uittartend beskou word, is
heeltemal normaal vir 'n kind in die ontwikkelingstadium. Die
kleuterstadium is die heel belangrikste om positiewe kommunikasie
en gesonde verhoudings tussen ouer en kind te vestig. Hierdie title
is 'n praktiese gids vir die ouers van jonger kinders, en spreek
veral die Vier Groot Kleuterkwessies aan: woedeuitbarstings; slaap;
eet; toiletonderrig.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!