In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach
se skerpsinnige en aangrypende digterstem. Die titel verwys na die
tyd digby die dood maar ook na die dood – vir Breytenbach ook Dina
Dood – en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit
sy werk. Die digter is deurgaans bewus van die asimptotiese aard
van skryf en tog word die verse ’n poging om die niesebare op te
roep. Tegelykertyd bied die laatwerk ’n troos teen die dood wat
wag, vir die digter sowel as die leser.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!