0
Your cart

Your cart is empty

Books > Biography > Religious & spiritual

Buy Now

Blou Erfporsie - Van Isilimela tot Stilbaai - 'n Lewensreis (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R282
Discovery Miles 2 820
Blou Erfporsie - Van Isilimela tot Stilbaai - 'n Lewensreis (Afrikaans, Paperback): Annette Du Plessis

Blou Erfporsie - Van Isilimela tot Stilbaai - 'n Lewensreis (Afrikaans, Paperback)

Annette Du Plessis

 (sign in to rate)
Loot Price R282 Discovery Miles 2 820

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Blou Erfporsie is die storie van 'n lewensreis wat begin met 'n twaalfjarige seuntjie wat impulsief beloof om 'n sendeling te word, as die Here tog net sy oog sal laat ophou pyn. En 'n dogtertjie wat viooltjies verkoop vir haar sendingbussie. Die storie kry momentum met 'n skip wat aan die Pondoland se kus strand tydens die Tweede Wereld-Oorlog en Isilimela Hospitaal wat met 'n noodoperasie ingewy word. Hierdie ware lewensverhaal van Nico en Marthe Geldenhuys, pionier mediese sendelinge, speel af teen die agtergrond van die ongetemde Wildekus van die Transkei toe die NG kerk daar begin het met mediese sendingwerk in 1940 - 1980. Dis ook hier waar 'n romantiese liefde begin blom. Dit is die storie van "Smiles" (of was dit waterige blou ogies?) en sy donkerkop bruid. Die stryd om die werk op mediese, sowel as geestelike vlak te laat vorder, die struikelblokke, die geskiedenis van die gebied, sowel as 'n uitbeelding van die Xhosa-gemeenskap, vorm 'n interessante deel van die beskrywings. Dit is ook die storie van agt kinders... en 'n 94-jarige ouma wat met 'n olifant aan die hand die koerant stormloop. Dis bowenal die verhaal van geloof in God en 'n onwrikbare begeerte om Hom te dien, al kos dit baie opofferinge.

General

Imprint: Createspace Independent Publishing Platform
Country of origin: United States
Release date: May 2014
First published: May 2014
Authors: Annette Du Plessis
Dimensions: 229 x 152 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback - Trade
Pages: 224
ISBN-13: 978-1-4975-6113-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography > Religious & spiritual
Books > Biography > Religious & spiritual
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Biografieë
LSN: 1-4975-6113-2
Barcode: 9781497561137

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners