Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
|
Buy Now
Die Antwoord-Reeks Graad 11 wiskunde 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R160
Discovery Miles 1 600
You Save: R49
(23%)
|
|
Die Antwoord-Reeks Graad 11 wiskunde 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Series: Die Antwoord-Reeks
(sign in to rate)
List price R209
Loot Price R160
Discovery Miles 1 600
You Save R49 (23%)
In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.
|
Hierdie 3 in 1 publikasie ondersoek die dieper vlakke van al die
noodsaaklike komponente van die KABV-kurrikulum. Leerders wat
hierdie indiepte studiegids aanpak, sal toekenning verdien soos
hulle stap-vir-stap vorige onsekerhede te bowe kom en ‘n
suksesvolle pad vorentoe verseker. Dit bied: Omvattende Notas en
Uitgewerkte Voorbeelde per onderwerp. Oefeninge wat gegradeer is om
die logika en tegnieke wat vereis word, te bevorder. Gedetailleerde
Oplossings vir alle oefeninge, plus ’n omvattende eksamen (vraestel
1 & vraestel 2) met volledige verduidelikings vir deeglike
vaslegging en finale eksamenvoorbereiding. Hierdie effektiewe
studiegids hersien al die noodsaaklike beginsels wat in vorige
grade gedek is. Die leerder se begrip word deur stap-vir-stap notas
uitgebrei en uitgewerkte voorbeelde word gebruik om nuwe werk
bekend te stel. Die opsommings en handige wenke dra daartoe by dat
die leerders die studiemateriaal as geheel verstaan en sodoende
word selfvertroue en vaardigheid by die Graad 11-leerder bevorder.
Hierdie boek waarborg die ontwikkeling van ’n stewige grondslag vir
elke leerder wat vir die Graad 11 en 12 Wiskunde-eksamens voorberei
en wat vasbeslote is dat hulle wil uitblink, ’n besliste weg na oop
deure vir hul toekoms!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.