Wanneer die son verduister, staan mense stil om na te dink oor lig
en donker. So word daar oor veel meer as hierdie natuurlike
verskynsel besin. Sinisme en humor bly nie agterwee nie maar die
groot gedagte skyn weemoed en verwondering te wees. In hierdie 94
gedigte praat bekende digters en debutante saam; prosaskrywers,
joernaliste, musikante en ander openbare figure waag hulle hand aan
die poesie. Die resultaat is ’n sonderlinge verkenning van die
kreatiewe kragte wat vaardig raak wanneer die natuur sy heerskappy
bevestig.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!