Sinonieme en verwante woorde is 'n handige gids wat die gebruiker
lei om vir elke situasie die regte woord te vind. By die keuse van
woorde wat in die plek van die soekwoord gebruik kan word, word nie
net sinonieme gegee nie maar ook woorde wat andersins aan mekaar
verwant is. Onder voertuig word byvoorbeeld verskillende soorte
voertuie gelys. Dit laat die werk in 'n groter mate beantwoord aan
die talle behoeftes van gebruikers wat hulp soek by die keuse van
die regte woord of term. Die titel maak die woord los wat op die
tong le. Dit help onderwysers, leerders en studente, skrywers,
joernaliste, politici, blokraai-invullers en elke taalgebruiker om
die regte woord op die regte plek in te span.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!