|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 11 > Mathematics
Hierdie 3 in 1 publikasie ondersoek die dieper vlakke van al die
noodsaaklike komponente van die KABV-kurrikulum. Leerders wat
hierdie indiepte studiegids aanpak, sal toekenning verdien soos
hulle stap-vir-stap vorige onsekerhede te bowe kom en ‘n
suksesvolle pad vorentoe verseker. Dit bied: Omvattende Notas en
Uitgewerkte Voorbeelde per onderwerp. Oefeninge wat gegradeer is om
die logika en tegnieke wat vereis word, te bevorder. Gedetailleerde
Oplossings vir alle oefeninge, plus ’n omvattende eksamen (vraestel
1 & vraestel 2) met volledige verduidelikings vir deeglike
vaslegging en finale eksamenvoorbereiding. Hierdie effektiewe
studiegids hersien al die noodsaaklike beginsels wat in vorige
grade gedek is. Die leerder se begrip word deur stap-vir-stap notas
uitgebrei en uitgewerkte voorbeelde word gebruik om nuwe werk
bekend te stel. Die opsommings en handige wenke dra daartoe by dat
die leerders die studiemateriaal as geheel verstaan en sodoende
word selfvertroue en vaardigheid by die Graad 11-leerder bevorder.
Hierdie boek waarborg die ontwikkeling van ’n stewige grondslag vir
elke leerder wat vir die Graad 11 en 12 Wiskunde-eksamens voorberei
en wat vasbeslote is dat hulle wil uitblink, ’n besliste weg na oop
deure vir hul toekoms!
Hierdie 3 in 1 studiegids bied ’n gegronde oorgang tussen die
basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid behandel
is en die vaardighede wat nodig is vir die Graad 12-eindeksamen.
Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7
onderwerpe, Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp en
Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke.
Hierdie boek is volgepak met inhoud, toepassings en assessering en
sal tuis en in die klaskamer baie goed gebruik kan word. ’n
Toeganklike, logiese benadering maak die leerervaring makliker. Die
rangskikking en aanbieding van die materiaal gekombineer met
verduidelikende notas, motiveer leerders om hul vaardigheid in
hierdie kernvak te verbeter. Die uitgebreide reeks vrae fokus
daarop om vaardighede te ontwikkel om wiskundige probleme in die
werklike lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te
pak. Leerders word toegerus om uitdagende vrae met selfvertroue en
insig te benader. Al verskil hul vermoens en leerstyle, sal alle
Graad 11-leerders hierdie boek as ’n treffer ervaar.
This is a 3 in 1 publication that explores the deeper levels of the
vital components of the CAPS curriculum. Learners tackling this
in-depth study guide will be rewarded as, step by step, they get on
top of previous uncertainties and pave their way to success. It
contains: Comprehensive Notes and Worked Examples per topic,
Exercises that are graded to promote logic and develop techniques
in each topic and Detailed Solutions for all exercises, plus a
fully explained comprehensive exam (paper 1 and paper 2) for
thorough consolidation and final exam preparation. This hands-on
study guide revises essential concepts from previous grades and
develops the learner’s understanding by means of step-by-step notes
and worked examples to introduce new work. The summaries and handy
hints consolidate the material and help learners to grown in
confidence and expertise. This book is guaranteed to develop a
solid grounding for every learner preparing for and intending to
excel in their Grade 11 and 12 Maths examinations, a sure way to
open doors for their future!
Hierdie volledige samestelling van vrae en antwoorde, saamgestel
deur ‘n topspan wiskunde-deskundiges, is geskik vir
eksamenhersiening. Die doel was, egter, om wiskundige denke en
bekwaamheid verby die norm uit te brei. Dit bevat: 10 Vraestel
1 Vraestelle met Memo’s en 10 Vraestel 2 Vraestelle met Memo’s. Dit
bevat oefenvraestelle en antwoorde, wat leerders in staat stel om
te oefen hoe om die vraestel binne die vasgestelde tydsduur van die
eksamen te voltooi. Dit beklemtoon ook die afdelings van die
kurrikulum wat meer aandag verg. Die handige wenke en
gedetailleerde memo’s help om die leerder se selfvertroue te
ontwikkel sodat alle konsepte wat deel van die KABV/IEB-kurrikulum
uitmaak, bemeester kan word. Die wye reeks vrae sal die leerder se
kennis verryk sodat vordering en uitnemendheid in hierdie
uitdagende, lonende vak bespoedig word.
An innovative and comprehensive guide to two major components of the new curriculum, this book is aimed at Grade 10 and 11 learners.
It is designed to expand on the development of patterns – recognizing them, generalising from them and understanding their relevance. It also includes modelling the patterns and showing the relevance, value and importance of modelling patterns.
Die X-Kit Presteer! Wiskunde Graad 11 Studiegids help leerders om
van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan
te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare
onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle
oefeninge, vraestelle en antwoorde. Danksy die e-PDF-formaat van
hierdie e-boek kan jy: Die hele boek vanlyn op jou rekenaar of
tablet gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n
japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
This comprehensive compendium of questions and answers, compiled by
an expert team of maths educators, is designed for exam revision.
The purpose, however, has been to extend mathematical thinking and
expertise beyond the norm. It contains: 10 Paper 1 Exam Papers with
Memos and 10 Paper 2 Exam Papers with Memos. It features practice
exams and answers and allows students to practice under timed exam
conditions as well as highlight which areas of the syllabus require
more attention. The handy tips and detailed memos help to develop a
learner’s confidence in mastering all the concepts that form part
of the CAPS/IEB curriculum. The wide range of questions will extend
the learner and accelerate progress towards excellence in this
challenging, rewarding subject.
This 3 in 1 study guide provides a solid transition between the
grounding concepts covered in Grade 10 Maths Literacy and the
skills required for the final Grade 12 exams. It contains:
Comprehensive Notes and Worked Examples for all 7
topics, Exercises and ‘Test your Understandings’ for each
topic and Detailed Answers
with Explanations & handy hints. This book is
jam-packed with content, application and assessment and would be
beneficial for both home and classroom use. The learning experience
is eased by an accessible, logical approach. The arrangement and
presentation of the material, combined with explanatory notes,
motivates learners to improve their proficiency in this core
subject. The extensive range of questions focusses on acquiring
skills to tackle real life mathematical problems within the
framework of the CAPS curriculum. Learners are enabled to approach
more challenging questions with confidence and insight. Grade 11
learners of varying abilities and learning styles will find this
book a winner.
|
|